Publicidade

1 Reis 17

AFR53
Il profeta Elia davanti ad Acab, al torrente Cherit e a Sarepta

1 Elia, il Tisbita, uno di quelli che si erano stabiliti in Galaad, disse ad Acab: "Com’è vero che vive l’Eterno, l’Iddio d’Israele, di cui io sono servo, non ci sarà rugiada pioggia in questi anni, se non alla mia parola". 2 La parola dell’Eterno gli fu rivolta in questi termini: 3 "Parti di qua, dirigiti verso oriente, e nasconditi presso il torrente Cherit, che è di fronte al Giordano. 4 Tu berrai al torrente, e io ho comandato ai corvi che ti diano da mangiare". 5 Egli dunque partì e fece secondo la parola dell’Eterno: andò e si stabilì presso il torrente Cherit, che è di fronte al Giordano. 6 E i corvi gli portavano del pane e della carne la mattina, e del pane e della carne la sera; e beveva al torrente. 7 Ma di a qualche tempo il torrente rimase asciutto, perché non cadeva pioggia sul paese. 8 Allora la parola dell’Eterno gli fu rivolta in questi termini: 9 "Alzati, va a Sarepta dei Sidoni, e abita ; io ho ordinato a una vedova di che ti dia da mangiare". 10 Egli dunque si alzò e andò a Sarepta; e, quando giunse alla porta della città, ecco una donna vedova che raccoglieva della legna. Egli la chiamò, e le disse: "Ti prego, vammi a cercare un podi acqua in un vaso, perché io beva". 11 E mentre lei andava a prenderla, egli le gridò dietro: "Portami, ti prego, anche un pezzo di pane". 12 Lei rispose: "Com’è vero che vive l’Eterno, il tuo Dio, del pane non ne ho, ma ho soltanto una manciata di farina in un vaso e un pod’olio in un orciolo; ed ecco, sto raccogliendo due pezzi di legno per andare a cuocerla per me e per mio figlio; la mangeremo, e poi moriremo". 13 Elia le disse: "Non temere; vae facome hai detto; ma fanne prima una piccola focaccia per me, e portamela; poi ne farai per te e per tuo figlio. 14 Poiché così dice l’Eterno, l’Iddio d’Israele: Il vaso della farina non si esaurirà e l’orciolo dell’olio non diminuirà, fino al giorno che l’Eterno manderà la pioggia sulla terra". 15 Lei andò e fece come le aveva detto Elia e lei, la sua famiglia ed Elia ebbero da mangiare per molto tempo. 16 Il vaso della farina non si esaurì e l’orciolo dell’olio non diminuì, secondo la parola che l’Eterno aveva pronunciato per bocca di Elia. 17 Dopo queste cose avvenne che il figlio di quella donna, che era la padrona di casa, si ammalò; e la sua malattia fu così grave, che non gli rimase più soffio di vita. 18 Allora la donna disse a Elia: "Che c’è fra me e te, o uomo di Dio? Sei venuto da me per rinnovare la memoria delle mie colpe e far morire mio figlio?". 19 Egli le rispose: "Dammi tuo figlio". Lo prese dalle sue braccia, lo portò nella camera di sopra dove lui alloggiava, e lo adagiò sul suo letto. 20 Poi invocò l’Eterno, e disse: "O Eterno, Iddio mio, colpisci di sventura anche questa vedova, della quale io sono ospite, facendole morire il figlio?". 21 Si distese quindi tre volte sul ragazzo e invocò l’Eterno, dicendo: "O Eterno, Iddio mio, ti prego, torni l’anima di questo ragazzo in lui!". 22 L’Eterno esaudì la voce di Elia: l’anima del ragazzo tornò in lui, ed egli tornò in vita. 23 Elia prese il fanciullo, lo portò giù dalla camera al piano terra della casa, e lo restituì a sua madre, dicendole: "Guarda! tuo figlio è vivo". 24 Allora la donna disse a Elia: "Ora riconosco che tu sei un uomo di Dio, e che la parola dell’Eterno che è nella tua bocca è verità".

Die profeet Elía by die Krit en in Sarfat.

1 EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die Here, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!

2 Toe kom die woord van die Here tot hom en :

3 Gaan hiervandaan weg en draai jou na die ooste toe en steek jou weg by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is;

4 en jy moet uit die spruit drink, en Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou.

5 En hy het gegaan en gehandel volgens die woord van die Here: hy het gaan bly by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is.

6 En die kraaie het vir hom smôrens brood en vleis gebring, en saans brood en vleis, en hy het uit die spruit gedrink.

7 Maar verloop van tyd het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.

8 Toe kom die woord van die Here tot hom en :

9 Maak jou klaar, gaan na Sarfat wat by Sidon is, en bly daar; kyk, daar het Ek aan 'n weduwee bevel gegee om jou te onderhou.

10 Daarop het hy hom gereedgemaak en na Sarfat gegaan; en toe hy by die ingang van die stad kom, was 'n weduwee juis besig om daar houtjies bymekaar te maak. En hy roep haar en : Gaan haal tog vir my 'n bietjie water in die kan, dat ek kan drink.

11 Terwyl sy loop om dit te gaan haal, roep hy na haar en : Bring tog vir my 'n stukkie brood saam.

12 Maar sy antwoord: So waar as die Here u God leef, ek het nie 'n broodkoek nie, net maar 'n handvol meel in die pot en 'n bietjie olie in die kruik; en hier maak ek nou 'n paar houtjies bymekaar; dan gaan ek en maak dit vir my en my seun klaar, dat ons dit kan eet en sterwe.

13 En Elía vir haar: Wees nie bevrees nie, gaan heen, doen volgens jou woord; maar maak eers daarvan vir my 'n broodkoekie en bring dit uit vir my; daarna kan jy vir jóú en jou seun iets klaarmaak.

14 Want so die Here, die God van Israel: Die meel in die pot sal nie opraak en die olie in die kruik sal nie minder word nie, tot op die dag dat die Here reën op die aarde sal gee.

15 En sy het gegaan en gehandel volgens die woord van Elía; en sy het geëet sy en hy en haar gesin dae lank:

16 die meel in die pot het nie opgeraak en die olie in die kruik nie minder geword nie, volgens die woord van die Here wat Hy deur die diens van Elía gespreek het.

17 hierdie dinge het die seun van die vrou, die eienares van die huis, siek geword; en sy siekte was baie ernstig, totdat daar geen asem meer in hom oorgebly het nie.

18 Toe sy vir Elía: Wat het ek met u te doen, man van God! U het na my gekom om my ongeregtigheid in gedagtenis te bring en my seun dood te maak!

19 Maar hy antwoord haar: Gee jou seun vir my. En hy het hom van haar skoot af geneem en hom opgedra na die bo-kamer waar hy self gewoon het, en hom op sy bed neergelê;

20 en hy het die Here aangeroep en gesê: Here my God, het U selfs oor die weduwee by wie ek as vreemdeling vertoef, 'n onheil gebring deur haar seun te laat sterwe?

21 Daarop het hy hom drie maal uitgestrek oor die kind en die Here aangeroep en gesê: Here my God, laat die siel van hierdie kind tog in hom terugkeer.

22 En die Here het Elía verhoor; en die siel van die kind het in hom teruggekeer, sodat hy weer lewendig geword het.

23 Daarop neem Elía die kind en bring hom af uit die bo-kamer in die huis en gee hom aan sy moeder; en Elía : Kyk, jou seun lewe!

24 En die vrou vir Elía: Nou weet ek dit dat u 'n man van God is en dat die woord van die Here in u mond waarheid is.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-