Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Coríntios 12

TB

Oor die verskeidenheid van geestelike gawes.

1 EN wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie dat julle onkundig moet wees nie.

2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode net soos julle ook al gelei is.

3 Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus 'n vervloeking noem nie; en niemand kan dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees.

4 Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;

5 en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here;

6 en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.

7 Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is.

8 Want aan die een word deur die Gees 'n woord van wysheid gegee, en aan die ander 'n woord van kennis vanweë dieselfde Gees;

9 aan 'n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan 'n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees;

10 aan 'n ander werkinge van kragte, aan 'n ander profesie, aan 'n ander onderskeiding van die geeste, aan 'n ander allerhande tale, aan 'n ander uitleg van tale.

11 Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.

Die eenheid van die liggaam nieteenstaande die verskeidenheid van lede.

12 WANT net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus.

13 Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal van een Gees deurdronge.

14 Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie.

15 As die voet sou : Omdat ek nie die hand is nie, behoort ek nie aan die liggaam nie behoort hy daarom nie aan die liggaam nie?

16 En as die oor sou : Omdat ek nie die oog is nie, behoort ek nie aan die liggaam nie behoort hy daarom nie aan die liggaam nie?

17 As die hele liggaam oog was, waar sou die gehoor wees? As dit geheel en al gehoor was, waar sou die reuk wees?

18 Maar nou het God elkeen van die lede in die liggaam gestel soos Hy gewil het.

19 As almal een lid was, waar sou die liggaam wees?

20 Maar nou is daar wel baie lede, maar net een liggaam.

21 En die oog kan nie vir die hand : Ek het jou nie nodig nie; of ook die hoof vir die voete: Ek het julle nie nodig nie.

22 Maar veel eerder is dié lede van die liggaam noodsaaklik wat die swakste lyk;

23 en dié lede van die liggaam wat vir ons minder eerbaar lyk, beklee ons met oorvloediger eer, en so het ons onsierlike lede oorvloediger sierlikheid,

24 terwyl ons sierlike lede dit nie nodig het nie; maar God het die liggaam saamgestel en aan die misdeelde lid oorvloediger eer gegee,

25 sodat daar geen verdeeldheid in die liggaam mag wees nie, maar dat die lede gelyke sorg vir mekaar mag dra.

26 En as een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.

27 Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.

28 En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.

29 Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie leraars nie, almal is tog nie kragte nie?

30 Het almal genadegawes van gesondmaking, spreek almal in tale, kan almal dit uitlê?

31 Maar beywer julle met die oog op die beste gawes; en ek wys julle 'n nog uitnemender weg.

Acerca de dons espirituais

1 A respeito dos 1Co 14.1; cp.1Co 12.4dons espirituais, irmãos, Rm 1.13não quero que sejais ignorantes. 2 Ef 2.11s.; cp.1Pe 4.3;1Co 6.11Sabeis que, quando éreis gentios, cp.1Ts 1.9concorríeis aos Hc 2.18s.; cp.Sl 115.5;Is 46.7;Jr 10.5ídolos mudos, conforme éreis levados. 3 Por isso, vos faço conhecer que ninguém, falando 1Jo 4.2s.; cp.Mt 22.43;Ap 1.10, etc.pelo Espírito de Deus, diz: Jesus é Rm 9.3anátema; ninguém pode dizer: Jesus é Jo 13.13;Rm 10.9Senhor, senão pelo Espírito Santo.

