Publicidade

Esdras 10

AFR53
Allontanamento delle mogli straniere

1 Mentre Esdra pregava e faceva questa confessione piangendo e prostrato davanti alla casa di Dio, si radunò intorno a lui una grandissima moltitudine di gente d’Israele, uomini, donne e bambini; e il popolo piangeva a dirotto. 2 Allora Secania, figlio di Ieiel, uno dei figli di Elam, disse a Esdra: "Noi siamo stati infedeli al nostro Dio, sposando donne straniere prese dai popoli di questo paese; tuttavia, rimane ancora, a questo riguardo, una speranza a Israele. 3 Facciamo un patto con il nostro Dio impegnandoci a rimandare tutte queste donne e i figli nati da loro, come consigliano il mio signore e quelli che tremano davanti ai comandamenti del nostro Dio. E si faccia quello che vuole la legge. 4 Alzati, poiché questo è compito tuo, e noi saremo con te. Fatti coraggio, e agisci!". 5 Allora Esdra si alzò, fece giurare ai capi dei sacerdoti, dei Leviti, e di tutto Israele che avrebbero fatto come era stato detto. E quelli giurarono. 6 Poi Esdra si alzò davanti alla casa di Dio e andò nella camera di Iocanan, figlio di Eliasib; e quando fu entrato, non mangiò pane bevve acqua, perché faceva cordoglio per la infedeltà di quelli che erano stati in esilio. 7 E si proclamò in Giuda e a Gerusalemme che tutti quelli dell’esilio si radunassero a Gerusalemme; 8 e che a chiunque non fosse venuto entro tre giorni, seguendo il consiglio dei capi e degli anziani, gli sarebbero stati confiscati tutti i suoi beni, ed egli stesso sarebbe stato escluso dall’assemblea dei reduci dall’esilio. 9 Così tutti gli uomini di Giuda e di Beniamino si radunarono a Gerusalemme entro i tre giorni. Era il ventesimo giorno del nono mese. Tutto il popolo stava sulla piazza della casa di Dio, tremante a causa di questa cosa e a causa della grande pioggia. 10 E il sacerdote Esdra si alzò e disse loro: "Voi avete commesso una infedeltà, sposando donne straniere, e avete accresciuto la colpa d’Israele. 11 Ma ora rendete omaggio all’Eterno, all’Iddio dei vostri padri, e fate quello che piace a lui! Separatevi dai popoli di questo paese e dalle donne straniere!". 12 Allora tutta l’assemblea rispose e disse ad alta voce: ", dobbiamo fare come tu hai detto! 13 Ma il popolo è molto numeroso, e il tempo è molto piovoso e non possiamo stare allo scoperto; e questa non è una faccenda di un giorno o due, poiché siamo stati in molti a commettere questo peccato. 14 I capi di tutta la comunità rimangano dunque qui; e tutti quelli che nelle nostre città hanno sposato donne straniere vengano in tempi determinati, con gli anziani e i giudici di ogni città, finché non sia allontanata da noi l’ardente ira del nostro Dio, per questa infedeltà". 15 Ionatan, figlio di Asael, e Iazia, figlio di Ticva, appoggiati da Mesullam e dal Levita Sabtai, furono i soli a opporsi a questo; 16 ma quelli dell’esilio fecero in quel modo; e furono scelti il sacerdote Esdra e alcuni capifamiglia secondo le loro case patriarcali, tutti designati per nome, i quali cominciarono a riunirsi il primo giorno del decimo mese, per esaminare i fatti. 17 Il primo giorno del primo mese avevano terminato quanto concerneva tutti quelli che avevano sposato donne straniere. 18 Tra i figli dei sacerdoti si trovarono questi che avevano sposato donne straniere: dei figli di Iesua, figlio di Iosadac, e tra i suoi fratelli: Maaseia, Eliezer, Iarib e Ghedalia, 19 i quali promisero, dando la mano, di mandare via le loro mogli, e offrirono un montone come sacrificio per la loro colpa. 20 Dei figli di Immer: Canani e Zebadia. 21 Dei figli di Carim: Maaseia, Elia, Semaia, Ieiel e Uzzia. 22 Dei figli di Pasur: Elioenai, Maaseia, Ismael, Netaneel, Iozabad, Elasa. 23 Dei Leviti: Iozabad, Simei, Chelaia, detto anche Chelita, Petaia, Giuda, ed Eliezer. 24 Dei cantori: Eliasib. Dei portinai: Sallum, Telem e Uri. 25 E degli Israeliti: dei figli di Paros: Ramia, Izzia, Malchia, Miiamin, Eleazar, Malchia e Benaia. 26 Dei figli di Elam: Mattania, Zaccaria, Ieiel, Abdi, Ieremot ed Elia. 27 Dei figli di Zattu: Elioenai, Eliasib, Mattania, Ieremot, Zabad e Aziza. 28 Dei figli di Bebai: Iocanan, Anania, Zabbai, Atlai. 29 Dei figli di Bani: Mesullam, Malluc, Adaia, Iasub, Seal, e Ramot. 30 Dei figli di Paat-Moab: Adna, Chelal, Benaia, Maaseia, Mattania, Besaleel, Binnui e Manasse. 31 Dei figli di Carim: Eliezer, Isiia, Malchia, Semaia, Simeone, 32 Beniamino, Malluc, Semaria. 33 Dei figli di Casum: Mettenai, Mattatta, Zabad, Elifelet, Ieremai, Manasse, Simei. 34 Dei figli di Bani: Maadai, Amram, Uel, 35 Benaia, Bedia, Cheluu, 36 Vania, Meremot, Eliasib, 37 Mattania, Mattenai, Iaasai, 38 Bani, Binnui, Simei, 39 Selemia, Natan, Adaia, 40 Macnadbai, Sasai, Sarai, 41 Azareel, Selemia, Semaria, 42 Sallum, Amaria, Giuseppe. 43 Dei figli di Nebo: Ieiel, Mattitia, Zabad, Zebina, Iaddai, Ioel, Benaia. 44 Tutti questi avevano preso delle mogli straniere; e ce n’erano di quelli che da queste mogli avevano avuto dei figli.

