Publicidade

2 Reis 13

1 In the three-and-twentieth year of Joash the son of Ahaziah, king of Judah, Jehoahaz the son of Jehu began to reign over Israel in Samaria, for seventeen years.2 And he did evil in the sight of Jehovah, and followed the sins of Jeroboam the son of Nebat, who made Israel to sin; he departed not from them.3 And the anger of Jehovah was kindled against Israel, and he delivered them into the hand of Hazael king of Syria, and into the hand of Ben-Hadad the son of Hazael, all those days.4 (And Jehoahaz besought Jehovah, and Jehovah hearkened to him; for he saw the oppression of Israel, because the king of Syria oppressed them.5 And Jehovah gave Israel a saviour, so that they went out from under the hand of the Syrians; and the children of Israel dwelt in their tents as before.6 Nevertheless they departed not from the sins of the house of Jeroboam, who made Israel to sin: they walked therein; and there remained also the Asherah in Samaria.)7 For he had left of the people to Jehoahaz but fifty horsemen, and ten chariots, and ten thousand footmen; for the king of Syria had destroyed them, and had made them like the dust by threshing.8 And the rest of the acts of Jehoahaz, and all that he did, and his might, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?9 And Jehoahaz slept with his fathers, and they buried him in Samaria; and Joash his son reigned in his stead.10 In the thirty-seventh year of Joash king of Judah began Jehoash the son of Jehoahaz to reign over Israel in Samaria, for sixteen years.11 And he did evil in the sight of Jehovah; he departed not from any of the sins of Jeroboam the son of Nebat, who made Israel to sin: he walked therein.12 And the rest of the acts of Joash, and all that he did, and his might with which he fought against Amaziah king of Judah, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?13 And Joash slept with his fathers, and Jeroboam sat upon his throne; and Joash was buried in Samaria with the kings of Israel.14 And Elisha fell sick of his sickness in which he died. And Joash the king of Israel came down to him, and wept over his face, and said, My father, my father! the chariot of Israel and the horsemen thereof!15 And Elisha said to him, Take bow and arrows. And he took a bow and arrows.16 And he said to the king of Israel, Put thy hand upon the bow. And he put his hand {upon it}; and Elisha put his hands upon the king's hands,17 and said, Open the window eastward. And he opened {it}. And Elisha said, Shoot. And he shot. And he said, An arrow of Jehovah's deliverance, even an arrow of deliverance from the Syrians; and thou shalt smite the Syrians in Aphek, till thou hast consumed {them}.18 And he said, Take the arrows. And he took {them}. And he said to the king of Israel, Smite upon the ground. And he smote thrice, and stayed.19 And the man of God was wroth with him, and said, Thou shouldest have smitten five or six times; then wouldest thou have smitten the Syrians till thou hadst consumed {them}; whereas now thou shalt smite Syria but thrice.20 And Elisha died, and they buried him. And the bands of the Moabites invaded the land at the coming in of the year.21 And it came to pass as they were burying a man, that behold, they saw the band, and they cast the man into the sepulchre of Elisha; and the man went {down}, and touched the bones of Elisha, and he revived, and stood upon his feet.22 And Hazael king of Syria oppressed Israel all the days of Jehoahaz.23 And Jehovah was gracious to them, and had compassion on them, and had respect to them, because of his covenant with Abraham, Isaac, and Jacob; and he would not destroy them, neither did he cast them from his presence up to that time.24 And Hazael king of Syria died, and Ben-Hadad his son reigned in his stead.25 And Jehoash the son of Jehoahaz took again out of the hand of Ben-Hadad the son of Hazael the cities which he had taken out of the hand of Jehoahaz his father in the war. Three times did Joash beat him, and recovered the cities of Israel.

