Publicidade

1 Samuel 15

AFR53
Secondo peccato di Saul dopo la sua vittoria su Amalec

1 Samuele disse a Saul: "L’Eterno mi ha mandato per ungerti re del suo popolo Israele; ascolta dunque quello che ti dice l’Eterno. 2 Così parla l’Eterno degli eserciti: Io ricordo ciò che Amalec fece a Israele quando gli si oppose nel viaggio mentre saliva dall’Egitto. 3 Ora va, sconfiggi Amalec, vota allo sterminio tutto ciò che gli appartiene; non lo risparmiare, ma uccidi uomini e donne, fanciulli e lattanti, buoi e pecore, cammelli e asini". 4 Saul dunque convocò il popolo e ne fece la rassegna in Telaim: erano duecentomila fanti e diecimila uomini di Giuda. 5 Saul giunse alla città di Amalec, tese un’imboscata nella valle, 6 e disse ai Chenei: "Andatevene, ritiratevi, allontanatevi dagli Amalechiti, perché io non vi distrugga insieme a loro, poiché voi avete usato benevolenza verso tutti i figli d’Israele quando salirono dall’Egitto". Così i Chenei si ritirarono dagli Amalechiti. 7 Saul sconfisse gli Amalechiti da Avila fino a Sur, che sta di fronte all’Egitto. 8 Prese vivo Agag, re degli Amalechiti, e votò allo sterminio tutto il popolo, passandolo a fil di spada. 9 Ma Saul e il popolo risparmiarono Agag e il meglio delle pecore, dei buoi, gli animali della seconda figliatura, gli agnelli e tutto quel che c’era di buono; non vollero votarli allo sterminio, ma votarono allo sterminio tutto ciò che non aveva valore ed era scadente. 10 Allora la parola dell’Eterno fu rivolta a Samuele, dicendo: 11 "Io mi pento di avere stabilito re Saul, perché si è sviato da me e non ha eseguito i miei ordini". Samuele ne fu irritato e gridò all’Eterno tutta la notte. 12 Poi si alzò la mattina di buon’ora e andò incontro a Saul; ma vennero a dire a Samuele: "Saul è andato a Carmel, e si è eretto un monumento; poi se n’è ritornato e, passando oltre, è sceso a Ghilgal". 13 Samuele si recò da Saul; e Saul gli disse: "L’Eterno ti benedica! Io ho eseguito l’ordine dell’Eterno". 14 E Samuele disse: "Che cos’è dunque questo belare di pecore che mi giunge agli orecchi e questo muggire di buoi che sento?". 15 Saul rispose: "Sono bestie condotte dal paese degli Amalechiti; perché il popolo ha risparmiato il meglio delle pecore e dei buoi per farne dei sacrifici all’Eterno, al tuo Dio; il resto, però, l’abbiamo votato allo sterminio". 16 Allora Samuele disse a Saul: "Basta! Io ti annuncerò quello che l’Eterno mi ha detto stanotte!". E Saul gli disse: "Parla". 17 E Samuele disse: "Non è forse vero che quando ti reputavi piccolo sei divenuto capo delle tribù d’Israele, e l’Eterno ti ha unto re d’Israele? 18 L’Eterno ti aveva dato una missione, dicendo: Va, vota allo sterminio quei peccatori degli Amalechiti, e faloro guerra finché siano sterminati. 19 E perché dunque non hai ubbidito alla voce dell’Eterno? Perché ti sei gettato sul bottino e hai fatto ciò che è male agli occhi dell’Eterno?". 20 E Saul disse a Samuele: "Ma io ho ubbidito alla voce dell’Eterno, ho compiuto la missione che l’Eterno mi aveva affidato, ho condotto qui Agag, re di Amalec, e ho votato allo sterminio gli Amalechiti; 21 ma il popolo ha preso, fra il bottino, delle pecore e dei buoi come primizie di ciò che doveva essere sterminato, per farne dei sacrifici all’Eterno, al tuo Dio, a Ghilgal". 22 Allora Samuele disse: "L’Eterno gradisce gli olocausti e i sacrifici quanto l’ubbidire alla sua voce? Ecco, l’ubbidienza è meglio del sacrificio, e dare ascolto vale più del grasso dei montoni; 23 poiché la ribellione è come il peccato della divinazione, e l’ostinatezza è come l’adorazione degli idoli e degli dèi domestici. Poiché tu hai rigettato la parola dell’Eterno, anch’egli ti rigetta come re". 24 Allora Saul disse a Samuele: "Io ho peccato, poiché ho trasgredito il comandamento dell’Eterno e le tue parole; io ho temuto il popolo, e ho dato ascolto alla sua voce. 25 Ora dunque, ti prego, perdona il mio peccato, ritorna con me, e io mi prostrerò davanti all’Eterno". Samuele disse a Saul: 26 "Io non ritornerò con te, poiché hai rigettato la parola dell’Eterno, e l’Eterno ha rigettato te perché tu non sia più re sopra Israele". 27 E come Samuele si voltava per andarsene, Saul lo prese per il lembo del mantello, che si strappò. 28 Allora Samuele gli disse: "L’Eterno strappa oggi di dosso a te il regno d’Israele e lo a un altro, che è migliore di te. 29 E colui che è la gloria d’Israele non mentirà e non si pentirà; poiché egli non è un uomo perché debba pentirsi". 30 Allora Saul disse: "Ho peccato; ma tu adesso onorami, ti prego, in presenza degli anziani del mio popolo e in presenza d’Israele; ritorna con me e io mi prostrerò davanti all’Eterno, al tuo Dio". 31 Samuele dunque ritornò, seguendo Saul, e Saul si prostrò davanti all’Eterno. 32 Poi Samuele disse: "Conducetemi qui Agag, re degli Amalechiti". E Agag venne da lui incatenato. E Agag diceva: "Certo, l’amarezza della morte è passata". 33 Samuele gli disse: "Come la tua spada ha privato le donne di figli, così tua madre sarà privata di figli fra le donne". E Samuele fece squartare Agag in presenza dell’Eterno a Ghilgal. 34 Poi Samuele se ne andò a Rama, e Saul salì a casa sua, a Ghibea di Saul. 35 E Samuele, finché visse, non andò più a vedere Saul, perché Samuele faceva cordoglio per Saul; e l’Eterno si pentì di avere fatto Saul re d’Israele.

