Publicidade

2 Samuel 4

1 And when Saul's son heard that Abner was dead in Hebron, his hands were enfeebled, and all Israel was troubled.2 And Saul's son had two men, captains of bands: the name of the one was Baanah, and the name of the other Rechab, the sons of Rimmon the Beerothite, of the children of Benjamin; for Beeroth also was reckoned to Benjamin.3 And the Beerothites had fled to Gittaim, and were sojourners there until this day.4 And Jonathan Saul's son had a son that was lame of {his} feet. He was five years old when the news came of Saul and Jonathan out of Jizreel; and his nurse took him up and fled. And it came to pass, as she made haste to flee, that he fell, and became lame. And his name was Mephibosheth.5 And the sons of Rimmon the Beerothite, Rechab and Baanah, went and came in about the heat of the day into the house of Ishbosheth, who was taking his noonday rest.6 And they came thither into the midst of the house, {as though} they would fetch wheat; and they smote him in the belly; and Rechab and Baanah his brother escaped.7 They came into the house, as he lay on his bed in his bedchamber, and they smote him, and slew him, and beheaded him; and they took his head, and went by the way of the plain all night.8 And they brought the head of Ishbosheth to David in Hebron, and said to the king, Behold the head of Ishbosheth the son of Saul, thine enemy who sought thy life; and Jehovah has given to my lord the king to be avenged this day of Saul and of his seed.9 Then David answered Rechab and Baanah his brother, the sons of Rimmon the Beerothite, and said to them, {As} Jehovah liveth, who has redeemed my soul out of all distress,10 when one told me, saying, Behold, Saul is dead! and he was in his own sight a messenger of good, I took hold of him, and slew him in Ziklag-to whom forsooth I should give a reward for his good tidings:11 how much more, when wicked men have slain a righteous person in his own house upon his bed? and should I not now demand his blood of your hand, and take you away from the earth?12 And David commanded his young men, and they slew them, and cut off their hands and their feet, and hanged {them} up over the pool in Hebron. But they took the head of Ishbosheth, and buried it in the sepulchre of Abner in Hebron.

1 Toe die seun van Saul hoor dat Abner in Hebron gesterf het, het sy hande slap geword, en die hele Israel was verskrik.2 En die seun van Saul het twee manne, owerstes van bendes, gehad: die naam van die een was B ëna en die naam van die ander R,gab, seuns van Rimmon, die Beërotiet, uit die kinders van Benjamin, want Beërot is ook by Benjamin gereken.3 En die Beërotiete het na Gitt im gevlug en was daar vreemdelinge tot vandag toe.4 En Jonatan, die seun van Saul, het 'n seun gehad, lam aan altwee voete. Hy was vyf jaar oud toe die tyding aangaande Saul en Jonatan uit J¡sreël gekom het, en sy oppasser het hom opgetel en gevlug; maar terwyl sy in haar haastigheid vlug, het hy geval en lam geword; en sy naam was Mefiboset.5 En die seuns van Rimmon, die Beërotiet, R,gab en B ëna, het gegaan en by die huis van Isboset gekom op die warmste van die dag toe hy in sy middagslaap lê.6 En hulle het daar ingekom tot binne-in die huis om koring te gaan haal en hom in die onderlyf gesteek; en R,gab en sy broer B ëna het ontvlug.7 Hulle het naamlik die huis ingegaan, terwyl hy op sy bed in sy slaapkamer lê, en hom doodgeslaan en sy hoof afgekap; en hulle het sy hoof saamgeneem en die hele nag deur geloop met die pad van die Vlakte8 en die hoof van Isboset na Dawid in Hebron gebring en aan die koning gesê: Hier is die hoof van Isboset, die seun van Saul, u vyand wat u lewe gesoek het; maar die HERE het aan my heer die koning vandag wraak gegee op Saul en sy nageslag.9 Maar Dawid het R,gab en sy broer B ëna, die seuns van Rimmon, die Beërotiet, geantwoord en aan hulle gesê: So waar as die HERE leef wat my siel uit alle benoudheid verlos het,10 hom wat aan my berig gebring en gesê het: Kyk, Saul is dood! -- terwyl hy in sy eie oë was soos een wat 'n goeie boodskap bring -- het ek gegryp en hom in Siklag gedood, aan wie ek eintlik boodskappersloon moes gegee het;11 hoeveel te meer sal ek dan nou nie, as goddelose mense 'n regverdige man in sy huis op sy bed vermoor, sy bloed van julle hand eis en julle van die aarde verdelg nie?12 Toe het Dawid die jongmanne bevel gegee, en die het hulle gedood en hul hande en voete afgekap en hulle opgehang by die dam in Hebron; maar die hoof van Isboset het hulle geneem en dit begrawe in die graf van Abner in Hebron.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-