Publicidade

1 Reis 4

AFR53
Principali ufficiali di Salomone. Gloria del suo regno

1 Il re Salomone regnava su tutto Israele. E questi erano i suoi principali ufficiali: 2 Azaria, figlio del sacerdote Sadoc, 3 Elioref e Aiia, figli di Scisa, erano segretari; Giosafat, figlio di Ailud, era cancelliere; 4 Benaia, figlio di Natan, era capo dell’esercito; Sadoc e Abiatar erano sacerdoti; 5 Azaria, figlio di Natan, era capo dei prefetti; Zabud, figlio di Natan, era consigliere intimo del re. 6 Aisar era maggiordomo, e Adoniram, figlio di Abda, era preposto ai tributi. 7 Salomone aveva dodici prefetti su tutto Israele, i quali provvedevano al mantenimento del re e della sua casa; ciascuno di essi doveva provvedere per un mese all’anno. 8 Questi erano i loro nomi: Ben-Ur, nella regione montuosa di Efraim; 9 Ben-Decher, a Macas, a Saalbim, a Bet-Semes, a Elon di Bet-Canan; 10 Ben-Esed, ad Arubbot; aveva Soco e tutto il paese di Chefer; 11 Ben-Abinadab, in tutta la regione di Dor; Tafat, figlia di Salomone era sua moglie; 12 Baana, figlio di Ailud, aveva Taanac, Meghiddo e tutto Bet-Sean, che è vicino a Sartan, sotto Izreel, da Bet-Sean ad Abel-Meola, e fino al di di Iocmeam; 13 Ben-Gheber, a Ramot di Galaad; egli aveva i villaggi di Iair, figlio di Manasse, che sono in Galaad; aveva anche la regione di Argob che è in Basan, sessanta grandi città murate e munite di sbarre di bronzo; 14 Ainadab, figlio di Iddo, a Maanaim; 15 Aimaas, in Neftali; anche questi aveva preso per moglie Basmat, figlia di Salomone; 16 Baana, figlio di Cusai, in Ascer e ad Alot; 17 Giosafat, figlio di Parna, in Issacar; 18 Simei, figlio di Ela, in Beniamino; 19 Gheber, figlio di Uri, nel paese di Galaad, il paese di Sicon, re degli Amorei, e di Og, re di Basan. C’era un solo prefetto per tutta questa regione. 20 Giuda e Israele erano numerosissimi, come la sabbia che è sulla riva del mare. Essi mangiavano e bevevano allegramente. 21 Salomone dominava su tutti i regni di qua dal fiume, sino al paese dei Filistei e sino ai confini dell’Egitto. Essi gli portavano tributi, e gli furono soggetti tutto il tempo che egli visse. 22 La provvista dei viveri di Salomone, per ogni giorno, consisteva in trenta cori di fior di farina e sessanta cori di farina ordinaria; 23 in dieci buoi ingrassati, venti buoi di pastura e cento montoni, senza contare i cervi, le gazzelle, i daini e il pollame di allevamento. 24 Egli dominava su tutto il paese di qua dal fiume, da Tifsa fino a Gaza, su tutti i re di qua dal fiume, ed era in pace con tutti i confinanti intorno. 25 Giuda e Israele, da Dan fino a Beer-Sceba, vissero al sicuro ognuno all’ombra della sua vite e del suo fico, tutto il tempo che regnò Salomone. 26 Salomone aveva anche quarantamila scuderie da cavalli per i suoi carri, e dodicimila cavalieri. 27 Quei prefetti, un mese all’anno per uno, provvedevano al mantenimento del re Salomone e di tutti quelli che erano ammessi alla sua mensa; e non lasciavano mancare nulla. 28 Facevano anche portare l’orzo e la paglia per i cavalli da tiro e da corsa nel luogo dove si trovava il re, ciascuno secondo gli ordini che aveva ricevuto. 29 Dio diede a Salomone sapienza, una grandissima intelligenza e una mente vasta come la sabbia che sta sulla riva del mare. 30 La sapienza di Salomone superò la sapienza di tutti gli Orientali e tutta la sapienza degli Egiziani. 31 Era più saggio di ogni altro uomo, più di Etan l’Ezraita, più di Eman, di Calcol e di Darda, figli di Maol; e la sua fama si sparse per tutte le nazioni circostanti. 32 Pronunciò tremila massime e i suoi inni furono mille e cinque. 33 Parlò degli alberi, dal cedro del Libano all’issopo che spunta dalla muraglia; parlò pure degli animali, degli uccelli, dei rettili, dei pesci. 34 Da tutti i popoli veniva gente per udire la sapienza di Salomone, da parte di tutti i re della terra che avevano sentito parlare della sua sapienza.