Die vreemde vroue word weggestuur.

1 EN terwyl Esra bid en hy wenende neerval en belydenis doen voor die huis van God, kom daar uit Israel 'n baie groot vergadering van manne en vroue en kinders by hom bymekaar; want die volk het geween met 'n groot geween.

2 Toe het Segánja, die seun van Jéhiël, van die seuns van Elam, begin spreek en aan Esra gesê: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het; maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.

3 Laat ons dan nou 'n verbond met onse God sluit om al die vroue en wat uit hulle gebore is, weg te stuur volgens die raad van my heer en van die wat beef vir die gebod van onse God, en laat volgens die wet gehandel word.

4 Staan op, want die saak rus op u, en ons staan by u; wees sterk en handel!

5 Toe het Esra opgestaan en hy het die owerstes van die priesters, die Leviete en die hele Israel laat sweer om volgens hierdie woord te handel; en hulle het gesweer.

6 En Esra het hom opgerig van voor die huis van God en weggegaan na die kamer van Jóhanan, die seun van Éljasib. En hy het daar gekom; geen brood het hy geëet en geen water gedrink nie, want hy het rou bedrywe oor die ontrou van die ballinge.

7 Toe het hulle 'n oproep deur Juda en Jerusalem laat gaan aan al die ballinge om in Jerusalem saam te kom.

8 En elkeen wat nie binne drie dae inkom nie, dié se hele besitting sou volgens besluit van die owerstes en die oudstes deur die banvloek getref word, en hy self uit die vergadering van die ballinge uitgesluit word.

9 Daarop het al die manne van Juda en Benjamin binne drie dae in Jerusalem saamgekom; dit was die negende maand, op die twintigste van die maand; en die hele volk het op die plein van die huis van God gesit en bewe vanweë die saak self en vanweë die reënbuie.

