Publicidade

2 Samuel 23

1 Now these are the last words of David: David the son of Jesse saith, And the man who was raised up on high, The anointed of the God of Jacob, And the sweet psalmist of Israel saith,2 The Spirit of Jehovah spoke by me, And his word was on my tongue.3 The God of Israel said, The Rock of Israel spoke to me, The ruler among men shall be just, Ruling in the fear of God;4 And {he shall be} as the light of the morning, {like} the rising of the sun, A morning without clouds; {When} from the sunshine, after rain, The green grass springeth from the earth.5 Although my house be not so before *God, Yet he hath made with me an everlasting covenant, Ordered in every way and sure; For {this is} all my salvation, and every desire, Although he make {it} not to grow.6 But {the sons} of Belial {are} all of them as thorns thrust away, Because they cannot be taken with hands;7 And the man that will touch them provideth himself with iron and the staff of a spear; And they shall be utterly burned with fire in {their} place.8 These are the names of the mighty men whom David had: Joseb-Bassebeth, Tachkemonite the chief of the captains: he was Adino the Eznite; he {fought} against eight hundred, slain {by him} at one time.9 And after him, Eleazar the son of Dodo the son of an Ahohite: he was one of the three mighty men with David, when they had defied the Philistines that were there gathered together to battle, and the men of Israel were gone up.10 He arose and smote the Philistines until his hand was weary, and his hand clave to the sword; and Jehovah wrought a great deliverance that day; and the people returned after him only to spoil.11 And after him, Shammah the son of Agee the Hararite: the Philistines were gathered into a troop, and there was there a plot of ground full of lentils, and the people had fled before the Philistines;12 and he stood in the midst of the plot and delivered it, and smote the Philistines, and Jehovah wrought a great deliverance.13 And three of the thirty chiefs went down, and came to David in the harvest time to the cave of Adullam, when the troop of the Philistines was encamped in the valley of Rephaim.14 And David was then in the stronghold; and the Philistines' garrison was then at Bethlehem.15 And David longed, and said, Oh that one would give me to drink of the water of the well of Bethlehem, which is in the gate!16 And the three mighty men broke through the camp of the Philistines, and drew water out of the well of Bethlehem, which is in the gate, and took it, and brought it to David; however he would not drink of it, but poured it out to Jehovah.17 And he said, Be it far from me, Jehovah, that I should do this thing! is it not the blood of the men that went at the risk of their lives? Therefore he would not drink it. These things did the three mighty men.18 And Abishai, the brother of Joab, the son of Zeruiah, was the chief of three; and he brandished his spear against three hundred and slew them; and he had a name among the three.19 Was he not most honourable of three? and he was their captain; but he did not attain to the {first} three.20 And Benaiah the son of Jehoiada, son of a valiant man, great in exploits, of Kabzeel: he it was that smote two lions of Moab; and he went down and smote a lion in the midst of a pit on a snowy day.21 He also smote the Egyptian, an imposing man: and the Egyptian had a spear in his hand; and he went down to him with a staff, and plucked the spear out of the Egyptian's hand, and slew him with his own spear.22 These things did Benaiah the son of Jehoiada, and he had a name among the three mighty men.23 He was honoured above the thirty, but he did not attain to the {first} three. And David set him in his council.24 Asahel the brother of Joab was one of the thirty; Elhanan the son of Dodo of Bethlehem,25 Shammah the Harodite, Elika the Harodite,26 Helez the Paltite, Ira the son of Ikkesh the Tekoite,27 Abiezer the Anathothite, Mebunnai the Hushathite,28 Zalmon the Ahohite, Maharai the Netophathite,29 Heleb the son of Baanah, the Netophathite, Ittai the son of Ribai of Gibeah of the children of Benjamin,30 Benaiah a Pirathonite, Hiddai of the brooks of Gaash,31 Abi-albon the Arbathite, Azmaveth the Barhumite,32 Eliahba the Shaalbonite, of the sons of Jashen, Jonathan,33 Shammah the Ararite, Ahiam the son of Sharar the Ararite,34 Eliphelet the son of Ahasbai, the son of the Maachathite, Eliam the son of Ahithophel the Gilonite,35 Hezrai the Carmelite, Paarai the Arbite,36 Igal the son of Nathan of Zobah, Bani the Gadite,37 Zelek the Ammonite, Naharai the Beerothite, the armour-bearer of Joab the son of Zeruiah,38 Ira the Ithrite, Gareb the Ithrite,39 Uriah the Hittite: thirty-seven in all.