Saul en Ámalek. Sy sonde en straf.

1 TOE Samuel vir Saul: Die Here het my gestuur om jou as koning te salf oor sy volk, oor Israel; luister dan nou na die stem van die woorde van die Here.

2 So die Here van die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Ámalek Israel aangedoen het, dat hy hom in die weg gestaan het by sy optog uit Egipte.

3 Gaan nou en verslaan Ámalek, en julle moet met die banvloek tref alles wat hy het; en jy mag hom nie verskoon nie, maar jy moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind en suigling, bees en kleinvee, kameel en esel.

4 Daarop het Saul die manskappe opgeroep en hulle gemonster in Teláim: tweehonderdduisend voetgangers en tienduisend man van Juda.

5 En toe Saul by die stad van Ámalek aankom en in die dal 'n hinderlaag opstel,

6 Saul vir die Keniete: Gaan weg, verwyder julle, trek af onder die Amalekiete uit, dat ek julle nie met hulle saam wegruim nie; want julle het guns bewys aan al die kinders van Israel by hulle optog uit Egipte. Toe het die Keniete hulle verwyder onder die Amalekiete uit.

7 En Saul het die Amalekiete verslaan van Háwila af in die rigting van Sur wat oos van Egipte .

8 En Agag, die koning van Ámalek, het hy lewendig gevang, maar die hele volk deur die skerpte van die swaard met die banvloek getref.

9 Maar Saul en die manskappe het Agag gespaar, en die beste van die kleinvee en beeste, en die naas-bestes en die lammers en alles wat van waarde was dit wou hulle nie met die banvloek tref nie; maar al die goed wat veragtelik en vervalle was, dit het hulle met die banvloek getref.

