Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Coríntios 10

TB

Laat ons God nie versoek soos Israel gedoen het nie.

1 WANT ek wil nie , broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het,

2 en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see,

3 en almal dieselfde geestelike spys geëet het,

4 en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het gedrink uit 'n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus.

5 Maar God het in die meeste van hulle geen welgevalle gehad nie, want hulle is neergeslaan in die woestyn.

6 En hierdie dinge was voorbeelde vir ons, dat ons nie begerig moet wees na slegte dinge soos hulle begerig was nie.

7 En wees ook nie afgodedienaars soos sommige van hulle was nie, soos geskrywe is: Die volk het gaan sit om te eet en te drink en het opgestaan om te speel.

8 En laat ons nie hoereer soos sommige van hulle gehoereer het nie, en daar het op een dag drie-en-twintigduisend geval.

9 En laat ons Christus nie versoek soos ook sommige van hulle gedoen het nie, en hulle het deur die slange omgekom.

10 En moenie murmureer soos ook sommige van hulle gemurmureer het nie, en hulle het deur die verderwer omgekom.

11 Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as 'n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het.

12 Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

Die afgodery, gemeenskap met duiwels.

14 DAAROM, my geliefdes, vlug vir die afgodediens.

15 Ek spreek soos met verstandige mense; oordeel self wat ek :

16 die beker van danksegging wat ons met danksegging seën, is dit nie die gemeenskap met die bloed van Christus nie? Die brood wat ons breek, is dit nie die gemeenskap met die liggaam van Christus nie?

17 Omdat dit een brood is, is ons almal een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood.

18 Let op Israel na die vlees: het die wat die offers eet, nie gemeenskap met die altaar nie?

19 Wat ek dan? Dat 'n afgod iets is, of dat 'n afgodsoffer iets is?

20 Nee, maar dat die heidene wat dit offer, aan duiwels offer en nie aan God nie. En ek wil nie dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie.

21 Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nie deel aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie.

22 Of wil ons die ywer van die Here opwek? Is ons miskien sterker as Hy?

Die Christelike vryheid; die liefde.

23 ALLES is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar nie alles stig nie.

24 Laat niemand sy eie voordeel soek nie, maar elkeen die voordeel van 'n ander.

25 Eet alles wat in die slaghuis verkoop word sonder om navraag te doen, ter wille van die gewete.

26 Want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.

27 En as een van die ongelowiges julle nooi en julle is gewillig om te gaan, eet dan alles wat julle voorgesit word sonder om navraag te doen, ter wille van die gewete.

28 Maar as iemand aan julle : Dit is afgodsoffer moet dit dan nie eet nie, ter wille van hom wat dit te kenne gegee het, en ter wille van die gewete want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan

29 ek bedoel die gewete, nie van jouself nie, maar van die ander; want waarom word my vryheid geoordeel deur 'n ander se gewete?

30 En as ek iets met danksegging geniet, waarom word ek belaster oor iets waarvoor ek dank?

31 Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.

32 Wees geen oorsaak van struikeling vir Jode of Grieke of vir die gemeente van God nie;

33 net soos ek almal in alles behaag en nie my eie voordeel soek nie, maar dié van baie, sodat hulle gered kan word.

Não devemos seguir o exemplo dos israelitas

1 Rm 1.13Não quero, irmãos, que ignoreis que nossos pais estiveram todos Êx 13.21;Sl 105.39debaixo da nuvem, e todos Êx 14.22,29;Sl 66.6passaram pelo mar, 2 e todos, em Moisés, foram cp.Rm 6.3;Gl 3.27;1Co 1.13batizados na nuvem e no mar, 3 e Êx 16.4,35;Dt 8.3;Ne 9.15,20;Sl 78.24s.;Jo 6.31comeram todos do mesmo manjar espiritual, 4 Êx 17.6;Nm 20.11;Sl 78.15e beberam todos da mesma bebida espiritual, pois beberam duma rocha espiritual que os acompanhava, a qual rocha era Cristo. 5 Contudo, da maior parte deles Deus não se agradou, Nm 14.29-35,37;26.65;Hb 3.17;Jd 5e assim foram prostrados no deserto. 6 Ora, essas coisas foram feitas 1Co 10.11em figura para nós, a fim de não cobiçarmos coisas más, assim como eles também Nm 11.4,34;Sl 106.14cobiçaram. 7 Nem vos torneis Êx 32.4,6; cp.1Co 10.14;1Co 5.11idólatras, como alguns deles, conforme está escrito: O povo sentou-se a comer e a beber e levantou-se Êx 32.19a folgar. 8 Nem cometamos fornicação, Nm 25.1ss.como alguns deles cometeram, e caíram em um dia cp.Nm 25.9vinte e três mil. 9 Nem tentemos o Senhor, como Nm 21.5s.alguns deles o tentaram e foram mortos pelas serpentes. 10 Nem murmureis, como Nm 16.41;17.5,10alguns deles murmuraram Nm 16.49e pereceram pelo Êx 12.23;2Sm 24.16;1Cr 21.15;Hb 11.28destruidor. 11 Ora, essas coisas lhes aconteciam como figuras Rm 4.23e foram escritas para advertência de nós outros, a quem Rm 13.11os fins dos séculos têm chegado. 12 Por isso, aquele que Rm 11.20; cp.2Pe 3.17pensa estar em veja não caia. 13 Não vos tem sobrevindo tentação que não seja comum aos homens; mas 1Co 1.9Deus é fiel, o qual não permitirá que sejais cp.2Pe 2.9tentados além das vossas forças, mas também, com a tentação, proverá o meio de saída, para poderdes suportá-la.

