1 And the men of Ephraim were called together, and passed over northwards, and said to Jephthah, Why didst thou pass over to fight against the children of Ammon, and didst not call us to go with thee? We will burn thy house upon thee with fire.2 And Jephthah said to them, I was at great strife, I and my people, with the children of Ammon; and I called you, but ye saved me not out of their hand.3 And when I saw that ye would not save me, I put my life in my hand, and passed over against the children of Ammon, and Jehovah gave them into my hand. Why then are ye come up to me this day, to fight against me?4 And Jephthah gathered together all the men of Gilead, and fought with Ephraim; and the men of Gilead smote Ephraim, because they said, Ye, Gilead, ye are fugitives of Ephraim in the midst of Ephraim, {and} in the midst of Manasseh.5 And Gilead took the fords of the Jordan before Ephraim; and it came to pass that when the fugitives of Ephraim said, Let me go over, the men of Gilead said to him, Art thou an Ephraimite? and he said, No.6 Then they said to him, Say now Shibboleth! and he said, Sibboleth, and did not manage to pronounce {it} rightly. Then they took him, and slaughtered him at the fords of the Jordan. And there fell at that time of Ephraim forty-two thousand.7 And Jephthah judged Israel six years. And Jephthah the Gileadite died, and was buried in {one of} the cities of Gilead.8 And after him Ibzan of Bethlehem judged Israel.9 And he had thirty sons; and thirty daughters he sent out of the house, and thirty daughters he took in from abroad for his sons. And he judged Israel seven years.10 And Ibzan died, and was buried at Bethlehem.11 And after him Elon, the Zebulonite, judged Israel; and he judged Israel ten years.12 And Elon the Zebulonite died, and was buried in Ajalon in the land of Zebulun.13 And after him Abdon the son of Hillel, the Pirathonite, judged Israel.14 And he had forty sons and thirty grandsons, who rode on seventy ass colts. And he judged Israel eight years.15 And Abdon the son of Hillel, the Pirathonite, died, and was buried in Pirathon in the land of Ephraim, in the hill-country of the Amalekites.
1 En die manne van Efraim is saamgeroep en het oorgetrek na Safon toe en vir Jefta gesê: Waarom het u deurgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en ons nie geroep om saam met u te trek nie? Ons sal u huis bo u met vuur verbrand.2 Maar Jefta sê vir hulle: Ek en my volk het 'n hewige twis met die kinders van Ammon gehad, en ek het julle opgeroep, maar julle het my nie uit hulle hand verlos nie.3 En toe ek sien dat jy nie help nie, het ek my lewe gewaag en deurgetrek na die kinders van Ammon; en die HERE het hulle in my hand gegee. Waarom het julle dan vandag teen my opgetrek om teen my oorlog te voer?4 Daarop versamel Jefta al die manne van G¡lead om teen Efraim te veg; en die manne van G¡lead het Efraim verslaan, omdat hulle gesê het: Julle, Gileadiete, is vlugtelinge van Efraim, in die midde van Efraim en Manasse.5 En G¡lead het die Efraimiete van die Jordaan-driwwe afgesny; en as die vlugtelinge van Efraim sê: Ek wil deurgaan -- dan vra die manne van G¡lead vir hom: Is jy 'n Efraimiet? As hy sê: Nee,6 dan vra hulle hom: Sê bietjie: Sjibbolet! En as hy sê: Sibbolet! en nie ag gee om dit reg uit te spreek nie, dan gryp hulle hom en maak hom by die Jordaan-driwwe dood. So het daar dan in die tyd van Efraim twee en veertig duisend man geval.7 En Jefta het Israel ses jaar lank gerig; en Jefta, die Gileadiet, het gesterwe en is begrawe in een van die stede van G¡lead.8 En n hom het Ebsan, uit Betlehem, Israel gerig.9 En hy het dertig seuns gehad, en dertig dogters het hy uitgehuwelik en van buite af dertig dogters vir sy seuns ingebring; en hy het Israel sewe jaar lank gerig.10 En Ebsan het gesterwe en is begrawe in Betlehem.11 En n hom het Elon, die Sebuloniet, Israel gerig; en hy het Israel tien jaar lank gerig.12 En Elon, die Sebuloniet, het gesterwe en is begrawe in Ajalon, in die land S,bulon.13 En n hom het Abdon, die seun van Hillel, die Pireatoniet, Israel gerig.14 En hy het veertig seuns en dertig kleinseuns gehad wat op sewentig jong esels gery het; en hy het Israel agt jaar lank gerig.15 En Abdon, die seun van Hillel, die Pireatoniet, het gesterwe en is begrawe in P¡reaton, in die land Efraim, op die gebergte van die Amalekiete.