Publicidade

2 Reis 25

1 And it came to pass in the ninth year of his reign, in the tenth month, on the tenth of the month, {that} Nebuchadnezzar king of Babylon came, he and all his army, against Jerusalem, and encamped against it; and they built turrets against it round about.2 And the city was besieged until the eleventh year of king Zedekiah.3 On the ninth of the {fourth} month the famine prevailed in the city, and there was no bread for the people of the land.4 And the city was broken into; and all the men of war {fled} by night, by the way of the gate between the two walls, which {leads} to the king's garden (now the Chaldeans were by the city round about); and they went the way toward the plain.5 And the army of the Chaldeans pursued after the king, and overtook him in the plains of Jericho; and all his army was scattered from him.6 And they took the king, and brought him up to the king of Babylon unto Riblah; and they pronounced judgment upon him,7 and slaughtered the sons of Zedekiah before his eyes, and put out the eyes of Zedekiah, and bound him with chains of brass, and carried him to Babylon.8 And in the fifth month, on the seventh of the month, which was in the nineteenth year of king Nebuchadnezzar, king of Babylon, Nebuzar-adan, captain of the body-guard, servant of the king of Babylon, came unto Jerusalem;9 and he burned the house of Jehovah, and the king's house, and all the houses of Jerusalem; and every great {man's} house he burned with fire.10 And all the army of the Chaldeans that were with the captain of the body-guard broke down the walls of Jerusalem round about.11 And Nebuzar-adan the captain of the body-guard carried away captive the rest of the people that were left in the city, and the deserters that had deserted to the king of Babylon, and the rest of the multitude.12 But the captain of the body-guard left of the poor of the land for vinedressers and husbandmen.13 And the brazen pillars that were in the house of Jehovah, and the bases, and the brazen sea that was in the house of Jehovah, the Chaldeans broke in pieces, and carried the brass thereof to Babylon.14 The cauldrons also and the shovels and the knives and the cups, and all the vessels of copper wherewith they ministered, they took away.15 And the censers and the bowls, that which was of gold in gold, and that which was of silver in silver, the captain of the body-guard took away.16 The two pillars, the one sea, and the bases which Solomon had made for the house of Jehovah: for the brass of all these vessels there was no weight.17 The height of one pillar was eighteen cubits, and the capital upon it was brass, and the height of the capital three cubits; and the network and the pomegranates, upon the capital round about, all of brass: and similarly for the second pillar with the network.18 And the captain of the body-guard took Seraiah the high priest, and Zephaniah the second priest, and the three doorkeepers.19 And out of the city he took a chamberlain that was set over the men of war, and five men of them that were in the king's presence, who were found in the city, and the scribe of the captain of the host, who enrolled the people of the land; and sixty men of the people of the land that were found in the city.20 And Nebuzar-adan the captain of the body-guard took them and brought them to the king of Babylon to Riblah;21 and the king of Babylon smote them and put them to death at Riblah in the land of Hamath. Thus Judah was carried away captive out of his land.22 And {as for} the people that remained in the land of Judah, whom Nebuchadnezzar king of Babylon had left behind, over them he appointed Gedaliah the son of Ahikam, the son of Shaphan.23 And all the captains of the forces, they and their men, heard that the king of Babylon had appointed Gedaliah, and they came to Gedaliah to Mizpah, namely, Ishmael the son of Nethaniah, and Johanan the son of Kareah, and Seraiah the son of Tanhumeth the Netophathite, and Jaazaniah the son of a Maachathite, they and their men.24 And Gedaliah swore unto them and to their men, and said to them, Fear not to be servants of the Chaldeans: dwell in the land, and serve the king of Babylon, and it shall be well with you.25 And it came to pass in the seventh month, that Ishmael the son of Nethaniah, the son of Elishama, of the royal seed, came, and ten men with him, and smote Gedaliah, that he died, and the Jews and the Chaldeans that were with him at Mizpah.26 And all the people, both small and great, and the captains of the forces, arose and came to Egypt; for they were afraid of the Chaldeans.27 And it came to pass in the thirty-seventh year of the captivity of Jehoiachin king of Judah, in the twelfth month, on the twenty-seventh of the month, {that} Evil-Merodach king of Babylon, in the year that he began to reign, lifted up the head of Jehoiachin king of Judah out of prison;28 and he spoke kindly to him, and set his seat above the seat of the kings that were with him in Babylon.29 And he changed his prison garments; and he ate bread before him continually all the days of his life;30 and his allowance was a continual allowance given him by the king, every day a portion, all the days of his life.

