Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Crônicas 7

SYNOD

Die Here vervul die tempel met sy heerlikheid. Inwydingsofferandes en -plegtighede. Die huttefees.

1 EN net toe Salomo sy gebed voleindig het, het die vuur uit die hemel neergedaal en die brandoffer en die slagoffers verteer, en die heerlikheid van die Here het die huis vervul;

2 en die priesters kon nie in die huis van die Here ingaan nie, want die heerlikheid van die Here het die huis van die Here vervul.

3 En toe al die kinders van Israel sien hoe die vuur en die heerlikheid van die Here op die huis neerdaal, het hulle gekniel met die aangesig na die aarde toe, op die plaveisel, en aanbid en die Here geprys dat Hy goed is, dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is.

4 En die koning en die hele volk was besig om slagoffers voor die aangesig van die Here te slag.

5 Koning Salomo het naamlik die slagoffer van twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend stuks kleinvee geslag; en die koning en die hele volk het die huis van God ingewy,

6 terwyl die priesters op hulle poste gestaan het, ook die Leviete met die musiekinstrumente van die Here, wat koning Dawid gemaak het, om die Here te loof dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is, met die loflied van Dawid wat deur hulle voorgedra is. Intussen het die priesters teenoor hulle op die trompette geblaas, en die hele Israel het gestaan.

7 En Salomo het die middel van die voorhof geheilig wat voor die huis van die Here was; want daar het hy die brandoffers en die vetstukke van die dankoffers berei, omdat die koperaltaar wat Salomo gemaak het, die brandoffer en die spysoffer en die vetstukke nie kon bevat nie.

8 So het Salomo dan in dié tyd die fees gehou, sewe dae lank, en die hele Israel saam met hom, 'n baie groot vergadering, van die ingang na Hamat tot by die spruit van Egipte.

9 En op die agtste dag het hulle 'n feestyd gehou, want die inwyding van die altaar het hulle sewe dae lank gevier en die fees sewe dae lank.

10 En op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het hy die volk na hul tente laat gaan, verheug en vrolik van hart oor die goeie dinge wat die Here aan Dawid en aan Salomo en aan sy volk Israel gedoen het.

11 En toe Salomo die huis van die Here en die huis van die koning voltooi het, en alles wat in Salomo se hart gekom het om in die huis van die Here en in sy huis te maak, voorspoedig uitgevoer het,

12 verskyn die Here in die nag aan Salomo en vir hom: Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis verkies.

13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur,

14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

15 Nou sal my oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.

16 So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my en my hart sal altyd daar wees.

17 En wat jou betref, as jy wandel voor my aangesig soos jou vader Dawid gewandel het, deur naamlik te doen net soos Ek jou beveel het, en my insettinge en my verordeninge onderhou,

18 dan sal Ek die troon van jou koningskap bevestig, soos Ek dit jou vader Dawid beloof het deur te : Daar sal vir jou nooit 'n man ontbreek wat in Israel sal heers nie.

19 Maar as júlle afkerig word en my insettinge en my gebooie wat Ek julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien en julle voor hulle neerbuig,

20 dan sal Ek hulle uitruk uit my land wat Ek aan hulle gegee het, en hierdie huis wat Ek vir my Naam geheilig het, sal Ek van my aangesig wegwerp en daarvan 'n spreekwoord en 'n spotlied maak onder al die volke.

21 En hierdie huis wat so hoog was elkeen wat daarlangs verbygaan, sal verstom staan en vra: Waarom het die Here so gedoen met hierdie land en met hierdie huis?

22 Dan sal hulle : Omdat hulle die Here, die God van hulle vaders, verlaat het wat hulle uit Egipteland uitgelei het, en ander gode aangehang en voor hulle neergebuig en hulle gedien het, daarom het Hy al hierdie onheil oor hulle gebring.

1 Глава 7. [1]2 Мак 2:10. Когда окончил Соломон молитву, сошел огонь с неба и поглотил всесожжение и жертвы, и слава Господня наполнила дом. 2 [2]3 Цар 8:11. И не могли священники войти в дом Господень, потому что слава Господня наполнила дом Господень. 3 [3]2 Пар 5:13.1 Езд 3:11. И все сыны Израилевы, видя, как сошел огонь и слава Господня на дом, пали лицем на землю, на помост, и поклонились, и славословили Господа, ибо Он благ, ибо вовек милость Его.