10 En die priester Esra het opgestaan en vir hulle gesê: Julle was ontrou en het vreemde vroue getrou om die skuld van Israel te vermeerder.

11 Gee dan nou aan die Here, die God van julle vaders, die eer en doen wat Hom behaag en sonder julle af van die volke van die land en van die vreemde vroue.

12 Toe antwoord die hele vergadering en hardop: , volgens u woorde, is ons verplig om te handel;

13 maar die mense is baie, en dit is die reëntyd dit is onmoontlik om buite te staan; en dit is nie 'n werk van een dag en nie van twee nie, want ons het in hierdie saak swaar oortree.

14 Laat tog ons owerstes vir die hele vergadering optree, dan kan almal in ons stede wat vreemde vroue getrou het, op vasgestelde tye kom, en die oudstes en die regters van elkeen se stad saam met hulle, om die toorngloed van onse God, wat hierdie saak betref, van ons af te wend.

15 Net Jónatan, die seun van Ásahel, en Jagséja, die seun van Tikwa, het hierteen opgetree, en Mesúllam en die Leviet Sábbetai het hulle gesteun.

16 Maar die seuns van die ballingskap het so gedoen; en afgesonder is: Esra, die priester, saam met manne, familiehoofde volgens hulle families, en hulle is almal by hul naam genoem; en hulle het op die eerste dag van die tiende maand sitting gehou om die saak te ondersoek,

17 en met al die manne wat vreemde vroue getrou het, was hulle gereed op die eerste dag van die eerste maand.

18 En van die seuns van die priesters wat vreemde vroue getrou het, was daar van die seuns van Jésua, die seun van Jósadak, en sy broers: Maäséja en Eliëser en Jarib en Gedálja.

19 Maar hulle het hulle hand daarop gegee dat hulle hul vroue sou wegstuur en dat hulle 'n ram skuldig sou wees vir hulle skuld.

20 En van die seuns van Immer: Hanáni en Sebádja;

21 en van die seuns van Harim: Maäséja en Elía en Semája en Jéhiël en Ussía;

22 en van die seuns van Pasgur: Eljoënai, Maäséja, Ismael, Netáneël, Jósabad en Eleása.

23 En van die Leviete: Jósabad en Símeï en Kelája (dit is Kelíta), Petágja, Juda en Eliëser.

24 En van die sangers: Éljasib; en van die poortwagters: Sallum en Telem en Uri.

25 En uit Israel, van die seuns van Parhos: Ramja en Jissía en Malkía en Míjamin en Eleásar en Malkía en Benája;

26 en van die seuns van Elam: Mattánja, Sagaría en Jéhiël en Abdi en Jéremot en Elía;

27 en van die seuns van Sattu: Eljoënai, Éljasib, Mattánja en Jéremot en Sabad en Asísa;

28 en van die seuns van Bébai: Jóhanan, Hanánja, Sábbai en Átlai;

29 en van die seuns van Bani: Mesúllam, Mallug en Adája, Jasub en Seal, Jéremot;

30 en van die seuns van Pahat-Moab: Adna en Kelal, Benája, Maäséja, Mattánja, Besáleël en Bínnuï en Manasse;

31 en van die seuns van Harim: Eliëser, Jissía, Malkía, Semája, Símeon,

32 Benjamin, Mallug, Semárja;

33 van die seuns van Hasum: Mátnai, Mattátta, Sabad, Elifélet, Jerémai, Manasse, Símeï;

34 van die seuns van Bani: Máädai, Amram en Úel,

35 Benája, Bedéja, Kelúhu,

36 Wanja, Méremot, Éljasib,

37 Mattánja, Mátnai en Jáäsai

38 en Bani en Bínnuï, Símeï

39 en Selémja en Natan en Adája,

40 Magnádbai, Sásai, Sarai,

41 Asáreël en Selémja, Semárja,

42 Sallum, Amárja, Josef;

43 van die seuns van Nebo: Jeï-el, Mattítja, Sabad, Sebína, Jáddai en Joël, Benája.

44 Hulle almal het vreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-