1 En in die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het Nebukadn,sar, die koning van Babel, gekom, hy en sy hele leër, teen Jerusalem en daarteen laer opgeslaan en daarteen skanse rondom gebou.2 En die stad het in beleëring geraak tot die elfde jaar van koning Sedek¡a.3 Op die negende van die vierde maand, toe die hongersnood sterk was in die stad en die mense van die land geen brood gehad het nie,4 is in die stad ingebreek, en al die krygsmanne is in die nag deur die poort, tussen die twee mure wat by die koning se tuin is, terwyl die Chaldeërs rondom teen die stad was; en die koning het getrek op pad na die Vlakte toe.5 Maar die leër van die Chaldeërs het die koning agternagejaag en hom in die vlaktes van J,rigo ingehaal, en sy hele leër is van hom af verstrooi.6 Toe vang hulle die koning en bring hom op na die koning van Babel, na Ribla toe, en hulle het vonnis oor hom uitgespreek.7 En hulle het die seuns van Sedek¡a voor sy oë geslag. En hy het die oë van Sedek¡a laat verblind en hom met koperkettings gebind en hom na Babel gebring.8 En in die vyfde maand, op die sewende van die maand -- dit was die negentiende jaar van koning Nebukadn,sar, die koning van Babel -- het Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, die dienaar van die koning van Babel, in Jerusalem gekom.9 En hy het die huis van die HERE en die huis van die koning verbrand; ook al die huise van Jerusalem, ja, elke groot huis met vuur verbrand.10 En die hele leër van die Chaldeërs wat by die owerste van die lyfwag was, het die mure van Jerusalem rondom omgegooi.11 En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na die koning van Babel oorgeloop het -- die oorblyfsel van die menigte het Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, in ballingskap weggevoer.12 Maar uit die armes van die land het die owerste van die lyfwag sommige laat agterbly as wynboere en as landbouers.13 Verder het die Chaldeërs die koperpilare wat in die huis van die HERE was, en die afspoelwaentjies en die kopersee wat in die huis van die HERE was, stukkend gebreek en die koper daarvan na Babel weggevoer.14 Ook het hulle weggeneem die potte en skoppe en messe en rookpanne en al die kopergereedskap waarmee die diens verrig is.15 En die owerste van die lyfwag het weggeneem die vuurpanne en die komme -- wat van pure goud en van pure silwer was --16 die twee pilare, die een see en die afspoelwaentjies wat Salomo vir die huis van die HERE gemaak het -- die koper van al hierdie voorwerpe kon nie geweeg word nie.17 Die hoogte van een pilaar was agttien el, en 'n kapiteel van koper was daarop, en die hoogte van die kapiteel was drie el; met vlegwerk en granaatjies op die kapiteel rondom, alles van koper; en net so aan die tweede pilaar, met die vlegwerk.18 Verder het die owerste van die lyfwag Ser ja, die hoofpriester, geneem en Sef nja, die tweede priester, en die drie drumpelwagters.19 En uit die stad het hy geneem een hofdienaar wat oor die krygsmanne aangestel was, en vyf man uit die wat die koning se aangesig gesien het, wat in die stad aanwesig was, en die skrywer van die leërowerste wat die mense van die land vir krygsdiens oproep, en sestig man van die mense van die land wat in die stad aanwesig was.20 Toe Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, hulle neem, het hy hulle na die koning van Babel, na Ribla gebring.21 En die koning van Babel het hulle neergeslaan en hulle gedood in Ribla, in die land Hamat. En Juda is uit sy land in ballingskap weggevoer.22 En wat die mense betref wat in die land Juda oorgebly het, wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, laat agterbly het, oor hulle het hy Ged lja, die seun van Ah¡kam, die seun van Safan, aangestel.23 En toe al die owerstes van die leërs, hulle en die manne, hoor dat die koning van Babel Ged lja aangestel het, kom hulle na Ged lja, na Mispa, naamlik: Ismael, die seun van Net nja, en Johanan, die seun van Kar,ag, en Ser ja, die seun van T nhumet, die Netofatiet, en Ja„s nja, die seun van die Ma„gatiet, hulle met hul manne.24 En Ged lja het vir hulle en hul manne gesweer en aan hulle gesê: Wees nie bevrees vir die dienaars van die Chaldeërs nie, bly in die land en dien die koning van Babel; dan sal dit met julle goed gaan.25 Maar in die sewende maand het Ismael, die seun van Net nja, die seun van Elis ma, uit die koninklike geslag, gekom en tien manne saam met hom en Ged lja doodgeslaan, ook die Jode en die Chaldeërs wat saam met hom in Mispa was.26 Toe het die hele volk, klein en groot, hulle gereedgemaak, saam met die owerstes van die leërs, en na Egipte gegaan, want hulle was bevrees vir die Chaldeërs.27 En in die sewe en dertigste jaar van die ballingskap van Jojagin, die koning van Juda, in die twaalfde maand, op die sewe en twintigste van die maand, het Evil-Merodag, die koning van Babel, in die jaar van sy troonsbestyging, Jojagin, die koning van Juda, uit die gevangenis verhef.28 En hy het vriendelik met hom gespreek en sy stoel gesit bokant die stoel van die konings wat by hom in Babel was.29 En hy het sy gevangenisklere verwissel; en hy het gedurigdeur brood voor sy aangesig geëet, al die dae van sy lewe.30 En aangaande sy lewensonderhoud, 'n vaste lewensonderhoud is hom toegestaan deur die koning na die eis van elke dag, al die dae van sy lewe.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-