Publicidade

Hebreus 6

AFR53
Grave ammonimento a chi abbandona la verità che ha conosciuto

1 Perciò, lasciando l’insegnamento elementare intorno a Cristo, tendiamo a quello perfetto e non stiamo a porre di nuovo il fondamento del ravvedimento dalle opere morte e della fede in Dio, 2 della dottrina dei battesimi e dell’imposizione delle mani, della risurrezione dei morti e del giudizio eterno. 3 Così faremo, se Dio lo permette.

4 Perché quelli che sono stati una volta illuminati e hanno gustato il dono celeste, e sono stati fatti partecipi dello Spirito Santo 5 e hanno gustato la buona parola di Dio e le potenze del mondo a venire, 6 se cadono, è impossibile rinnovarli da capo a ravvedimento, poiché crocifiggono di nuovo per conto loro il Figlio di Dio e lo espongono a infamia. 7 Infatti, la terra che beve la pioggia che viene spesse volte su lei e produce erbe utili a quelli per i quali è coltivata, riceve benedizione da Dio, 8 ma, se porta spine e triboli, è senza valore e vicina a essere maledetta; e la sua fine è di essere arsa.

La certezza delle promesse divine

9 Tuttavia, diletti, benché parliamo così, siamo persuasi, riguardo a voi, di cose migliori e attinenti alla salvezza, 10 poiché Dio non è ingiusto da dimenticare l’opera vostra e l’amore che avete dimostrato per il suo nome con i servizi che avete reso e che rendete tuttora ai santi. 11 Ma desideriamo che ciascuno di voi dimostri sino alla fine il medesimo zelo per giungere alla pienezza della speranza, 12 affinché non diventiate pigri, ma siate imitatori di quelli che per fede e pazienza ereditano le promesse.

13 Infatti, quando Dio fece la promessa ad Abraamo, siccome non poteva giurare per qualcuno maggiore di lui, giurò per stesso, 14 dicendo: "Certo, ti benedirò e ti moltiplicherò grandemente". 15 Così, avendo aspettato con pazienza, Abraamo ottenne la promessa. 16 Perché gli uomini giurano per qualcuno maggiore di loro e per essi il giuramento è la conferma che pone fine a ogni contestazione. 17 Così, volendo Dio mostrare con maggiore evidenza agli eredi della promessa l’immutabilità del suo consiglio, intervenne con un giuramento, 18 affinché, mediante due cose immutabili, nelle quali è impossibile che Dio abbia mentito, troviamo una potente consolazione, noi, che abbiamo cercato il nostro rifugio nell’afferrare saldamente la speranza che ci era posta dinanzi. 19 Questa speranza la teniamo quale àncora dell’anima, sicura e ferma, che penetra al di della cortina, 20 dove Gesù è entrato per noi quale precursore, essendo diventato sommo sacerdote in eterno, secondo l’ordine di Melchisedec.

1 DAAROM moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God,

2 van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.

3 En dit sal ons doen as God dit toelaat.

4 Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het,

5 en die goeie woord van God gesmaak het en die kragte van die toekomstige wêreld,

6 en afvallig geword het om dié weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak.

7 Want die grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val, en nuttige plante voortbring ter wille van hulle vir wie dit ook bewerk word, het deel aan die seën van God.

8 Maar as dit dorings en distels oplewer, deug dit nie en is naby die vervloeking die einde daarvan is verbranding.

9 Maar, geliefdes, ons is aangaande julle van beter dinge oortuig, dinge wat saamhang met die saligheid, al spreek ons ook so.

10 Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.

11 Maar ons verlang dat elkeen van julle dieselfde ywer mag toon om te kom tot die volkome sekerheid van die hoop tot die einde toe;

12 sodat julle nie traag word nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid erfgename van die belofte is.

13 Want toe God aan Abraham die belofte gegee het, het Hy, omdat Hy by geen meerdere kon sweer nie, by Homself gesweer

14 en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks vermeerder.

15 En so het hy die belofte verkry nadat hy geduldig gewag het.

16 Want mense sweer by een wat meer is, en die eed van bevestiging is vir hulle die einde van alle teëspraak.

17 Daarom het God, omdat Hy nog kragtiger aan die erfgename van die belofte die onveranderlikheid van sy raad wou toon, dit met 'n eed gewaarborg;

18 sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan , ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê;

19 en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel

20 waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek 'n hoëpriester geword het vir ewig.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-