Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 11

SYNOD

Tiende plaag: die dood van die eersgeborenes.

1 VERDER het die Here vir Moses gesê: Nog een plaag sal Ek oor Farao en oor Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan laat trek. As hy julle geheel en al laat trek, sal hy julle selfs hiervandaan wegdrywe.

2 tog voor die ore van die volk dat elke man van sy naaste en elke vrou van haar naaste silwergoed en goue goed moet eis.

3 En die Here het aan die volk guns verleen in die van die Egiptenaars. Ook was die man Moses baie groot in Egipteland, in die van Farao se dienaars en in die van die volk.

4 Toe Moses: So het die Here gespreek: Omtrent middernag trek Ek uit dwarsdeur Egipte;

5 dan sal al die eersgeborenes in Egipteland sterwe, van Farao se eersgeborene af wat op sy troon sit, tot die eersgeborene van die slavin agter die handmeul en al die eersgeborenes van die vee.

6 En daar sal 'n groot gejammer in die hele Egipteland wees soos daar nie gewees het en soos daar nie weer sal wees nie.

7 Maar teen geeneen van die kinders van Israel sal 'n hond sy tong verroer nie, van die mense af tot die diere toe, dat julle kan weet dat die Here 'n onderskeid maak tussen die Egiptenaars en die Israeliete.

8 Dan sal al hierdie dienaars van u na my toe afkom en voor my neerbuig en : Trek uit, jy en die hele volk wat jou volg. En daarna sal ek uittrek. Toe het hy van Farao af weggegaan in gloeiende toorn.

9 En die Here het vir Moses gesê: Farao sal na julle nie luister nie, sodat my wonders in Egipteland baie kan word.

10 En Moses en Aäron het al hierdie wonders voor Farao gedoen. Maar die Here het Farao se hart verhard, sodat hy die kinders van Israel nie uit sy land laat trek het nie.

1 Глава 11. [1]Исх 6:1;12:33.Пс 104:38. И сказал Господь Моисею: еще одну казнь Я наведу на фараона и на Египтян; после того он отпустит вас отсюда; когда же он будет отпускать [вас], с поспешностью будет гнать вас отсюда; 2 внуши народу [тайно], чтобы каждый у ближнего своего и каждая женщина у ближней своей выпросили вещей серебряных и вещей золотых [и одежд]. 3 [3]Исх 3:21;12:36.Сир 45:1. И дал Господь милость народу [Своему] в глазах Египтян, [и они давали ему;] да и Моисей был весьма велик в земле Египетской, в глазах [фараона и] рабов фараоновых и в глазах [всего] народа. 4 И сказал Моисей: так говорит Господь: в полночь Я пройду посреди Египта, 5 [5]Пс 77:51;104:36.Прем 18:5. и умрет всякий первенец в земле Египетской от первенца фараона, который сидит на престоле своем, до первенца рабыни, которая при жерновах, и все первородное из скота; 6 и будет вопль великий по всей земле Египетской, какого не бывало и какого не будет более; 7 у всех же сынов Израилевых ни на человека, ни на скот не пошевелит пес языком своим, дабы вы знали, какое различие делает Господь между Египтянами и между Израильтянами. 8 И придут все рабы твои сии ко мне и поклонятся мне, говоря: выйди ты и весь народ [твой], которым ты предводительствуешь. После сего я и выйду. И вышел [Моисей] от фараона с гневом.

9 И сказал Господь Моисею: не послушал вас фараон, чтобы умножились [знамения Мои и] чудеса Мои в земле Египетской. 10 [10]Исх 9:16;10:20.Рим 9:17. Моисей и Аарон сделали все сии [знамения и] чудеса пред фараоном; но Господь ожесточил сердце фараона, и он не отпустил сынов Израилевых из земли своей.

Veja também