Publicidade

1 Samuel 1

1 Daar was 'n sekere man uit Ramat im, 'n Sufiet, uit die gebergte van Efraim, en sy naam was lkana, die seun van Jeroham, die seun van El¡hu, die seun van Tohu, die seun van Suf, 'n Efratiet.2 En hy het twee vroue gehad; die naam van die een was Hanna, en die naam van die tweede was Peninna; en Peninna het kinders gehad, maar Hanna het geen kinders gehad nie.3 En die man het van jaar tot jaar opgegaan uit sy stad om te aanbid en aan die HERE van die leërskare te offer in Silo, waar die twee seuns van Eli, Hofni en P¡nehas, priesters van die HERE was.4 En op 'n dag het lkana geoffer en aan sy vrou Peninna en al haar seuns en haar dogters dele van die offervleis gegee;5 maar aan Hanna het hy 'n dubbele deel gegee; want hy het Hanna liefgehad; maar die HERE het haar moederskoot toegesluit.6 En haar mededingster het haar ook bitterlik geterg om haar te vertoorn, omdat die HERE haar moederskoot toegesluit het.7 So het hy gedoen van jaar tot jaar, telkens as sy opgaan in die huis van die HERE. So het sy haar geterg, dat sy geween het en nie wou eet nie.8 En haar man lkana sê vir haar: Hanna, waarom ween jy? en waarom eet jy nie? en waarom is jou hart bedroef? Is ek vir jou nie beter as tien seuns nie?9 Toe staan Hanna op nadat hulle geëet en nadat hulle gedrink het in Silo, terwyl die priester Eli op die stoel sit by die deurpos van die tempel van die HERE.10 En bitter bedroef het sy tot die HERE gebid en bitterlik geween;11 en sy het 'n gelofte gedoen en gesê: HERE van die leërskare, as U waarlik die ellende van u diensmaagd aansien en aan my dink en u diensmaagd nie vergeet nie, maar u diensmaagd 'n manlike kind skenk, dan sal ek hom aan die HERE gee al die dae van sy lewe; en geen skeermes sal op sy hoof kom nie.12 En toe sy lank gebid het voor die aangesig van die HERE en Eli op haar mond ag gee --13 want Hanna het in haar hart gespreek: net haar lippe het geroer, maar haar stem kon nie gehoor word nie -- het Eli gedink dat sy dronk was.14 En Eli sê vir haar: Hoe lank wil jy jou soos 'n dronk mens gedra? Sit jou wyn van jou af weg.15 Maar Hanna antwoord en sê: Nee, my heer, ek is 'n vrou beswaard in my gemoed: wyn of sterk drank het ek nie gedrink nie, maar ek het my siel voor die aangesig van die HERE uitgestort.16 Hou tog nie u dienares vir 'n deugniet nie, want vanweë my baie sorge en verdriet het ek tot nou toe gespreek.17 En Eli antwoord en sê: Gaan in vrede, en mag die God van Israel jou bede gee wat jy van Hom gebid het.18 Daarop sê sy: Mag u dienares guns in u oë vind. Die vrou het toe daar weggegaan, en sy het geëet en haar aangesig was anders.19 Toe het hulle die môre vroeg klaargemaak en voor die aangesig van die HERE aanbid en teruggegaan en by hulle huis in Rama gekom; en lkana het sy vrou Hanna beken, en die HERE het aan haar gedink.20 En by die wisseling van die jaar het Hanna, wat swanger was, 'n seun gebaar en hom Samuel genoem; want, het sy gesê, ek het hom van die HERE gebid.21 Toe die man lkana dan met sy hele huisgesin opgaan om aan die HERE die jaarlikse offer en sy gelofte-offer te bring,22 het Hanna nie opgegaan nie; maar sy het aan haar man gesê: Eers wanneer die seun gespeen is, sal ek hom bring, dat hy kan verskyn voor die aangesig van die HERE en daar vir altyd bly.23 En haar man lkana het aan haar gesê: Doen wat goed is in jou oë, bly totdat jy hom gespeen het; mag die HERE net sy woord bevestig. Die vrou het toe gebly en haar seun gesoog totdat sy hom gespeen het.24 En sodra sy hom gespeen het, het sy hom met haar saam gebring, met drie bulle en 'n efa meel en 'n sak wyn, en sy het hom gebring in die huis van die HERE in Silo. En die seun was nog jonk.25 En hulle het die bul geslag en die seun by Eli gebring;26 en sy het gesê: Ag, my heer, so waar as u siel leef, my heer, ek is die vrou wat hier by u gestaan het om tot die HERE te bid.27 Om hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my bede aan my gegee wat ek van Hom gebid het.28 So staan ek hom dan ook af aan die HERE al die dae wat hy leef; hy is aan die HERE afgestaan. En hy het die HERE daar aanbid.