1 En dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Isai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel:2 Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord is op my tong.3 Die God van Israel het gesê, die Rots van Israel het tot my gespreek: 'n Heerser oor mense, 'n regverdige, 'n heerser in die vrees van God,4 is soos die môre lig by sonsopgang, 'n môre sonder wolke as deur die glans n die reën grasspruitjies uit die aarde uitkom.5 Want is my huis nie so by God nie? Want Hy het 'n ewige verbond vir my daargestel wat in alles gereël en verseker is; want al my heil en alle welgevalle, ja, sal Hy dit nie laat uitspruit nie?6 Maar deugniete, hulle almal is soos weggegooide dorings, want 'n mens vat dit nie met die hand nie;7 en elkeen wat hulle wil aanraak, wapen homself met 'n yster of die steel van 'n spies, en met vuur word hulle op daardie plek heeltemal verbrand.8 Dit is die name van die helde wat Dawid gehad het: Joseb-Bassebet, 'n Tagkemoniet, die hoof van die adjudante; hy was Adino, die Esniet, teen agt honderd wat op een keer gesneuwel het.9 En n hom was Ele sar, die seun van Dodo, die Ahohiet, onder die drie helde by Dawid; toe hulle die Filistyne uitgedaag het wat daar bymekaar was om te veg, en die manne van Israel weggetrek het,10 het hy opgestaan en onder die Filistyne geslaan totdat sy hand moeg geword en sy hand aan die swaard gekleef het, sodat die HERE daardie dag 'n groot oorwinning bewerk het. En die manskappe het teruggekom agter hom aan net om te buit.11 En n hom was Samma, die seun van Age, die Harariet. Toe die Filistyne by Legi bymekaarkom, waar 'n stuk land was vol lensies en die volk vir die Filistyne gevlug het,12 het hy hom opgestel in die middel van die stuk land en dit afgeneem en die Filistyne verslaan, sodat die HERE 'n groot oorwinning bewerk het.13 En drie van die dertig hoofde het afgetrek en teen die oestyd by Dawid by die spelonk van Adullam aangekom, terwyl 'n hoop Filistyne in die laer staan in die dal Ref im.14 En Dawid was toe in die bergvesting; en 'n besetting van die Filistyne was toe in Betlehem.15 En Dawid het 'n begeerte voel opkom en gesê: Wie sal vir my water gee om te drink uit die put van Betlehem wat by die poort is?16 Toe het die drie helde deur die laer van die Filistyne gebreek en water geskep uit die put van Betlehem wat by die poort was, en dit gedra en na Dawid gebring; maar hy wou dit nie drink nie, en het dit tot eer van die HERE uitgegiet17 en gesê: Dit is ver van my, HERE, dat ek dit sou doen! Sou ek die bloed drink van die manne wat met lewensgevaar gegaan het? En hy wou dit nie drink nie. Dit het die drie helde gedoen.18 En Ab¡sai, die broer van Joab, die seun van Seruja, hy was hoof van die drie, en hy het sy spies geswaai oor drie honderd wat gesneuwel het, en het 'n naam gehad onder die drie.19 Was hy onder die drie nie geëer nie? sodat hy hulle owerste geword het, maar tot by die eerste drie het hy nie gekom nie.20 Verder Ben ja, die seun van Jojada, 'n sterk man, groot van daad, uit K bseël; hy het die twee groot helde van Moab verslaan; en hy het afgegaan en 'n leeu binne-in 'n kuil doodgeslaan op 'n sneeudag.21 Hy het ook 'n Egiptenaar verslaan, 'n mooi man; en in die hand van die Egiptenaar was 'n spies; maar hy het na hom afgegaan met 'n stok en die spies uit die hand van die Egiptenaar geruk en hom met sy eie spies doodgesteek.22 Dit het Ben ja, die seun van Jojada, gedoen; en hy het 'n naam gehad onder die drie helde.23 Hy was geëerd onder die dertig, maar tot by die drie het hy nie gekom nie; en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.24 Asahel, die broer van Joab, was onder die dertig; lhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;25 Samma, die Harodiet; El¡ka, die Harodiet;26 Heles, die Paltiet; Ira, die seun van Ikkes, die Teko‹et;27 Abiëser, die Anatotiet; Mebunn i, die Husatiet;28 Salmon, die Ahohiet; M harai, die Netofatiet;29 Heleb, die seun van Ba„na, die Netofatiet; Ittai, die seun van Ribai, uit G¡bea van die kinders van Benjamin;30 Ben ja, die Pirhatoniet; H¡ddai, uit Nahale-Ga„s;31 Abi-Albon, die Arbatiet; Asm wet, die Barhumiet;32 ljagba, die S älboniet; die seuns van Jasen; Jonatan;33 Samma, die Harariet; Ah¡am, die seun van Sarar, die Harariet;34 Elif,let, die seun van Ahasb i, die seun van 'n Ma„gatiet; El¡am, die seun van Agitofel, die Giloniet;35 H,sro, die Karmeliet; P ärai, die Arbiet;36 Jigeal, die seun van Natan, uit Soba; Bani, die Gadiet;37 Selek, die Ammoniet; N harai, die Beërotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruja;38 Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet39 Ur¡a, die Hetiet -- almal saam sewe en dertig.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-