1 Gli uomini d’Israele avevano giurato a Mispa, dicendo: "Nessuno di noi darà sua figlia in moglie a un Beniaminita". 2 E il popolo venne a Betel, dove rimase fino alla sera in presenza di Dio, e alzando la voce, pianse dirottamente, e disse: 3 "O Eterno, o Dio d’Israele, perché mai è avvenuto questo in Israele? Perché oggi c’è in Israele una tribù in meno?". 4 Il giorno seguente, il popolo si alzò di buon mattino, costruì là un altare, e offrì olocausti e sacrifici di ringraziamento. 5 E i figli d’Israele dissero: "Chi è, fra tutte le tribù d’Israele, che non sia salito all’assemblea davanti all’Eterno?". Poiché avevano fatto questo giuramento solenne relativamente a chi non fosse salito in presenza dell’Eterno a Mispa: "Quel tale dovrà essere messo a morte". 6 I figli d’Israele si pentivano di quello che avevano fatto a Beniamino loro fratello, e dicevano: "Oggi è stata soppressa una tribù d’Israele. 7 Come faremo a procurare delle donne ai superstiti, visto che abbiamo giurato nel nome dell’Eterno di non dare loro in moglie nessuna delle nostre figlie?"; 8 dissero dunque: "Qual è fra le tribù d’Israele quella che non è salita in presenza dell’Eterno a Mispa?". Ed ecco che nessuno di Iabes in Galaad era venuto all’accampamento, all’assemblea; 9 poiché, fatto il censimento del popolo, si trovò che non c’era là nessuno degli abitanti di Iabes in Galaad. 10 Allora l’assemblea mandò là dodicimila uomini tra i più valorosi, e diede loro quest’ordine: "Andate, e passate a fil di spada gli abitanti di Iabes in Galaad, con le donne e i bambini. 11 E farete questo: voterete allo sterminio ogni maschio e ogni donna che abbia avuto relazioni carnali con un uomo". 12 E quelli trovarono, fra gli abitanti di Iabes in Galaad, quattrocento fanciulle che non avevano avuto relazioni carnali con un uomo, e le condussero all’accampamento, a Silo, che è nel paese di Canaan. 13 Tutta l’adunanza inviò dei messaggeri per parlare ai figli di Beniamino che erano al masso di Rimmon e per annunciare loro la pace. 14 Allora i Beniaminiti tornarono e gli furono date le donne a cui era stata risparmiata la vita fra le donne di Iabes in Galaad; ma non ve ne fu abbastanza per tutti. 15 Il popolo dunque si pentiva di quello che aveva fatto a Beniamino, perché l’Eterno aveva aperto una breccia fra le tribù d’Israele. 16 E gli anziani dell’assemblea dissero: "Come faremo a procurare delle donne ai superstiti, visto che le donne Beniaminite sono state distrutte?". Poi dissero: 17 "Quelli che sono scampati rimangano in possesso di ciò che apparteneva a Beniamino, affinché non sia soppressa una tribù in Israele. 18 Ma noi non possiamo dare loro le nostre figlie in moglie". Poiché i figli d’Israele avevano giurato, dicendo: "Maledetto chi darà una moglie a Beniamino!". 19 E dissero: "Ecco, ogni anno si fa una festa in onore dell’Eterno a Scilo, che è a nord di Betel, a oriente della strada che sale da Betel a Sichem, e a sud di Lebna". 20 E diedero quest’ordine ai figli di Beniamino: "Andate, fate un’imboscata nelle vigne; 21 state attenti, e quando le figlie di Silo usciranno per danzare in coro, sbucherete dalle vigne, rapirete ciascuno una delle figlie di Silo per farne vostra moglie, e ve ne andrete nel paese di Beniamino. 22 E quando i loro padri o i loro fratelli verranno a lamentarsi con noi, noi diremo loro: ‘Datecele, per favore, poiché in questa guerra non abbiamo preso una donna per uno; inoltre non siete voi che le avete date loro; in quel caso, voi sareste colpevoli’". 23 E i figli di Beniamino fecero in quel modo: si presero delle mogli, secondo il loro numero, fra le danzatrici; le rapirono, poi partirono e tornarono nella loro eredità, ricostruirono le città e vi stabilirono la loro dimora. 24 In quello stesso tempo, i figli d’Israele se ne andarono di là, ciascuno nella sua tribù e nella sua famiglia, e ognuno tornò nel luogo della sua eredità. 25 In quel tempo, non c’era re in Israele; ognuno faceva ciò che gli pareva meglio.
