Publicidade

Esdras 7

1 And after these things, in the reign of Artaxerxes, king of Persia, Ezra the son of Seraiah, the son of Azariah, the son of Hilkijah,2 the son of Shallum, the son of Zadok, the son of Ahitub,3 the son of Amariah, the son of Azariah, the son of Meraioth,4 the son of Zerahiah, the son of Uzzi, the son of Bukki,5 the son of Abishua, the son of Phinehas, the son of Eleazar, the son of Aaron the chief priest,6 -this Ezra went up from Babylon; and he was a ready scribe in the law of Moses, which Jehovah the God of Israel had given. And the king granted him all his request, according to the hand of Jehovah his God upon him.7 (And there went up {some} of the children of Israel, and of the priests, and the Levites, and the singers, and the doorkeepers, and the Nethinim, to Jerusalem, in the seventh year of Artaxerxes the king.)8 And he came to Jerusalem in the fifth month, which was in the seventh year of the king.9 For upon the first of the first month the project of going up from Babylon was determined on, and on the first of the fifth month he came to Jerusalem, according to the good hand of his God upon him.10 For Ezra had directed his heart to seek the law of Jehovah and to do it, and to teach in Israel the statutes and the ordinances.11 And this is the copy of the letter that king Artaxerxes gave to Ezra the priest, the scribe, a scribe of the words of the commandments of Jehovah, and of his statutes to Israel:12 Artaxerxes, king of kings, to Ezra the priest, an accomplished scribe of the law of the God of the heavens, and so forth.13 I have given orders that all they of the people of Israel, and of their priests and the Levites, in my realm, who are disposed to go to Jerusalem, go with thee.14 Because thou art sent by the king, and by his seven counsellors, to inquire concerning Judah and Jerusalem, according to the law of thy God which is in thy hand;15 and to carry the silver and gold which the king and his counsellors have freely offered to the God of Israel, whose habitation is at Jerusalem,16 and all the silver and gold that thou canst find in all the province of Babylon, besides the voluntary offering of the people, and of the priests, who offer willingly for the house of their God which is at Jerusalem.17 Therefore thou shalt buy diligently with this money bullocks, rams, lambs, with their oblations and their drink-offerings, and offer them upon the altar of the house of your God which is at Jerusalem.18 And whatever shall seem good to thee and to thy brethren to do with the rest of the silver and the gold, that do according to the will of your God.19 And the vessels that have been given thee for the service of the house of thy God, deliver before the God of Jerusalem.20 And whatever more shall be needful for the house of thy God which thou shalt have occasion to bestow, bestow it out of the king's treasure house.21 And I, I Artaxerxes the king, do give orders to all the treasurers that are beyond the river, that whatever Ezra the priest and scribe of the law of the God of the heavens shall require of you, it be done diligently,22 unto a hundred talents of silver, and to a hundred measures of wheat, and to a hundred baths of wine, and to a hundred baths of oil, and salt without prescribing {how much}.23 Whatever is commanded by the God of the heavens, let it be carefully done for the house of the God of the heavens; for why should there be wrath against the realm of the king and his sons?24 Also we inform you, as regards all the priests and Levites, singers, doorkeepers, Nethinim, and ministers of this house of God, it shall not be lawful to impose tribute, tax, and toll upon them.25 And thou, Ezra, after the wisdom of thy God, which is in thy hand, set magistrates and judges who may judge all the people that are beyond the river, all such as know the laws of thy God; and teach ye him that knows {them} not.26 And whosoever will not do the law of thy God and the law of the king, let judgment be executed diligently upon him, whether unto death, or to banishment, or to confiscation of goods, or to imprisonment.27 Blessed be Jehovah the God of our fathers, who has put {such a thing} as this in the king's heart, to beautify the house of Jehovah which is at Jerusalem;28 and has extended mercy to me before the king and his counsellors, and before all the king's mighty princes. And I was strengthened, as the hand of Jehovah my God was upon me; and I gathered together out of Israel chief men to go up with me.