Vernaamste amptenare van Salomo. Sy koninklike weelde, mag en rykdom.

1 SO was koning Salomo dan koning oor die hele Israel.

2 En dít was sy hoofamptenare: Asárja, die seun van Sadok, was die priester;

3 Elihóref en Ahía, die seuns van Sisa, was skrywers; Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier.

4 En Benája, die seun van Jójada, was oor die leër, en Sadok en Ábjatar was priesters.

5 En Asárja, die seun van Natan, was oor die bestuurders; en Sabud, die seun van Natan, 'n priester, was die vriend van die koning.

6 En Ahísar was oor die paleis; en Adoníram, die seun van Abda, was oor die dwangarbeid.

7 Verder het Salomo oor die hele Israel twaalf bestuurders gehad wat die koning en sy paleis onderhou het; elkeen het 'n maand in die jaar die onderhoud op hom gehad.

8 En dit is hulle name: Ben-Hur op die gebergte van Efraim;

9 Ben-Deker in Makas en in Saälbim en Bet-Semes en Elon-Bet-Hanan;

10 Ben-Hesed in Arúbbot; hy het Sogo en die hele land Hefer gehad;

11 Ben-Abinádab, die hele hoëveld van Dor; hy het Tafat, die dogter van Salomo, as vrou gehad.

12 Báäna, die seun van Ahílud, het gehad: Táänag en Megíddo en die hele Bet-Sean wat langs Sartan onderkant Jísreël , van Bet-Sean af tot by Abel-Mehóla, tot verby Jókmeam.

13 Ben-Geber was in Ramot in Gílead; hy het die dorpe van Jaïr, die seun van Manasse, gehad wat in Gílead ; hy het die landstreek Argob gehad wat in Basan : sestig groot stede met mure en kopergrendels.

14 Ahínadab, die seun van Iddo, was in Mahanáim.

15 Ahímaäs in Náftali; hy het ook 'n dogter van Salomo, Basmat, as vrou geneem.

16 Báäna, die seun van Húsai, was in Aser en in Alot;

17 Jósafat, die seun van Parúag, in Íssaskar;

18 Símeï, die seun van Ela, in Benjamin;

19 Geber, die seun van Uri, in die land Gílead, die land van Sihon, die koning van die Amoriete, en van Og, die koning van Basan; en hy was die enigste bestuurder in die land.

20 Juda en Israel was talryk soos die sand wat aan die seestrand is in menigte; hulle het geëet en gedrink en was bly.

21 Verder was Salomo heerser oor al die koninkryke van die Eufraat af tot by die land van die Filistyne, en tot by die grens van Egipte; hulle het belasting aangebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.

22 En Salomo se voedsel vir een dag was dertig kor fynmeel en sestig kor meel;

23 tien vetgemaakte beeste en twintig veldbeeste en honderd stuks kleinvee, behalwe die takbokke en gemsbokke en gestippelde takbokke en vetgemaakte ganse.

24 Want hy het geheers oor alles wes van die Eufraat, van Tifsag af tot by Gasa, oor al die konings wes van die Eufraat, en vrede gehad aan alle kante rondom;

25 sodat Juda en Israel veilig gewoon het, elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, van Dan tot Berséba, al die dae van Salomo.

26 Verder het Salomo veertigduisend krippe gehad vir sy trekperde, en twaalfduisend ryperde.

27 En daardie bestuurders het elkeen in sy maand koning Salomo onderhou en almal wat aan die tafel van koning Salomo kom; hulle het niks laat kortkom nie.

28 En die gars en die strooi vir die perde en die renperde het hulle gebring op die plek waar dit moes wees, elkeen volgens sy orde.

Wysheid van Salomo.

29 EN God het aan Salomo wysheid gegee en 'n baie groot verstand en 'n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand ,

30 sodat die wysheid van Salomo groter was as die wysheid van al die kinders van die Ooste en as al die wysheid van Egipte.

31 Ja, hy was wyser as al die mense, as Etan, die Esrahiet, en Heman en Kalkol en Darda, die seuns van Mahol, sodat hy beroemd was onder al die nasies rondom.

32 En hy het drieduisend spreuke uitgespreek, en sy liedere was duisend-en-vyf.

33 En hy het oor die bome gespreek, van die seder op die Líbanon tot die hisop wat teen die muur uitspruit; ook het hy gespreek oor die vee en oor die voëls en oor die kruipende diere en oor die visse.

34 En van al die volke het hulle gekom om na die wysheid van Salomo te luister, van al die konings van die aarde wat van sy wysheid gehoor het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-