Publicidade

Provérbios 21

1 Die koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil.2 Elke weg van 'n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte.3 Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers.4 Hoogheid van oë en trotsheid van hart -- die glans van die goddelose is sonde.5 Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, kom net tot gebrek.6 Die verwerwing van skatte deur 'n valse tong is 'n verwaaide asem -- dodelike valstrikke.7 Die gewelddadigheid van die goddelose sleep hulle weg, want hulle weier om reg te doen.8 Gekronkeld is die weg van 'n skuldige mens; maar die reine -- sy handeling is reg.9 Dit is beter om op die hoek van 'n dak te woon as by 'n twisgierige vrou en 'n gemeenskaplike huis.10 Die siel van die goddelose begeer die kwaad; sy naaste vind in sy oë geen genade nie.11 As 'n mens 'n spotter straf, word die eenvoudige bedagsaam; en as 'n mens 'n wyse onderrig, neem hy self kennis aan.12 Die regverdige let op die huis van die goddelose; Hy stort die goddelose in die ongeluk.13 Wie sy oor toestop vir die geskreeu van die arme, hy sal self ook roep en nie verhoor word nie.14 'n Geskenk in die geheim bring die toorn tot bedaring en 'n geskenk in die skoot die heftige woede.15 Vreugde is dit vir die regverdige om reg te doen, maar 'n verskrikking vir die werkers van ongeregtigheid.16 'n Mens wat afdwaal van die pad van verstand, sal in die vergadering van die skimme rus.17 Wie van vrolikheid hou, is 'n man van gebrek; hy wat van wyn en olie hou, sal nie ryk word nie.18 Die goddelose is 'n losprys vir die regverdige, en in die plek van die opregtes kom die ontroue.19 Dit is beter om in 'n woeste land te woon as by 'n twisgierige vrou en ergernis.20 'n Kosbare skat en olie is in die woning van die regverdige, maar 'n dwase mens bring dit deur.21 Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind.22 Die wyse beklim die stad van die helde en gooi die vesting neer waar dit op vertrou.23 Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.24 'n Vermetele, 'n trotsaard word 'n spotter genoem, een wat in oormaat van vermetelheid handel.25 Die begeerte van die luiaard sal hom doodmaak, want sy hande weier om te werk;26 die hele dag deur word daar dringend begeer, maar die regverdige gee en hou nie terug nie.27 Die offer van die goddelose is 'n gruwel; hoeveel te meer as hulle dit met skandelike bedoeling bring.28 'n Leuenagtige getuie kom om; maar 'n man wat goed toeluister, spreek vir altyd.29 Die goddelose trek 'n onbeskaamde gesig, maar die opregte gee aan sy weë die regte rigting.30 Daar is geen wysheid, en daar is geen verstand, en daar is geen raad teenoor die HERE nie.31 Die perd word reggemaak vir die dag van die geveg, maar die oorwinning is deur die HERE.

1 Karaliaus širdis Viešpaties rankoje kaip vandens srovės; Jis ją pasuka, kur nori.2 Visi žmogaus keliai atrodo teisingi jo paties akyse, bet Viešpats pasveria širdį.3 Tiesa ir teisingumas Viešpačiui mieliau negu auka.4 Išdidus žvilgsnis ir pasipūtusi širdis, kurie išskiria nedorėlį, yra nuodėmė.5 Stropiojo sumanymai veda į apstybę, o skuboti­į nuostolį.6 Melu įsigyti turtą yra tuščios svajonės tų, kurie ieško mirties.7 Nedorėlių smurtas sunaikins juos pačius, nes jie nedaro to, kas teisinga.8 Nusikaltėlio kelias yra vingiuotas, nekaltojo darbai teisūs.9 Geriau yra gyventi palėpės kampe negu su vaidinga moterimi dideliuose namuose.10 Nedorėlio siela trokšta pikto, jis nesigaili artimo.11 Kai nubaudžiamas niekintojas, neišmanėlis tampa išmintingas. Kai išmintingas pamokomas, jis įgyja supratimo.12 Teisusis stebi nedorėlių namus ir mato, kaip nedorėlis parbloškiamas už savo nedorybes.13 Kas neklauso vargšo šauksmo, pats šauks, bet nebus išgirstas.14 Slapta dovana nuramina pyktį, o dovana į antį­stiprią rūstybę.15 Teisingumas džiugina teisiuosius, o piktadarius išgąsdina.16 Nuklydę nuo tiesos kelio atsidurs mirusiųjų susirinkime.17 Kas mėgsta linksmybes, bus vargšas, kas myli vyną ir aliejų, nepraturtės.18 Nedorėlis bus išpirka už teisųjį, nusikaltėlis­už nekaltąjį.19 Geriau yra vienam gyventi dykumoje negu su pikta moterimi, mėgstančia barnius.20 Išmintingo žmogaus namuose yra brangių daiktų ir aliejaus, kvailys iššvaisto juos.21 Kas seka teisumą ir gailestingumą, suranda gyvenimą, teisumą ir garbę.22 Išmintingasis užima stipriųjų miestą ir sugriauna tvirtovę, kuria jie pasitikėjo.23 Kas saugo burną ir liežuvį, saugo savo sielą nuo nemalonumų.24 Išdidus ir pasipūtęs vadinamas niekintoju, jis elgiasi akiplėšiškai ir įžūliai.25 Tinginio troškimas nužudo jį, nes jis nenori dirbti.26 Jis godžiai geidžia visą dieną, o teisusis duoda negailėdamas.27 Nedorėlio auka Viešpats bjaurisi, tuo labiau, jei ji aukojama klastinga širdimi.28 Neteisingas liudytojas žus, o kas girdi, kalbės be perstojo.29 Nedorėlis suraukia savo veidą, o dorojo kelias tiesus.30 Prieš Viešpatį neatsilaikys nei išmintis, nei supratimas, nei patarimas.31 Žirgas ruošiamas kovos dienai, bet pergalę teikia Viešpats.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-