1 The word of Jehovah that came unto Hosea, the son of Beeri, in the days of Uzziah, Jotham, Ahaz, Hezekiah, kings of Judah, and in the days of Jeroboam the son of Joash, king of Israel.2 The beginning of the word of Jehovah through Hosea. And Jehovah said to Hosea, Go, take unto thee a wife of whoredoms, and children of whoredoms; for the land is entirely given up to whoredom, away from Jehovah.3 And he went and took Gomer the daughter of Diblaim; and she conceived and bore him a son.4 And Jehovah said unto him, Call his name Jizreel; for yet a little, and I will visit the blood of Jizreel upon the house of Jehu, and will cause the kingdom of the house of Israel to cease.5 And it shall come to pass in that day, that I will break the bow of Israel in the valley of Jizreel.6 And she conceived again, and bore a daughter. And he said unto him, Call her name Lo-ruhamah; for I will no more have mercy upon the house of Israel, so that I should pardon them.7 But I will have mercy upon the house of Judah, and will save them by Jehovah their God; and I will not save them by bow, or by sword, or by battle, {or} by horses, or by horsemen.8 And she weaned Lo-ruhamah; and she conceived and bore a son;9 and he said, Call his name Lo-ammi; for ye are not my people, and I will not be for you.10 Yet the number of the children of Israel shall be as the sand of the sea which cannot be measured or numbered; and it shall come to pass, {that} in the place where it was said unto them, Ye are not my people, it shall be said unto them, Sons of the living *God.11 And the children of Judah and the children of Israel shall be gathered together, and they shall appoint themselves one head, and shall go up out of the land: for great is the day of Jizreel.
1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Hos,a, die seun van Beëri, in die dae van Uss¡a, Jotam, Agas, Jehisk¡a, konings van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel.2 Die begin van wat die HERE met Hos,a gespreek het; die HERE het aan Hos,a gesê: Gaan heen, neem vir jou 'n hoervrou en hoerkinders; want die land het grootliks owerspel bedrywe deur van die HERE afvallig te word.3 Toe het hy gegaan en Gomer, die dogter van Diblaim, geneem; en sy het swanger geword en vir hom 'n seun gebaar.4 En die HERE het vir hom gesê: Noem hom J¡sreël, want nog 'n klein tydjie, dan sal Ek die bloedskuld van J¡sreël aan die huis van Jehu besoek en 'n einde maak aan die koninkryk van die huis van Israel.5 Ja, in die dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die laagte van J¡sreël.6 Toe het sy weer swanger geword en 'n dogter gebaar; en Hy het vir hom gesê: Noem haar Lo-Rug ma, want Ek sal My verder nie meer oor die huis van Israel ontferm deur hulle vergifnis te skenk nie.7 Maar oor die huis van Juda sal Ek My ontferm en hulle verlos deur die HERE hulle God, en Ek sal hulle nie deur boog of swaard of oorlog, deur perde of ruiters verlos nie.8 Nadat sy Lo-Rug ma gespeen het, het sy weer swanger geword en 'n seun gebaar.9 En Hy het gesê: Noem hom Lo-Ammi, want julle is nie my volk nie, en Ek sal nie julle s'n wees nie.10 Nogtans sal die getal van die kinders van Israel wees soos die sand van die see, wat nie gemeet en nie getel kan word nie; en in plaas dat aan hulle gesê word: Julle is nie my volk nie -- sal aan hulle gesê word: Julle is kinders van die lewende God.11 Dan sal die kinders van Juda en die kinders van Israel almal saam vergader en vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek; want groot is die dag van J¡sreël! [ (Hosea 1:12) Sê aan julle broers: Ammi, en aan julle susters: Rug ma. ]