1 MAAR die manne van Israel het al in Mispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan 'n Benjaminiet as vrou gee nie.
2 En toe die manskappe in Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem verhef en geween met 'n groot geween
3 en gesê: Waarom, o Here, God van Israel, het dit in Israel gebeur dat daar vandag een stam uit Israel vermis word?
4 Daarop het die manskappe die volgende dag vroeg klaargemaak en daar 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring.
5 En die kinders van Israel het gesê: Wie is daar van al die stamme van Israel wat nie opgegaan het na die vergadering, na die Here toe nie? Want daar was 'n plegtige eed teen die een wat nie opgaan na die Here in Mispa nie — hy moet sekerlik gedood word.
6 Toe het die kinders van Israel hulle broer Benjamin jammer gekry en gesê: Daar is vandag een stam uit Israel afgesny.
7 Wat kan ons doen vir hulle wat oorgebly het, wat vroue aanbetref? Want ons het by die Here gesweer dat ons nie van ons dogters aan hulle as vroue sal gee nie.
8 Toe sê hulle: Wie is diegene wat van die stamme van Israel nie opgegaan het na die Here in Mispa nie? En kyk, niemand het uit Jabes in Gílead na die laer, na die vergadering gekom nie.
9 En die volk is getel, en daar was niemand van die inwoners van Jabes in Gílead nie.
10 Toe stuur die vergadering daarheen twaalfduisend man uit die dapper manne en gee hulle bevel en sê: Gaan heen en slaan die inwoners van Jabes in Gílead met die skerpte van die swaard, ook die vroue en die kinders.
11 En dit is die ding wat julle moet doen: Alles wat manlik is, en al die vroue wat die gemeenskap met die man ken, moet julle met die banvloek tref.
12 En hulle het onder die inwoners van Jabes in Gílead vierhonderd meisies aangetref, jongmeisies wat geen gemeenskap met 'n man gehad het nie, en dié het hulle na die laer gebring in Silo wat in die land Kanaän lê.
13 Toe stuur die hele vergadering en hulle spreek met die kinders van Benjamin wat by die rots Rimmon was, en bied hulle die vrede aan.
14 Daarop het Benjamin in dié tyd teruggekom; en hulle het die vroue wat hulle uit die vroue van Jabes in Gílead in die lewe behou het, aan hulle gegee, maar só was daar vir hulle nie genoeg nie.
15 En die volk het Benjamin jammer gekry, omdat die Here 'n skeuring gemaak het onder die stamme van Israel.
16 Toe sê die oudstes van die vergadering: Wat kan ons doen vir die wat oorgebly het, wat vroue aanbetref? Want die vroue was uit Benjamin verdelg.
17 Verder sê hulle: Die besitting van die wat oorgebly het, behoort aan Benjamin, sodat geen stam uit Israel mag uitgedelg word nie.
18 Maar ons self kan hulle geen vroue uit ons dogters gee nie; want die kinders van Israel het gesweer en gesê: Vervloek is hy wat 'n vrou aan Benjamin gee.
19 Toe sê hulle: Kyk, daar is jaar vir jaar 'n fees van die Here in Silo wat noord van Bet-el lê, oostelik van die grootpad wat opgaan van Bet-el na Sigem, en suid van Lebóna.
20 En hulle het die kinders van Benjamin bevel gegee en gesê: Gaan en lê en loer in die wingerde.
21 En let op, en kyk, as die dogters van Silo uittrek om hulle koordanse uit te voer, dan moet julle uit die wingerde uitkom, en julle moet vir julle, elkeen sy vrou, uit die dogters van Silo vang en na die land Benjamin gaan.
22 En as hulle vaders of hulle broers kom om by ons 'n saak te maak, sal ons vir hulle sê: Skenk hulle aan óns, want ons het nie vir elkeen 'n vrou in die oorlog geneem nie. Julle self het hulle mos nie aan hulle gegee nie; in dié geval alleen sou julle skuldig gewees het.
23 Die kinders van Benjamin het toe so gedoen: hulle het vroue volgens hulle getal weggedra uit die danseresse wat hulle geroof het; en hulle het weggegaan en teruggekeer na hul erfdeel toe, en hulle het die stede opgebou en daarin gewoon.
24 En die kinders van Israel het in daardie tyd daarvandaan weggegaan, elkeen na sy stam en na sy geslag, en hulle het daarvandaan uitgetrek, elkeen na sy erfdeel toe.
25 In dié dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy oë.