Publicidade

Eclesiastes 12

1 And remember thy Creator in the days of thy youth, before the evil days come, and the years draw nigh, of which thou shalt say, I have no pleasure in them;2 before the sun, and the light, and the moon, and the stars, be darkened, and the clouds return after the rain;3 in the day when the keepers of the house tremble, and the strong men bow themselves, and the grinders cease because they are few, and those that look out of the windows are darkened,4 and the doors are shut toward the street; when the sound of the grinding is subdued, and they rise up at the voice of the bird, and all the daughters of song are brought low;5 they are also afraid of what is high, and terrors are in the way, and the almond is despised, and the grasshopper is a burden, and the caper-berry is without effect; (for man goeth to his age-long home, and the mourners go about the streets;)6 -before the silver cord be loosed, or the golden bowl be broken, or the pitcher be shattered at the fountain, or the wheel be broken at the cistern;7 and the dust return to the earth as it was, and the spirit return unto God who gave it.8 Vanity of vanities, saith the Preacher: all is vanity.9 And moreover, because the Preacher was wise, he still taught the people knowledge; and he pondered, and sought out, {and} set in order many proverbs.10 The Preacher sought to find out acceptable words; and that which was written is upright, words of truth.11 The words of the wise are as goads, and the collections {of them} as nails fastened in: they are given from one shepherd.12 And besides, my son, be warned by them: of making many books there is no end, and much study is a weariness of the flesh.13 Let us hear the end of the whole matter: Fear God, and keep his commandments; for this is the whole of man.14 For God shall bring every work into judgment, with every secret thing, whether it be good or whether it be evil.

1 En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie --2 voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom n die reën,3 die dag wanneer die wagters van die huis sal bewe en die sterk manne krom word en die malers die werk staak, omdat hulle te min geword het, en die wat deur die vensters kyk, verduister word,4 en die deure na die straat gesluit word, terwyl die geruis van die meul verswak; en hy opstaan as die voëltjies begin sing en al die tone van die lied dof sal word.5 Ook sal hy bang wees vir 'n hoogte, en verskriklike dinge sal op die pad wees! En die amandelboom sal in bloei staan, en die sprinkaan sal homself met moeite voortsleep, en die kapperkruid nutteloos wees; want die mens gaan na sy ewige huis, en die rouklaers sal op die straat rondgaan.6 Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val7 en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het.8 Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs.9 En behalwe dat die Prediker 'n wyse was, het hy die volk nog kennis geleer en het oorweeg en ondersoek; hy het baie spreuke opgestel.10 Die Prediker het gesoek om welgevallige woorde te vind en wat reg geskrywe is -- woorde van waarheid.11 Die woorde van die wyse manne is soos prikkels; en soos spykers, diep ingeslaan, is die versamelde spreuke; hulle is deur die enige Herder gegee.12 En buitendien, my seun, wees gewaarsku; aan baie boeke maak kom geen einde nie, en baie studie is vermoeiing van die vlees.13 Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.14 Want God sal elke werk bring in die gerig wat kom oor al die verborge dinge, goed of sleg.

Veja também

Publicidade
Eclesiastes
Ver todos os capítulos de Eclesiastes
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-