10 En die woord van die Here het tot Samuel gekom en gesê:

11 Ek het berou gekry dat Ek Saul koning gemaak het, want hy het van My afvallig geword en my woorde nie uitgevoer nie. Toe het Samuel kwaad geword en die hele nag deur die Here aangeroep.

12 Maar die môre vroeg het Samuel hom klaargemaak om Saul te ontmoet. En aan Samuel is meegedeel en gesê: Saul het in Karmel aangekom, en kyk, hy het vir hom 'n gedenkteken opgerig; en hy het weggedraai en verbygegaan en afgetrek na Gilgal.

13 Toe Samuel by Saul kom, Saul vir hom: Mag u geseënd wees deur die Here: ek het die woord van die Here uitgevoer.

14 Daarop vra Samuel: Maar wat vir 'n geblêr van kleinvee is dit in my ore en 'n gebulk van beeste wat ek hoor?

15 En Saul : Van die Amalekiete het hulle dit gebring, want die manskappe het die beste kleinvee en beeste gespaar om aan die Here u God te offer; maar die ander het ons met die banvloek getref.

16 Toe Samuel vir Saul: Hou op, dat ek jou kan meedeel wat die Here vannag met my gespreek het. En hy antwoord hom: Spreek.

17 En Samuel : Is jy, hoewel jy klein was in jou eie , nie tog die hoof van die stamme van Israel nie? En die Here het jou as koning oor Israel gesalf.

18 En die Here het jou op die pad gestuur en gesê: Gaan heen en tref die sondaars, die Amalekiete, met die banvloek en veg teen hulle totdat hulle vernietig is.

19 Waarom het jy dan nie na die stem van die Here geluister nie en op die buit afgestorm en gedoen wat verkeerd is in die van die Here?

20 Toe Saul vir Samuel: Ek het na die stem van die Here geluister en gegaan op die pad waar die Here my op gestuur het, en Agag, die koning van Ámalek, gebring; maar die Amalekiete het ek met die banvloek getref.

21 Maar die manskappe het van die buit kleinvee en beeste geneem, die beste van die bangoed, om aan die Here u God in Gilgal te offer.

22 Daarop Samuel: Het die Here behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die Here? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme.

23 Want wederstrewigheid is 'n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die Here verwerp het, het Hy jou as koning verwerp.

24 Toe Saul vir Samuel: Ek het gesondig, omdat ek die bevel van die Here en u woorde oortree het, want ek was bevrees vir die manskappe en het na hulle geluister.

25 Vergeef dan nou tog my sonde en kom met my saam terug, dat ek die Here kan aanbid.

26 Maar Samuel vir Saul: Ek sal nie met jou saam teruggaan nie, omdat jy die woord van die Here verwerp het, en nou het die Here jou verwerp om koning oor Israel te wees.

27 Toe Samuel hom omdraai om weg te gaan, gryp hy die slip van sy mantel, maar dit het afgeskeur.

28 En Samuel vir hom: Vandag het die Here die koningskap oor Israel van jou afgeskeur en dit aan jou naaste gegee wat beter is as jy.

29 En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou sou nie.

30 En hy : Ek het gesondig; eer my tog nou voor die oudstes van my volk en voor Israel, en kom saam met my terug, dat ek die Here u God kan aanbid.

31 Samuel het toe teruggegaan agter Saul aan, en Saul het die Here aanbid.

32 Daarop Samuel: Bring Agag, die koning van Ámalek, na my toe. Terwyl Agag dan opgeruimd na hom gaan, Agag: Waarlik, die bitterheid van die dood het gewyk.

33 Maar Samuel het gesê: Soos jou swaard vroue kinderloos gemaak het, so sal jou moeder onder die vroue kinderloos wees. Daarop het Samuel Agag in stukke gekap voor die aangesig van die Here in Gilgal.

34 Daarna gaan Samuel na Rama, en Saul het opgegaan na sy huis, na Gíbea van Saul.

35 En Samuel het Saul tot die dag van sy dood nie meer gesien nie, want Samuel het getreur oor Saul; en die Here het berou gehad dat Hy Saul koning gemaak het oor Israel.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-