1 En n hierdie gebeurtenisse, onder die regering van Artas sta, die koning van Persië, het Esra, die seun van Ser ja, die seun van As rja, die seun van Hilk¡a,2 die seun van Sallum, die seun van Sadok, die seun van Ah¡tub,3 die seun van Am rja, die seun van As rja, die seun van M,rajot,4 die seun van Ser gja, die seun van Ussi, die seun van Bukki,5 die seun van Abisua, die seun van P¡nehas, die seun van Ele sar, die seun van A„ron, die hoëpriester,6 het hierdie Esra opgetrek uit Babel; en hy was 'n skrifgeleerde, vaardig in die wet van Moses wat die HERE, die God van Israel, gegee het; en die koning het, omdat die hand van die HERE sy God oor hom was, al sy begeertes ingewillig.7 Ook van die kinders van Israel en van die priesters en die Leviete en die sangers en die poortwagters en die tempelbediendes het na Jerusalem opgetrek in die sewende jaar van koning Artas sta.8 En hy het in Jerusalem gekom in die vyfde maand; dit was die sewende jaar van die koning.9 Want op die eerste van die eerste maand het hy die optog uit Babel gereël, en op die eerste van die vyfde maand het hy in Jerusalem aangekom, omdat die goeie hand van sy God oor hom was.10 Want Esra het sy hart daarop gerig om die wet van die HERE te ondersoek en te betrag, en om Israel die insettinge en verordeninge te leer.11 En dit is die afskrif van die brief wat koning Artas sta gegee het aan Esra, die priester-skrifgeleerde, wat skrifgeleerd was in die woorde van die gebooie en insettinge van die HERE oor Israel:12 Artas sta, die koning van die konings, aan die priester Esra, skrifgeleerde in die wet van die God van die hemel, volkome vrede! En nou --13 deur my is bevel gegee dat elkeen van die volk van Israel en van sy priesters en Leviete wat in my koninkryk gewillig is om na Jerusalem te trek, met jou mag saamtrek;14 omdat jy vanweë die koning en sy sewe raadsmanne gestuur is om oor Juda en in Jerusalem ondersoek te doen volgens die wet van jou God wat in jou hand is,15 en om die silwer en goud weg te bring wat die koning en sy raadsmanne vrywillig gee aan die God van Israel wie se woning in Jerusalem is,16 en al die silwer en goud wat jy sal vind in die hele provinsie Babel saam met die vrywillige gawes van die volk en die priesters wat vrywillig gee vir die huis van hulle God wat in Jerusalem is.17 Daarom moet jy sorgvuldig met hierdie geld koop bulle, ramme, lammers met die spysoffers en drankoffers wat daarby behoort, en dit op die altaar van die huis van julle God in Jerusalem offer.18 En wat jy en jou broers goedvind om met die orige silwer en goud te doen, kan julle doen volgens die wil van julle God.19 Maar die voorwerpe wat aan jou gegee word vir die diens van die huis van jou God, moet jy aflewer voor die God van Jerusalem.20 En die ander benodigdhede vir die huis van jou God wat jy sal moet gee, mag jy gee uit die skathuis van die koning.21 En deur my, koning Artas sta, is bevel gegee aan al die skatmeesters wat wes van die Eufraat is, dat alles wat Esra, die priester, die skrifgeleerde in die wet van die God van die hemel, van julle vra, sorgvuldig gedoen moet word,22 tot honderd talente silwer en tot honderd kor koring en tot honderd bat wyn en tot honderd bat olie toe en sout sonder beperking.23 Alles wat volgens die bevel van die God van die hemel is, moet stiptelik uitgevoer word vir die huis van die God van die hemel; want waarom sou daar 'n toorn kom oor die koninkryk van die koning en sy seuns?24 En ons maak julle bekend dat wat betref al die priesters en Leviete, sangers, poortwagters, tempelbediendes of dienaars van hierdie huis van God, niemand gemagtig is om hulle belasting, opbrings of tol op te lê nie.25 En jy, Esra, volgens die wysheid van jou God wat jy besit, stel owerhede en regters aan om vir die hele volk wat wes van die Eufraat is, reg te spreek, almal wat die wette van jou God ken; en wie dit nie ken nie, moet julle dit leer.26 En elkeen wat die wet van jou God en die wet van die koning nie doen nie, teen hom moet geregtelik opgetree word, hetsy ter dood of tot verbanning of geldboete of gevangenisstraf.27 Geloofd sy die HERE, die God van ons vaders, wat so iets in die hart van die koning gegee het, om die huis van die HERE wat in Jerusalem is, te versier;28 en wat my guns laat vind het voor die koning en sy raadsmanne en voor al die magtige vorste van die koning. Toe het ek moed geskep, omdat die hand van die HERE my God oor my was, en ek het die hoofde uit Israel versamel om saam met my op te trek.

Veja também

Publicidade
Esdras
Ver todos os capítulos de Esdras
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-