Publicidade

1 Samuel 18

AFR53
Amicizia tra Gionatan e Davide. Gelosia di Saul

1 Quando Davide ebbe finito di parlare con Saul, l’anima di Gionatan rimase così legata all’anima di Davide, che Gionatan lo amò come l’anima sua. 2 Da quel giorno Saul lo tenne presso di e non permise più che egli se ne tornasse a casa di suo padre. 3 E Gionatan fece alleanza con Davide, perché lo amava come l’anima propria. 4 Quindi Gionatan si tolse il mantello che indossava e lo diede a Davide; e così fece con le sue vesti, fino alla sua spada, al suo arco e alla sua cintura. 5 Davide andava e riusciva bene dovunque Saul lo mandava: Saul lo mise a capo della gente di guerra ed egli era gradito a tutto il popolo, anche ai servi di Saul. 6 All’arrivo dell’esercito, quando Davide faceva ritorno dopo aver ucciso il Filisteo, le donne uscirono da tutte le città d’Israele incontro al re Saul, cantando e danzando al suono dei timpani e dei triangoli e alzando grida di gioia; 7 le donne, danzando, si rispondevano a vicenda e dicevano: "Saul ha ucciso i suoi mille, e Davide i suoi diecimila". 8 Saul si irritò moltissimo; quelle parole gli dispiacquero, e disse: "Ne attribuiscono diecimila a Davide, e a me non ne attribuiscono che mille! Non gli manca altro che il regno!". 9 E Saul, da quel giorno in poi, guardò Davide di mal occhio. 10 Il giorno dopo, un cattivo spirito, permesso da Dio, si impossessò di Saul che era come fuori di in mezzo alla casa, mentre Davide suonava l’arpa, come era solito fare tutti i giorni. Saul aveva in mano la sua lancia; 11 e la scagliò, dicendo: "Inchioderò Davide al muro!". Ma Davide schivò il colpo per due volte. 12 Saul aveva paura di Davide, perché l’Eterno era con lui e si era ritirato da Saul; 13 perciò Saul lo allontanò da e lo fece capitano di mille uomini; ed egli andava e veniva alla testa del popolo. 14 Davide riusciva bene in tutte le sue imprese, e l’Eterno era con lui. 15 Quando Saul vide che egli riusciva splendidamente, cominciò ad avere timore di lui; 16 ma tutto Israele e Giuda amavano Davide, perché andava e veniva alla loro testa. 17 Saul disse a Davide: "Ecco Merab, la mia figlia maggiore, io te la darò in moglie; soltanto sii valoroso per me, e combatti le battaglie dell’Eterno". Ora Saul diceva tra : "Non sia la mia mano che lo colpisca, ma sia la mano dei Filistei". 18 Ma Davide rispose a Saul: "Chi sono io, che cos’è la vita mia, e che cos’è la famiglia di mio padre in Israele, perché io debba essere genero del re?". 19 Quando Merab, figlia di Saul, doveva essere data a Davide, fu invece data in sposa ad Adriel di Meola. 20 Ma Mical, figlia di Saul, amava Davide; lo riferirono a Saul, e la cosa gli piacque. 21 E Saul disse: "Gliela darò, perché sia per lui un’insidia ed egli cada sotto la mano dei Filistei". Saul dunque disse a Davide: "Oggi, per la seconda volta, tu puoi diventare mio genero". 22 Poi Saul diede quest’ordine ai suoi servitori: "Parlate in segreto a Davide, e ditegli: Ecco, tu sei nelle grazie del re, e tutti i suoi servi ti amano, diventa dunque genero del re". 23 I servi di Saul riportarono queste parole a Davide. Ma Davide replicò: "Vi sembra cosa da poco diventare genero del re? Io sono povero e di umile condizione". 24 I servi riferirono a Saul: "Davide ha risposto così e così". 25 E Saul disse: "Dite così a Davide: Il re non chiede dote; ma domanda cento prepuzi di Filistei, per fare vendetta dei suoi nemici". Ora Saul aveva in animo di far cadere Davide nelle mani dei Filistei. 26 I servitori dunque riferirono quelle parole a Davide, e a Davide piacque di diventare genero del re in questo modo. Prima del termine fissato 27 Davide si alzò, partì con la sua gente, uccise duecento uomini dei Filistei, portò i loro prepuzi e ne consegnò il numero preciso al re, per diventare suo genero. 28 E Saul gli diede per moglie Mical, sua figlia. Saul vide e riconobbe che l’Eterno era con Davide; e Mical, figlia di Saul, lo amava. 29 Saul continuò più che mai a temere Davide, e gli fu sempre nemico. 30 Ora i prìncipi dei Filistei uscivano a combattere; e ogni volta che uscivano, Davide riusciva meglio di tutti i servi di Saul, così che il suo nome divenne molto famoso.

Vriendskapsverbond tussen Jónatan en Dawid. Saul begin om Dawid te haat.

1 EN nadat hy sy gesprek met Saul beëindig het, het die siel van Jónatan verkleef geraak aan die siel van Dawid, en Jónatan het hom liefgekry soos sy eie siel.