O cristão deve fugir da idolatria

14 Por isso, meus Hb 6.9amados, fugi da 1Co 10.7; cp.1Co 10.19s.;1Jo 5.21idolatria. 15 Falo como a sensatos; julgai vós o que digo. 16 Mt 26.27s.;1Co 11.25O cálice de bênção que abençoamos não é a comunhão do sangue de Cristo? Mt 26.26;1Co 11.23s.;At 2.42O pão que partimos não é a comunhão do corpo de Cristo? 17 Pois nós, Rm 12.5;1Co 12.12-13,27;Ef 4.4,16;Cl 3.15que somos muitos, somos um pão, um corpo; porque todos participamos do único pão. 18 Considerai a Israel Rm 1.3segundo a carne; não são participantes do altar aqueles que Lv 7.6,14s.;Dt 12.17s.comem dos sacrifícios? 19 Que afirmo, então? Que o que é sacrificado aos ídolos é alguma coisa? ou 1Co 8.4que o ídolo é alguma coisa? 20 Pelo contrário, afirmo que as coisas que eles sacrificam, Dt 32.17;Sl 106.37;Ap 9.20; cp.Gl 4.8as sacrificam a demônios e não a Deus; e não quero que vós tenhais comunhão com os demônios. 21 cp.2Cr 6.16Não podeis beber do cálice do Senhor e do cálice dos demônios; não podeis participar da mesa do Senhor e da cp.Is 65.11mesa dos demônios. 22 Queremos, porventura, Dt 32.21provocar a zelos o Senhor? Acaso, somos Ec 6.10;Is 45.9mais fortes do que ele?

Os limites da liberdade cristã. A religião deve inspirar todos os atos da vida

23 1Co 6.12Todas as coisas são lícitas, mas nem todas as coisas convêm; todas são lícitas, mas nem todas Rm 14.19edificam. 24 Ninguém 1Co 10.33;1Co 13.5;Fp 2.21; cp.2Co 12.14;Rm 15.2procure o seu proveito, mas o de outrem. 25 Comei de tudo o cp.At 10.15;1Co 8.7que se vende no mercado, nada perguntando por causa da vossa consciência; 26 pois do Senhor é Sl 24.1; cp.Sl 50.12, etc.;1Tm 4.4a terra e a sua plenitude. 27 Se cp.1Co 5.10algum dos incrédulos vos convida, e quereis ir, cp.Lc 10.8comei de tudo o que vos põe diante, nada perguntando por causa da consciência. 28 Mas, cp.1Co 8.7,10-12se alguém vos disser: Isto foi oferecido em sacrifício, não comais por causa daquele que vo-lo advertiu e por causa da consciência; 29 consciência, digo, não a tua, mas a do outro. Pois 1Co 9.19; cp.Rm 14.16a que fim é minha liberdade julgada pela consciência alheia? 30 Se eu participo com gratidão, cp.1Co 9.1por que sou vilipendiado por aquilo por que Rm 14.6dou graças? 31 Portanto, se comeis, ou bebeis, Cl 3.17;1Pe 4.11ou fazeis qualquer outra coisa, fazei tudo para glória de Deus. 32 1Co 8.13; cp.At 24.16Não vos torneis causa de tropeço nem para os judeus, nem para os gregos, nem para At 20.28;1Co 1.2;11.22;15.9;2Co 1.1;Gl 1.13;1Tm 3.5,15; cp.1Co 7.17;Fp 3.6a igreja de Deus, 33 assim como eu também em tudo 1Co 9.22;Rm 15.2; cp.Gl 1.10quero agradar a todos, 1Co 13.5;Fp 2.21; cp.2Co 12.14;Rm 15.2não procurando o meu próprio proveito, mas o de todos, para que 1Ts 2.16; cp.Rm 11.14sejam salvos.

Veja também