1 In die drie en twintigste jaar van Joas, die seun van Ah sia, die koning van Juda, het Joahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samar¡a -- sewentien jaar lank.2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en agter die sondes van Jerobeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het, aan geloop; hy het daar nie van afgewyk nie.3 Daarom het die toorn van die HERE teen Israel ontvlam, sodat Hy hulle oorgegee het in die hand van H sael, die koning van Aram, en in die hand van B,nhadad, die seun van H sael, al die dae.4 Maar Joahas het die aangesig van die HERE om genade gesmeek. Toe verhoor die HERE hom, want Hy het die verdrukking van Israel gesien, dat die koning van Aram hulle verdruk.6 Nogtans het hulle nie afgewyk van die sondes van die huis van Jerobeam wat Israel laat sondig het nie; hy het daarin gewandel, en selfs die heilige boomstam het in Samar¡a bly staan.7 Voorwaar, hy het vir Joahas geen manskappe laat oorbly nie, as net vyftig perderuiters en tien strydwaens en tien duisend voetgangers; want die koning van Aram het hulle omgebring en hulle gemaak soos stof as gedors word.8 En die verdere geskiedenis van Joahas en alles wat hy gedoen het, en sy magtige dade, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?9 En Joahas het ontslaap met sy vaders en is in Samar¡a begrawe, en sy seun Joas het in sy plek koning geword.10 In die sewe en dertigste jaar van Joas, die koning van Juda, het Joas, die seun van Joahas, koning geword oor Israel in Samar¡a -- sestien jaar lank.11 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE; hy het nie afgewyk van al die sondes van Jerobeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie; hy het daarin gewandel.12 En die verdere geskiedenis van Joas en alles wat hy gedoen het, en sy magtige dade, hoe hy teen Am sia, die koning van Juda, geveg het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?13 En Joas het ontslaap met sy vaders, en Jerobeam het op sy troon gaan sit; en Joas is begrawe in Samar¡a by die konings van Israel.14 En toe El¡sa siek was aan die siekte waaraan hy sou sterwe, het Joas, die koning van Israel, afgekom na hom en oor hom geween en gesê: My vader, my vader, wa van Israel en sy ruiters!15 Daarop sê El¡sa vir hom: Neem 'n boog en pyle. En hy het vir hom 'n boog en pyle geneem.16 En hy sê vir die koning van Israel: Sit jou hand aan die boog. En hy het sy hand aan die boog gesit; en El¡sa het sy hande op die hande van die koning gelê.17 Verder sê hy: Maak oop die venster na die ooste toe! En hy het dit oopgemaak. En El¡sa sê: Skiet! En hy het geskiet. Toe sê hy: 'n Pyl van oorwinning van die HERE en 'n pyl van oorwinning op Aram: jy moet die Arameërs volkome verslaan in Afek.18 Verder sê hy: Neem die pyle. En hy het dit geneem. Toe sê hy vir die koning van Israel: Slaan teen die grond! En hy het drie maal geslaan en opgehou.19 Daarop word die man van God baie kwaad vir hom en sê: Jy moes vyf of ses maal geslaan het; dan sou jy die Arameërs volkome verslaan het; maar nou sal jy die Arameërs drie maal verslaan.20 Daarna het El¡sa gesterwe, en hulle het hom begrawe. En die bendes van die Moabiete het die land ingekom met die ingang van die jaar.21 En terwyl hulle besig was om 'n man te begrawe, sien hulle meteens die bende; daarom het hulle die man in die graf van El¡sa gegooi; en toe die man met die gebeente van El¡sa in aanraking kom, het hy lewendig geword en opgestaan op sy voete.22 En H sael, die koning van Aram, het Israel verdruk al die dae van Joahas.23 Maar die HERE was hulle genadig en het Hom oor hulle ontferm en Hom tot hulle gewend ter wille van sy verbond met Abraham, Isak en Jakob; en Hy wou hulle nie vernietig en tot nog toe nie van sy aangesig wegwerp nie.24 En H sael, die koning van Aram, het gesterwe; en sy seun B,nhadad het in sy plek koning geword.25 En Joas, die seun van Joahas, het weer die stede uit die hand van B,nhadad, die seun van H sael, teruggeneem wat hy aan sy vader Joahas in die oorlog ontruk het; Joas het hom drie maal verslaan en die stede van Israel herower.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-