Publicidade

1 Reis 15

AFR53
Abiiam, re di Giuda

1 Il diciottesimo anno del regno di Geroboamo, figlio di Nebat, Abiiam cominciò a regnare sopra Giuda. 2 Regnò tre anni in Gerusalemme. Sua madre si chiamava Maaca, figlia di Abisalom. 3 Egli si abbandonò a tutti i peccati che suo padre aveva commesso prima di lui, e il suo cuore non fu tutto quanto per l’Eterno, il suo Dio, come era stato il cuore di Davide suo padre. 4 Tuttavia, per amore di Davide, l’Eterno, il suo Dio, gli lasciò una lampada a Gerusalemme, stabilendo suo figlio dopo di lui, e lasciando sussistere Gerusalemme; 5 perché Davide aveva fatto ciò che è giusto agli occhi dell’Eterno e non si era allontanato in nulla dai suoi comandamenti per tutto il tempo della sua vita, salvo nel fatto di Uria, l’Ittita. 6 Tra Roboamo e Geroboamo vi fu guerra, finché Roboamo visse. 7 Il resto delle azioni di Abiiam e tutto quello che egli fece, sta scritto nel libro delle Cronache dei re di Giuda. Vi fu guerra fra Abiiam e Geroboamo. 8 Abiiam si addormentò con i suoi padri, fu sepolto nella città di Davide, e Asa, suo figlio, regnò al suo posto.

Asa, re di Giuda

9 Il ventesimo anno del regno di Geroboamo, re d’Israele, Asa cominciò a regnare sopra Giuda. 10 Regnò quarantun anni in Gerusalemme. Sua madre si chiamava Maaca, figlia di Abisalom. 11 Asa fece ciò che è giusto agli occhi dell’Eterno, come aveva fatto Davide suo padre, 12 tolse via dal paese quelli che si prostituivano, fece sparire tutti gli idoli che i suoi padri avevano fatto, 13 e destituì pure dalla dignità di regina sua madre Maaca, perché lei aveva eretto un’immagine ad Astarte; Asa abbatté l’immagine e la bruciò presso il torrente Chidron. 14 Tuttavia gli alti luoghi non furono eliminati, nonostante il cuore di Asa fosse tutto quanto per l’Eterno, durante tutta la sua vita. 15 Egli fece portare nella casa dell’Eterno le cose che suo padre aveva consacrato, e quelle che aveva consacrato egli stesso: argento, oro, vasi. 16 E vi fu guerra fra Asa e Baasa, re d’Israele, tutto il tempo della loro vita. 17 Baasa, re d’Israele, salì contro Giuda e costruì Rama, per impedire che alcuno andasse e venisse dalla parte di Asa, re di Giuda. 18 Allora Asa prese tutto l’argento e l’oro che era rimasto nei tesori della casa dell’Eterno, prese i tesori della casa del re, e mise tutto in mano dei suoi servi, che mandò a Ben-Adad, figlio di Tabrimmon, figlio di Chesion, re di Siria, che abitava a Damasco, per dirgli: 19 "Ci sia alleanza fra me e te, come ci fu fra mio padre e tuo padre. Ecco, io ti mando in dono dell’argento e dell’oro; va, rompi la tua alleanza con Baasa, re d’Israele, affinché egli si ritiri da me". 20 Ben-Adad diede ascolto al re Asa; mandò i capi del suo esercito contro le città d’Israele ed espugnò Iion, Dan, Abel-Bet-Maaca, tutta la regione di Chinnerot con tutto il paese di Neftali. 21 Quando Baasa ebbe udito questo, cessò di costruire Rama, e rimase a Tirsa. 22 Allora il re Asa convocò tutti quelli di Giuda, senza escludere nessuno; e quelli portarono via le pietre e il legno di cui Baasa si era servito per la costruzione di Rama; e con essi il re Asa costruì Gheba di Beniamino, e Mispa. 23 Il resto di tutte le azioni di Asa, tutte le sue prodezze, tutto quello che egli fece e le città che costruì, si trova scritto nel libro delle Cronache dei re di Giuda. Ma, nella sua vecchiaia, egli soffrì di male ai piedi. 24 Asa si addormentò con i suoi padri, e fu sepolto con loro nella città di Davide, suo padre; e Giosafat, suo figlio, regnò al suo posto.

Nadab, re d’Israele

25 Nadab, figlio di Geroboamo, cominciò a regnare sopra Israele il secondo anno di Asa, re di Giuda; e regnò sopra Israele due anni. 26 Egli fece ciò che è male agli occhi dell’Eterno, e seguì le orme di suo padre e il peccato nel quale aveva indotto Israele. 27 Baasa, figlio di Aiia, della casa di Issacar, cospirò contro di lui e lo uccise a Ghibbeton, che apparteneva ai Filistei, mentre Nadab e tutto Israele assediavano Ghibbeton. 28 Baasa lo uccise il terzo anno di Asa, re di Giuda, e regnò al suo posto. 29 Appena fu re, sterminò tutta la casa di Geroboamo; non risparmiò anima viva di quella casa, ma la distrusse interamente, secondo la parola che l’Eterno aveva pronunciato, per bocca del suo servo Aiia di Silo, 30 a causa dei peccati che Geroboamo aveva commesso e fatti commettere a Israele, quando aveva provocato a ira l’Iddio d’Israele. 31 Il resto delle azioni di Nadab e tutto quello che fece, non sono cose scritte nel libro delle Cronache dei re d’Israele? 32 E vi fu guerra fra Asa e Baasa, re d’Israele, tutto il tempo della loro vita.