diversidades de dons na igreja

4 Ora, Rm 12.6s.; cp.1Co 12.11;Ef 4.4-6,11;Hb 2.4diversidades de dons, mas um mesmo é o Espírito; 5 diversidades de ministérios, e um mesmo é o Senhor; 6 diversidades de operações, mas é o mesmo cp.1Co 15.28;Ef 1.23;4.6Deus que opera tudo em todos. 7 A cada um, porém, é dada a manifestação do Espírito Ef 4.12; cp.1Co 12.12-30;1Co 14.26para proveito. 8 Pois a um, pelo Espírito, é dada a palavra da 1Co 2.6; cp.2Co 1.12sabedoria; a outro, a palavra de cp.Rm 15.14;1Co 2.11,16;2Co 2.14;4.6;8.7;11.6ciência, segundo o mesmo Espírito; 9 a outro, cp.1Co 13.2;2Co 4.13, no mesmo Espírito; a outro, 1Co 12.28,30dons de curar, em um Espírito; 10 a outro, operações de 1Co 12.28s.;Gl 3.5milagres; a outro, cp.1Co 11.4;13.2,8profecia; a outro, cp.1Co 14.29;1Jo 4.1discernimento de espíritos; a outro, 1Co 12.28,30;1Co 13.1;14.2ss.; cp.Mc 16.17diversidades de línguas, e a outro, 1Co 12.30;1Co 14.26interpretação de línguas; 11 mas todas essas coisas opera um e o mesmo Espírito, 1Co 12.4, ref.distribuindo a cada um particularmente como lhe apraz.

A unidade orgânica da igreja

12 Pois, Rm 12.4;1Co 10.17assim como o corpo é um e tem muitos membros, e todos os membros do corpo, embora muitos, constituem um corpo, 1Co 12.27assim também é Cristo. 13 cp.Ef 2.18Em um Espírito, fomos batizados todos nós em um corpo, quer Gl 3.28;Cl 3.11; cp.Ef 2.13-18;Rm 3.22judeus, quer gregos, quer escravos, quer livres; e a todos nós foi dado cp.Jo 7.37-39beber dum Espírito. 14 Também 1Co 12.20o corpo não é um membro, mas muitos. 15 Se disser o : Porque não sou mão, não sou do corpo; nem por isso deixa de ser do corpo. 16 Se a orelha disser: Uma vez que eu não sou olho, não sou do corpo; nem por isso deixa de ser do corpo. 17 Se o corpo inteiro fosse olho, onde estaria o ouvido? Se o corpo inteiro fosse ouvido, onde estaria o olfato? 18 Mas agora Deus1Co 12.28 dispôs os membros no corpo, cada um deles 1Co 12.11; cp.Rm 12.6como lhe aprouve. 19 Se todos, porém, fossem um membro, onde estaria o corpo? 20 Agora, na verdade, 1Co 12.14;1Co 12.12são muitos membros, mas um corpo. 21 O olho não pode dizer à mão: Eu não preciso de ti; nem ainda a cabeça aos pés: 22 Eu não preciso de vós. Antes, pelo contrário, os membros do corpo que parecem ser mais fracos são necessários; 23 os membros do corpo que reputamos menos honrosos, a estes revestimos com muito mais honra, e os que em nós não são decorosos têm mais abundante decoro, 24 ao passo que os decorosos em nós não têm necessidade de decoro. Mas Deus arranjou os membros do corpo, dando muito mais honra àquele membro que não a tem em si, 25 para que não houvesse cisma no corpo, mas os membros tivessem o mesmo cuidado uns pelos outros. 26 Se um membro sofre, todos os membros sofrem com ele; se um é honrado, todos os membros se regozijam com ele. 27 Ora, vós sois 1Co 12.12; cp.1Co 1.2;Ef 1.23;4.12;Cl 1.18,24;2.19corpo de Cristo e, Ef 5.30;Rm 12.5individualmente, um de seus membros. 28 A uns 1Co 12.18pôs Deus 1Co 10.32na igreja, primeiramente, Ef 4.11apóstolos; em segundo lugar, Ef 2.20;3.5;At 13.1profetas; em terceiro lugar, At 13.1doutores; depois, 1Co 12.10,29milagres; depois, 1Co 12.9,30dons de curar, socorros, cp.Rm 12.8governos, 1Co 12.10variedades de línguas. 29 São, porventura, todos apóstolos? São todos profetas? São todos doutores? São todos operadores de milagres? 30 Têm todos dons de curar? Falam todos em línguas? 1Co 12.10Interpretam todos? 31 1Co 14.1,39Mas desejai ardentemente os dons que são maiores. E ainda um caminho sobremodo excelente vou mostrar-vos.

Veja também