Publicidade

2 Coríntios 4

1 Therefore, having this ministry, as we have had mercy shewn us, we faint not.2 But we have rejected the hidden things of shame, not walking in deceit, nor falsifying the word of God, but by manifestation of the truth commending ourselves to every conscience of men before God.3 But if also our gospel is veiled, it is veiled in those that are lost;4 in whom the god of this world has blinded the thoughts of the unbelieving, so that the radiancy of the glad tidings of the glory of the Christ, who is {the} image of God, should not shine forth {for them}.5 For we do not preach ourselves, but Christ Jesus Lord, and ourselves your bondmen for Jesus' sake.6 Because {it is} the God who spoke that out of darkness light should shine who has shone in our hearts for the shining forth of the knowledge of the glory of God in {the} face of {Jesus} Christ.7 But we have this treasure in earthen vessels, that the surpassingness of the power may be of God, and not from us:8 every way afflicted, but not straitened; seeing no apparent issue, but our way not entirely shut up;9 persecuted, but not abandoned; cast down, but not destroyed;10 always bearing about in the body the dying of Jesus, that the life also of Jesus may be manifested in our body;11 for we who live are always delivered unto death on account of Jesus, that the life also of Jesus may be manifested in our mortal flesh;12 so that death works in us, but life in you.13 And having the same spirit of faith, according to what is written, I have believed, therefore have I spoken; *we* also believe, therefore also we speak;14 knowing that he who has raised the Lord Jesus shall raise us also with Jesus, and shall present {us} with you.15 For all things {are} for your sakes, that the grace abounding through the many may cause thanksgiving to abound to the glory of God.16 Wherefore we faint not; but if indeed our outward man is consumed, yet the inward is renewed day by day.17 For our momentary {and} light affliction works for us in surpassing measure an eternal weight of glory;18 while we look not at the things that are seen, but at the things that are not seen; for the things that are seen {are} for a time, but those that are not seen eternal.

1 Daarom, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie.2 Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen, en ons wandel nie in listigheid of vervals die woord van God nie; maar deur die waarheid aan die lig te bring, beveel ons ons by elke menslike gewete voor God aan.3 Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan,4 naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.5 Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus wil.6 Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn -- dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus.7 Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie.8 In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie;9 vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.10 Gedurig dra ons die doding van die Here Jesus in die liggaam om, sodat ook die lewe van Christus in ons liggaam openbaar kan word.11 Want altyd word ons wat lewe, oorgelewer in die dood om Jesus wil, sodat ook die lewe van Jesus in ons sterflike vlees openbaar kan word.12 So werk die dood dan in ons, maar die lewe in julle.13 En omdat ons dieselfde Gees van die geloof het -- soos geskrywe is: Ek het geglo, daarom het ek gespreek -- glo ons ook, daarom spreek ons ook.14 Want ons weet dat Hy wat die Here Jesus opgewek het, ons ook deur Jesus sal opwek en saam met julle voor Hom sal stel.15 Want dit is alles om julle ontwil, sodat die genade, wat groter geword het deur so baie mense, die danksegging oorvloedig kan maak tot die heerlikheid van God.16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag n dag vernuwe.17 Want ons ligte verdrukking wat vir 'n oomblik is, bewerk vir ons 'n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid;18 omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.

Veja também

Publicidade
2 Coríntios
Ver todos os capítulos de 2 Coríntios
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-