1 Efraimo aukštumoje, Ramoje gyveno vyras, vardu Elkana, efraimas. Jis buvo Cūfo sūnaus Tohuvo sūnaus Elihuvo sūnaus Jerohamo sūnus.2 Jis turėjo dvi žmonas: Oną ir Peniną. Penina turėjo vaikų, o Ona neturėjo.3 Elkana kasmet eidavo iš savo miesto į Šilojų melstis ir aukoti kareivijų Viešpačiui. Du Elio sūnūs, Hofnis ir Finehasas, ten buvo Viešpaties kunigais.4 Kai Elkana aukodavo, jis duodavo aukos dalį savo žmonai Peninai ir visiems jos sūnums bei dukterims.5 Bet Onai jis duodavo geriausią dalį, nes ją, nors Viešpats buvo uždaręs jos įsčias, mylėjo.6 Jos priešininkė ją užgauliodavo ir erzindavo, nes Viešpats buvo uždaręs jos įsčias.7 Taip būdavo kiekvienais metais, kai ji eidavo į Viešpaties namus. Toji taip užgauliodavo ją, kad ji verkdavo ir nevalgydavo.8 Jos vyras Elkana klausė: "Ona, ko verki? Kodėl nevalgai? Ko liūdi? Argi aš tau nesu vertesnis už dešimtį sūnų?"9 Ona atsistojo, kai jie pavalgė ir atsigėrė Šilojuje. Tuo metu kunigas Elis sėdėjo prie Viešpaties šventyklos durų.10 Ona labai nuliūdusi meldėsi ir graudžiai verkė.11 Ji davė įžadą: "Kareivijų Viešpatie, jei Tu pažvelgsi į savo tarnaitės sielvartą ir mane atsiminsi, ir nepamirši manęs, bet duosi man sūnų, tai aš atiduosiu jį Viešpačiui per visas jo gyvenimo dienas, ir skustuvas nepalies jo galvos".12 Ji ilgai meldėsi Viešpaties akivaizdoje, o Elis stebėjo jos lūpas.13 Ona kalbėjo savo širdyje, jos lūpos judėjo, bet balso nesigirdėjo. Todėl Elis palaikė ją girta14 ir tarė: "Ar ilgai būsi girta? Išsipagiriok".15 Ona atsakė: "Ne, viešpatie, aš esu nelaiminga moteris; aš negėriau nei vyno, nei stipraus gėrimo, tik išliejau savo širdį Viešpačiui.16 Nelaikyk savo tarnaitės Belialo dukra, nes iš didelio sielvarto ir skausmo aš kalbėjau".17 Elis tarė: "Eik ramybėje, o Izraelio Dievas teįvykdo tavo prašymą".18 Ji atsakė: "Duok savo tarnaitei atrasti malonę tavo akyse". Po to ji nuėjo, valgė ir nebeliūdėjo.19 Anksti rytą atsikėlę ir pagarbinę Viešpatį, jie grįžo į savo namus, į Ramą. Elkana pažino savo žmoną Oną, ir Viešpats atsiminė ją.20 Po kurio laiko Ona pagimdė sūnų ir jį pavadino Samueliu, sakydama: "Iš Viešpaties jį išmeldžiau".21 Kai Elkana ėjo su visais savo namiškiais aukoti Viešpačiui kasmetinę auką ir atlikti įžadą,22 Ona nėjo. Ji sakė savo vyrui: "Aš neisiu, iki berniuką nujunkysiu. Po to jį nuvesiu Viešpaties akivaizdon ir ten paliksiu visam laikui".23 Jos vyras Elkana jai atsakė: "Daryk, kaip tau atrodo teisinga, pasilik namuose, iki jį nujunkysi. Viešpats tepatvirtina savo žodį". Ji pasiliko ir žindė sūnų, iki jį nujunkė.24 Nujunkiusi jį, ji paėmė berniuką, tris jaučius, efą miltų bei odinę vyno ir nuvedė jį į Šilojų Viešpaties šventyklon. Berniukas buvo dar mažas.25 Papjovė jautį ir nuvedė berniuką pas Elį.26 Ona sakė: "Mano viešpatie, kaip tu gyvas, aš esu ta pati moteris, kuri čia stovėjo tavo akivaizdoje ir meldėsi Viešpačiui.27 Aš prašiau šito sūnaus. Viešpats išklausė mano prašymą ir suteikė, ko prašiau.28 Aš jį atvedu Viešpačiui, kad visą savo gyvenimą jis Jam priklausytų". Ir jis pagarbino ten Viešpatį.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-