Baasa, re d’Israele

33 Il terzo anno di Asa, re di Giuda, Baasa, figlio di Aiia, cominciò a regnare su tutto Israele. Stava a Tirsa, e regnò ventiquattro anni. 34 Fece ciò che è male agli occhi dell’Eterno; e seguì le vie di Geroboamo e il peccato che questi aveva fatto commettere a Israele.

Abía koning van Juda.

1 EN in die agttiende jaar van koning Jeróbeam, die seun van Nebat, het Abía oor Juda koning geword.

2 Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Máäga, die dogter van Abísalom.

3 En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy voor hom gedoen het; en sy hart was nie volkome met die Here sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

4 Maar ter wille van Dawid het die Here sy God vir hom 'n lamp in Jerusalem gegee deur sy seun hom te verwek en Jerusalem in stand te hou,

5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die van die Here, sonder om af te wyk van alles wat Hy hom beveel het, al die dae van sy lewe, behalwe in die saak van Uría, die Hetiet.

6 En daar was oorlog tussen Rehábeam en Jeróbeam, al die dae van sy lewe.

7 En die verdere geskiedenis van Abía en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Daar was ook oorlog tussen Abía en Jeróbeam.

8 En Abía het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Asa het in sy plek koning geword.

Asa koning van Juda.

9 IN die twintigste jaar dan van Jeróbeam, die koning van Israel, het Asa koning van Juda geword.

10 En hy het een-en-veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Máäga, 'n dogter van Abísalom.

11 En Asa het gedoen wat reg was in die van die Here net soos sy vader Dawid:

12 hy het die skandseuns uit die land laat wegtrek en al die drekgode verwyder wat sy vaders gemaak het.

13 Ja, selfs sy moeder Máäga het hy as gebiedster afgesit, omdat sy 'n afgryslike voorwerp vir Asjéra gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en in die dal Kidron verbrand.

14 Die hoogtes is wel nie afgeskaf nie, maar Asa se hart was volkome met die Here al sy dae.

15 En hy het die heilige gawes van sy vader en sy heilige gawes in die huis van die Here gebring: silwer en goud en allerhande voorwerpe.

16 En daar was oorlog tussen Asa en Baésa, die koning van Israel, al hulle dae.

17 En Baésa, die koning van Israel, het teen Juda opgetrek en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit- of ingaan nie.

18 Toe neem Asa al die silwer en die goud wat oorgebly het in die skatkamers van die huis van die Here en die skatte van die huis van die koning, en gee dit in die hand van sy dienaars; en koning Asa het hulle gestuur na Bénhadad, die seun van Tabrímmon, die seun van Hésjon, die koning van Aram wat in Damaskus gewoon het, om te :

19 Daar is 'n verbond tussen my en u, tussen my vader en u vader; kyk, ek stuur 'n geskenk van silwer en goud; gaan verbreek u verbond met Baésa, die koning van Israel, dat hy kan optrek, weg van my af.

20 En Bénhadad het geluister na koning Asa en die owerstes van sy leërmagte teen die stede van Israel gestuur, en Ijon en Dan en Abel-Bet-Máäga en die hele Kínnerot met die hele land Náftali verwoes.

21 En net toe Baésa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en in Tirsa gebly.

22 Toe roep koning Asa die hele Juda op niemand was vry nie en hulle het die klippe en balke van Rama, waarmee Baésa gebou het, weggedra; en daarmee het koning Asa Geba in Benjamin en Mispa gebou.

23 En die res van die verdere geskiedenis van Asa en al sy magtige dade en alles wat hy gedoen het, en die stede wat hy gebou het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Maar in die tyd van sy ouderdom het hy aan sy voete gely.

24 En Asa het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Jósafat het in sy plek koning geword.

Baésa roei die huis van Jeróbeam uit en regeer oor Israel.

25 EN Nadab, die seun van Jeróbeam, het koning geword oor Israel in die tweede jaar van Asa, die koning van Juda, en hy het twee jaar oor Israel geregeer.

26 En hy het gedoen wat verkeerd was in die van die Here, en gewandel in die weg van sy vader en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.

27 Maar Baésa, die seun van Ahía, van die huis van Íssaskar, het 'n sameswering teen hom gesmee, en Baésa het hom verslaan by Gíbbeton wat aan die Filistyne behoort, terwyl Nadab en die hele Israel besig was om Gíbbeton te beleër.

28 So het Baésa hom dan gedood in die derde jaar van Asa, die koning van Juda, en koning geword in sy plek.

29 En sodra hy koning was, het hy die hele huis van Jeróbeam omgebring; hy het van Jeróbeam niks laat oorbly wat asemhaal nie, totdat hy hom verdelg het, volgens die woord van die Here wat Hy gespreek het deur die diens van sy kneg Ahía, die Siloniet

30 vanweë die sondes van Jeróbeam wat hy gedoen en waarmee hy Israel laat sondig het, deur sy geterg waarmee hy die Here, die God van Israel, geterg het.

31 En die verdere geskiedenis van Nadab en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

32 En daar was oorlog tussen Asa en Baésa, die koning van Israel, al hulle dae.

33 In die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Baésa, die seun van Ahía, oor die hele Israel koning geword in Tirsa, vier-en-twintig jaar lank.

34 En hy het gedoen wat verkeerd was in die van die Here en gewandel in die weg van Jeróbeam en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-