Publicidade

Juízes 2

AFR53
Apparizione dell’angelo dell’Eterno a Bochim

1 Ora l’angelo dell’Eterno salì da Ghilgal a Bochim e disse: "Io vi ho fatto salire dall’Egitto e vi ho condotto nel paese che avevo giurato ai vostri padri di darvi. Avevo anche detto: Io non romperò mai il mio patto con voi; 2 e voi, dal canto vostro, non farete alleanza con gli abitanti di questo paese; demolirete i loro altari. Ma voi non avete ubbidito alla mia voce. Perché avete fatto questo? 3 Perciò anch’io ho detto: Io non li scaccerò davanti a voi; ma essi saranno per voi tanti nemici, e i loro dèi saranno per voi un’insidia". 4 Appena l’angelo dell’Eterno ebbe detto queste parole a tutti i figli d’Israele, il popolo si mise a piangere ad alta voce. 5 Chiamarono quel luogo Bochim e vi offrirono dei sacrifici all’Eterno.

I giudici

6 Ora Giosuè congedò il popolo, e i figli d’Israele se ne andarono, ciascuno nel suo territorio, a prendere possesso del paese. 7 E il popolo servì l’Eterno durante tutta la vita di Giosuè e durante tutta la vita degli anziani che sopravvissero a Giosuè, e che avevano visto tutte le grandi opere che l’Eterno aveva fatto in favore d’Israele. 8 Poi Giosuè, figlio di Nun, servo dell’Eterno, morì all’età di centodieci anni; 9 e fu sepolto nel territorio che gli era toccato a Timnat-Cheres nella regione montuosa di Efraim, a nord della montagna di Gaas. 10 Anche tutta quella generazione fu riunita ai suoi padri; poi, dopo di quella, sorse un’altra generazione, che non conosceva l’Eterno, le opere che egli aveva compiuto in favore d’Israele. 11 I figli d’Israele fecero ciò che è male agli occhi dell’Eterno e servirono gli idoli di Baal; 12 abbandonarono l’Eterno, l’Iddio dei loro padri che li aveva tratti fuori dal paese d’Egitto, e andarono dietro ad altri dèi fra gli dèi dei popoli che li circondavano; si prostrarono davanti a loro e provocarono a ira l’Eterno; 13 abbandonarono l’Eterno e servirono Baal e gli idoli di Astarte. 14 E l’ira dell’Eterno si accese contro Israele ed egli li diede nelle mani dei predoni, che li spogliarono; li vendette ai nemici che stavano intorno a loro, in modo che non poterono più resistere di fronte ai loro nemici. 15 Dovunque andavano, la mano dell’Eterno era contro di loro a loro danno, come l’Eterno aveva detto, come l’Eterno aveva loro giurato: e furono grandemente afflitti. 16 E l’Eterno suscitava dei giudici, che li liberavano dalle mani di quelli che li spogliavano. 17 Ma neppure ai loro giudici davano ascolto, poiché si prostituivano ad altri dèi e si prostravano davanti a loro. E abbandonarono ben presto la via percorsa dai loro padri, i quali avevano ubbidito ai comandamenti dell’Eterno; ma essi non fecero così. 18 E quando l’Eterno suscitava loro dei giudici, l’Eterno era con il giudice, e li liberava dalla mano dei loro nemici durante tutta la vita del giudice; poiché l’Eterno era mosso a compassione ascoltando i gemiti che mandavano a causa di quelli che li opprimevano e li angariavano. 19 Ma, quando il giudice moriva, tornavano a corrompersi più dei loro padri, andando dietro ad altri dèi per servirli e prostrarsi davanti a loro; non rinunciavano affatto alle loro pratiche e alla loro caparbia condotta. 20 Perciò l’ira dell’Eterno si accese contro Israele, ed egli disse: "Poiché questa nazione ha violato il patto che avevo stabilito con i loro padri ed essi non hanno ubbidito alla mia voce, 21 anch’io non scaccerò più davanti a loro nessuna delle nazioni che Giosuè lasciò quando morì; 22 così, per mezzo di esse, metterò alla prova Israele per vedere se si atterranno alla via dell’Eterno e cammineranno per essa come fecero i loro padri, o no". 23 E l’Eterno lasciò stare quelle nazioni senza affrettarsi a scacciarle, e non le diede nelle mani di Giosuè.

