Publicidade

2 Reis 24

1 In his days Nebuchadnezzar king of Babylon came up, and Jehoiakim was his servant three years; then he turned and rebelled against him.2 And Jehovah sent against him the bands of the Chaldeans, and the bands of the Syrians, and the bands of the Moabites, and the bands of the children of Ammon, and sent them against Judah to destroy it, according to the word of Jehovah, which he spoke through his servants the prophets.3 Verily, at the commandment of Jehovah it came to pass against Judah, that they should be removed out of his sight, for the sins of Manasseh, according to all that he had done;4 and also {because of} the innocent blood that he had shed; for he had filled Jerusalem with innocent blood, and Jehovah would not pardon.5 And the rest of the acts of Jehoiakim, and all that he did, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Judah?6 And Jehoiakim slept with his fathers, and Jehoiachin his son reigned in his stead.7 And the king of Egypt came not again any more out of his land, for the king of Babylon had taken all that belonged to the king of Egypt, from the torrent of Egypt to the river Euphrates.8 Jehoiachin was eighteen years old when he began to reign; and he reigned three months in Jerusalem; and his mother's name was Nehushta, daughter of Elnathan of Jerusalem.9 And he did evil in the sight of Jehovah, according to all that his father had done.10 At that time the servants of Nebuchadnezzar king of Babylon came up against Jerusalem, and the city was besieged.11 And Nebuchadnezzar king of Babylon came against the city, while his servants were besieging it.12 And Jehoiachin king of Judah went out to the king of Babylon, he, and his mother, and his servants, and his princes, and his chamberlains; and the king of Babylon took him in the eighth year of his reign.13 And he brought out thence all the treasures of the house of Jehovah, and the treasures of the king's house, and cut in pieces all the vessels of gold that Solomon king of Israel had made in the temple of Jehovah, as Jehovah had said.14 And he carried away all Jerusalem, and all the princes, and all the mighty men of valour, ten thousand captives, and all the craftsmen and smiths: none remained but the poorest sort of the people of the land.15 And he carried away Jehoiachin to Babylon, and the king's mother, and the king's wives, and his chamberlains, and the mighty of the land, he led into captivity from Jerusalem to Babylon;16 and all the men of valour, seven thousand, and the craftsmen and smiths a thousand, all strong men apt for war, and the king of Babylon brought them captive to Babylon.17 And the king of Babylon made Mattaniah his uncle king in his stead, and changed his name to Zedekiah.18 Zedekiah was twenty-one years old when he began to reign; and he reigned eleven years in Jerusalem; and his mother's name was Hamutal, daughter of Jeremiah of Libnah.19 And he did evil in the sight of Jehovah, according to all that Jehoiakim had done.20 For, because the anger of Jehovah was against Jerusalem and against Judah, until he had cast them out from his presence, Zedekiah rebelled against the king of Babylon.

1 In sy dae het Nebukadn,sar, die koning van Babel, opgetrek, en Jojakim het drie jaar lank sy dienaar geword; daarna het hy weer teen hom gerebelleer.2 Toe stuur die HERE die bendes van die Chaldeërs teen hom en die bendes van die Arameërs en die bendes van die Moabiete en die bendes van die kinders van Ammon -- Hy stuur hulle teen Juda om dit te verdelg volgens die woord van die HERE wat hy gespreek het deur die diens van sy knegte, die profete.3 Sekerlik het dit volgens die bevel van die HERE oor Juda gekom, om hulle van sy aangesig te verwyder vanweë die sondes van Manasse, volgens alles wat hy gedoen het;4 en ook oor die onskuldige bloed wat hy vergiet het, sodat hy Jerusalem met onskuldige bloed gevul het; daarom wou die HERE nie vergewe nie.5 En die verdere geskiedenis van Jojakim en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?6 En Jojakim het ontslaap met sy vaders, en sy seun Jojagin het in sy plek koning geword.7 En die koning van Egipte het nie verder meer uit sy land uitgetrek nie, want die koning van Babel het van die spruit van Egipte af tot by die Eufraatrivier alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het.8 Agttien jaar was Jojagin oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Nehusta, 'n dogter van lnatan, van Jerusalem.9 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos sy vader gedoen het.10 In die tyd het die dienaars van Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Jerusalem opgetrek en die stad is beleër.11 En toe Nebukadn,sar, die koning van Babel, by die stad kom, terwyl sy dienaars dit beleër,12 het Jojagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babel, hy en sy moeder en sy dienaars en sy owerstes en sy hofdienaars, en die koning van Babel het hom gevange geneem in die agtste jaar van sy regering.13 En hy het daarvandaan uitgebring al die skatte van die huis van die HERE en die skatte van die huis van die koning en al die goud van die voorwerpe afgesny wat Salomo, die koning van Israel, gemaak het in die tempel van die HERE, soos die HERE gespreek het.14 En hy het die hele Jerusalem weggevoer en al die owerstes en al die mense van vermoë, tien duisend ballinge, en al die smede en die slotmakers; niemand het oorgebly nie, behalwe die arm mense van die land.15 En hy het Jojagin in ballingskap weggevoer na Babel, en ook die moeder van die koning en die vroue van die koning en sy hofdienaars; ook die magtiges van die land het hy in ballingskap uit Jerusalem na Babel laat gaan.16 En al die mense van vermoë, sewe duisend, en die smede en die slotmakers, duisend, almal helde wat oorlog kan voer -- die het die koning van Babel in ballingskap na Babel gebring.17 En die koning van Babel het Matt nja, die oom van Jojagin, in sy plek koning gemaak en sy naam verander in Sedek¡a.18 Een en twintig jaar was Sedek¡a oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamutal, 'n dogter van Jerem¡a, uit Libna.19 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos Jojakim gedoen het.20 Want weens die toorn van die HERE het dit oor Jerusalem en Juda gekom, totdat Hy hulle van sy aangesig weggewerp het. En Sedek¡a het teen die koning van Babel gerebelleer.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-