2 En Saul het hom dié dag geneem en hom nie na sy familie laat teruggaan nie.

3 Toe sluit Jónatan met Dawid 'n verbond, omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.

4 Daarby trek Jónatan sy mantel uit wat hy aangehad het, en gee dit aan Dawid; ook sy klere, ja, selfs sy swaard en sy boog en sy gordel.

5 En Dawid het uitgetrek. Oral waar Saul hom gestuur het, was hy voorspoedig, sodat Saul hom oor die krygsmanne aangestel het; en dit was goed in die van die hele volk en ook in die van die dienaars van Saul.

6 En toe hulle tuis kom, en ook Dawid terug was nadat hy die Filistyn verslaan het, het die vroue uitgegaan uit al die stede van Israel met sang en koordanse, met tamboeryne, met vreugdegeroep en met triangels koning Saul tegemoet.

7 En die vroue wat vrolik was, het gesing en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende!

8 En Saul het baie kwaad geword, want hierdie woord was verkeerd in sy . En hy : Hulle het Dawid die tienduisende gegee, maar my die duisende gegee; hy moet nou nog net die koningskap kry!

9 En van dié dag af en verder het Saul die oog op Dawid gehad.

10 Die volgende dag het die bose gees van God oor Saul vaardig geword, sodat hy rasend was binne-in die huis terwyl Dawid soos elke dag met sy hand speel, en Saul 'n spies in sy hand hou.

11 Toe gooi Saul die spies en : Ek wil Dawid teen die muur vassteek! Maar Dawid het twee maal vir hom padgegee.

12 En Saul was bevrees vir Dawid, omdat die Here met hom was en van Saul gewyk het.

13 Daarom het Saul hom uit sy teenwoordigheid verwyder en hom aangestel as sy owerste oor duisend, sodat hy voor die manskappe uit- en ingegaan het.

Dawid word die skoonseun van die koning.

14 EN Dawid was voorspoedig in al sy weë, want die Here was met hom.

15 Toe Saul sien dat hy baie voorspoedig was, het hy vir hom bang geword.

16 Maar die hele Israel en Juda het Dawid liefgehad, want hy het voor hulle uit- en ingegaan.

17 Verder het Saul vir Dawid gesê: Hier is my oudste dogter Merab, haar sal ek aan jou as vrou gee; wees net vir my 'n dapper man en voer die oorloë van die Here. Want Saul het gedink: Laat my hand nie teen hom wees nie, maar laat die hand van die Filistyne teen hom wees.

18 Maar Dawid het vir Saul gesê: Wie is ek, en wat is my familie, die geslag van my vader in Israel, dat ek 'n skoonseun van die koning sou word?

19 Maar teen die tyd dat Merab, die dogter van Saul, aan Dawid moes gegee word, is sy aan Ádriël, die Meholatiet, as vrou gegee.

20 Maar Migal, die dogter van Saul, het Dawid liefgekry; en toe hulle dit aan Saul meedeel, was die saak in sy reg.

21 Want Saul het gedink: Ek sal haar aan hom gee, dat sy vir hom 'n strik kan wees en dat die hand van die Filistyne teen hom kan wees. Daarom het Saul vir Dawid gesê: Vir die tweede keer kan jy vandag my skoonseun word!

22 En Saul het sy dienaars bevel gegee: Spreek met Dawid in die geheim en : Kyk, die koning hou van jou, en al sy dienaars het jou lief: word nou maar die koning se skoonseun.

23 Die dienaars van Saul het toe hierdie woorde voor die ore van Dawid gespreek; maar Dawid het gevra: Is dit 'n kleinigheid in julle om die skoonseun van die koning te word, terwyl ek 'n arm en geringe man is?

24 En die dienaars van Saul het hom dit meegedeel: Sulke woorde het Dawid gespreek.

25 Toe Saul: So moet julle aan Dawid : Die koning het behae in geen ander bruidsprys as honderd voorhuide van Filistyne nie, as wraakneming op die vyande van die koning. Saul het naamlik daarop gereken om Dawid te laat val deur die hand van die Filistyne.

26 Toe sy dienaars hierdie woorde aan Dawid meedeel, was die saak reg in die van Dawid om skoonseun van die koning te word. En voordat die dae verstreke was,

27 het Dawid hom klaargemaak en met sy manne uitgetrek, en hulle het tweehonderd man onder die Filistyne doodgeslaan; en Dawid het hulle voorhuide gebring en dit is voltallig aan die koning afgegee, sodat hy die koning se skoonseun kon word. Daarop het Saul aan hom sy dogter Migal as vrou gegee.

28 Toe Saul sien en merk dat die Here met Dawid was, en dat Migal, die dogter van Saul, hom liefhet,

29 het Saul nog meer bevrees geword vir Dawid, en Saul het Dawid se vyand geword al die dae.

30 En die vorste van die Filistyne het uitgetrek; en so dikwels as hulle uittrek, het Dawid meer voorspoed gehad as al die dienaars van Saul, sodat sy naam hooggeëerd was.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-