Die Engel van God bestraf Israel by Bogim.

1 TOE trek die Engel van die Here van Gilgal op na Bogim en : Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek julle vaders met 'n eed beloof het, en gesê: Ek sal my verbond met julle in ewigheid nie verbreek nie;

2 maar julle mag geen verbond met die inwoners van hierdie land maak nie; hulle altare moet julle omgooi. Maar julle het nie na my stem geluister nie. Wat het julle nou gedoen?

3 So Ek dan ook: Ek sal hulle nie voor julle uit verdrywe nie, sodat hulle vyande vir julle sal wees, en hulle gode 'n strik vir julle.

4 En terwyl die Engel van die Here met hierdie woorde al die kinders van Israel toespreek, het die volk hulle stem verhef en geween;

5 en hulle het dié plek Bogim genoem en daar aan die Here geoffer.

Algemene beskrywing van Israel se geskiedenis in die tyd van die rigters.

6 DAARNA het Josua die volk laat gaan, en die kinders van Israel het elkeen na sy erfdeel getrek om die land in besit te neem.

7 En die volk het die Here gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat Josua nog in die lewe was, en al die groot werke van die Here gesien het wat Hy vir Israel gedoen het.

8 Maar Josua, die seun van Nun, die kneg van die Here, het gesterwe, honderd-en-tien jaar oud;

9 en hulle het hom begrawe op die gebied van sy erfdeel in Timnat-Heres, op die gebergte van Efraim, noord van die berg Gaäs.

10 En toe ook daardie hele geslag by hulle vaders versamel is, staan daar 'n ander geslag hulle op wat die Here en ook die werk wat Hy vir Israel gedoen het, nie geken het nie.

11 En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die van die Here: hulle het die Baäls gedien

12 en die Here, die God van hulle vaders, verlaat wat hulle uit Egipteland uitgelei het, en hulle het agter ander gode aan geloop, van die gode van die volke wat rondom hulle was, en hulle daarvoor neergebuig en die Here geterg.

13 Maar toe hulle die Here verlaat en die Baäl en die Astártes dien,

14 het die toorn van die Here teen Israel ontvlam, en Hy het hulle oorgegee in die hand van rowers wat hulle beroof het; en Hy het hulle verkoop in die hand van hulle vyande rondom, sodat hulle nie meer kon standhou voor hulle vyande nie.

15 Waarheen hulle ook al uittrek, was die hand van die Here teen hulle ten kwade, soos die Here gespreek en soos die Here vir hulle gesweer het. Maar wanneer hulle dan in groot benoudheid raak,

16 verwek die Here rigters wat hulle verlos uit die hand van hulle berowers.

17 Na hulle rigters het hulle egter ook nie geluister nie, maar agter ander gode aan gehoereer en hulle daarvoor neergebuig; gou het hulle afgewyk van die weg wat hulle vaders bewandel het in gehoorsaamheid aan die gebooie van die Here: so het hulle nie gedoen nie.

18 En wanneer die Here vir hulle rigters verwek, was die Here met die rigter om hulle te verlos uit die hand van hul vyande al die dae van die rigter, omdat die Here medelyde gehad het vanweë hulle gekerm oor hulle verdrukkers en hulle verdringers.

19 Maar wanneer die rigter dood was, het hulle nog erger as hulle vaders gehandel deur agter ander gode aan te loop, om hulle te dien en hulle daarvoor neer te buig: hulle het niks laat vaar van hulle handelinge en van hulle hardnekkige wandel nie.

20 Daarom het die toorn van die Here teen Israel ontvlam, en Hy het gesê: Omdat hierdie nasie my verbond wat Ek hulle vaders beveel het, oortree en na my stem nie luister nie,

21 sal Ek ook verder geeneen van die nasies wat Josua by sy dood laat oorbly het, voor hulle uit verdrywe nie

22 om Israel deur hulle op die proef te stel, of hulle die weg van die Here sal hou deur daarin te wandel soos hulle vaders dit gehou het, of nie.

23 Daarom het die Here daardie nasies laat oorbly sonder om hulle dadelik te verdrywe, en hulle nie in die hand van Josua gegee nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-