4 [4]3 Цар 8:62. Царь же и весь народ стали приносить жертвы пред лицем Господа. 5 [5]3 Цар 8:63. И принес царь Соломон в жертву двадцать две тысячи волов и сто двадцать тысяч овец: так освятили дом Божий царь и весь народ. 6 [6]1 Пар 16:5.Чис 10:10.Сир 50:18. Священники стояли в служении своем, и левиты с музыкальными орудиями Господа, которые сделал царь Давид для прославления Господа, ибо вечна милость Его, так как Давид славословил чрез них; священники же трубили перед ним, и весь Израиль стоял. 7 [7]3 Цар 8:64. Освятил Соломон и внутреннюю часть двора, которая пред домом Господним: ибо принес там всесожжения и тук мирных жертв, так как жертвенник медный, сделанный Соломоном, не мог вмещать всесожжения и хлебного приношения, и туков. 8 [8]3 Цар 8:65.Чис 13:22. И сделал Соломон в то время семидневный праздник, и весь Израиль с ним собрание весьма большое, сошедшееся от входа в Емаф до реки Египетской; 9 [9]Ин 7:37.3 Цар 8:2,65. а в день восьмой сделали попразднство, ибо освящение жертвенника совершали семь дней и праздник семь дней. 10 [10]3 Цар 8:66. И в двадцать третий день седьмого месяца царь отпустил народ в шатры их, радующийся и веселящийся в сердце о благе, какое сделал Господь Давиду и Соломону и Израилю, народу Своему.

11 [11]3 Цар 9:1. И окончил Соломон дом Господень и дом царский; и все, что предположил Соломон в сердце своем сделать в доме Господнем и в доме своем, совершил он успешно. 12 [12]Втор 12:5. И явился Господь Соломону ночью и сказал ему: Я услышал молитву твою и избрал Себе место сие в дом жертвоприношения. 13 Если Я заключу небо и не будет дождя, и если повелю саранче поядать землю, или пошлю моровую язву на народ Мой, 14 [14]Пс 105:6.Втор 28:10.Ам 9:12. и смирится народ Мой, который именуется именем Моим, и будут молиться, и взыщут лица Моего, и обратятся от худых путей своих, то Я услышу с неба и прощу грехи их и исцелю землю их. 15 [15]2 Пар 6:40. Ныне очи Мои будут отверсты и уши Мои внимательны к молитве на месте сем. 16 [16]3 Цар 9:3. И ныне Я избрал и освятил дом сей, чтобы имя Мое было там во веки; и очи Мои и сердце Мое будут там во все дни. 17 И если ты будешь ходить пред лицем Моим, как ходил Давид, отец твой, и будешь делать все, что Я повелел тебе, и будешь хранить уставы Мои и законы Мои, 18 [18]2 Цар 7:12.3 Цар 9:5.1 Пар 17:12. то утвержу престол царства твоего, как Я обещал Давиду, отцу твоему, говоря: не прекратится у тебя [муж,] владеющий Израилем. 19 [19]3 Цар 9:6. Если же вы отступите и оставите уставы Мои и заповеди Мои, которые Я дал вам, и пойдете и станете служить богам иным и поклоняться им, 20 [20]Втор 4:26.Нав 23:16.Иер 7:15. то Я истреблю Израиля с лица земли Моей, которую Я дал им, и храм сей, который Я освятил имени Моему, отвергну от лица Моего и сделаю его притчею и посмешищем у всех народов. 21 [21]Втор 29:24.3 Цар 9:8.Иер 22:8. И о храме сем высоком всякий, проходящий мимо него, ужаснется и скажет: за что поступил так Господь с землею сею и с храмом сим? 22 И скажут: за то, что они оставили Господа, Бога отцов своих, Который вывел их из земли Египетской, и прилепились к богам иным, и поклонялись им, и служили им, за то Он навел на них все это бедствие.

Veja também