Publicidade

Juízes 15

AFR53
Imprese di Sansone contro i Filistei

1 Dopo qualche tempo, nei giorni della mietitura del grano, Sansone andò a visitare sua moglie, le portò un capretto, e disse: "Voglio entrare in camera da mia moglie". Ma il padre di lei non gli permise di entrare, 2 e gli disse: "Io credevo sicuramente che tu l’avessi presa in odio, e perciò l’ho data al tuo compagno; sua sorella minore non è più bella di lei? Prendila dunque al suo posto". 3 Sansone rispose loro: "Questa volta, non avrò colpa verso i Filistei, quando farò loro del male". 4 E Sansone se ne andò e catturò trecento sciacalli; prese pure delle fiaccole, avvolse coda contro coda, e mise una fiaccola in mezzo, fra le due code. 5 Poi accese le fiaccole, lasciò andare gli sciacalli per i campi di grano dei Filistei, e bruciò i covoni ammassati, il grano ancora in piedi, e perfino gli uliveti. 6 E i Filistei chiesero: "Chi ha fatto questo?". Fu risposto: "Sansone, il genero del Timneo, perché questi gli ha preso la moglie e l’ha data al compagno di lui". E i Filistei salirono e diedero alle fiamme lei e suo padre. 7 E Sansone disse loro: "Poiché agite in questo modo, siate certi che non smetterò finché non mi sia vendicato di voi". 8 E li sbaragliò interamente, facendone un gran massacro. Poi scese e si ritirò nella caverna della roccia di Etam. 9 Allora i Filistei salirono, si accamparono a Giuda, e si spinsero fino a Lechi. 10 Gli uomini di Giuda dissero loro: "Perché siete saliti contro di noi?". Quelli risposero: "Siamo saliti per legare Sansone; per fare a lui quello che ha fatto a noi". 11 E tremila uomini di Giuda scesero alla caverna della roccia di Etam, e dissero a Sansone: "Non sai che i Filistei sono nostri dominatori? Cos’è dunque questo che ci hai fatto?". Ed egli rispose loro: "Quello che hanno fatto a me, l’ho fatto a loro". 12 E quelli a lui: "Noi siamo scesi per legarti e darti nelle mani dei Filistei". Sansone replicò loro: "Giuratemi che voi stessi non mi ucciderete". 13 Quelli risposero: "No, ti legheremo soltanto e ti daremo nelle loro mani; ma certamente non ti metteremo a morte". E lo legarono con due funi nuove e lo fecero uscire dalla caverna. 14 Quando giunse a Lechi, i Filistei gli si fecero incontro con grida di gioia; ma lo Spirito dell’Eterno lo investì, e le funi che aveva alle braccia divennero come fili di lino a cui si appicchi il fuoco; e i legami gli caddero dalle mani. 15 E, trovata una mascella di asino ancora fresca, stese la mano, l’afferrò, e uccise con essa mille uomini. 16 E Sansone disse: "Con una mascella di asino, un mucchio! due mucchi! Con una mascella di asino ho ucciso mille uomini!". 17 Quando ebbe finito di parlare, gettò via dalla mano la mascella, e chiamò quel luogo Ramat-Lechi. 18 Poi ebbe molta sete; e invocò l’Eterno, dicendo: "Tu hai concesso questa grande liberazione per mano del tuo servo; e ora, dovrò morire di sete e cadere nelle mani degli incirconcisi?". 19 Allora Iddio spaccò la roccia concava che è a Lechi, e ne uscì dell’acqua. Sansone bevve, il suo spirito si rianimò, ed egli riprese vita. Perciò quella fonte fu chiamata En-Accore; essa esiste anche al giorno d’oggi a Lechi. 20 Sansone fu giudice d’Israele, al tempo dei Filistei, per vent’anni.

Simson se oorwinnings op die Filistyne.

1 MAAR 'n tyd daarna het Simson in die dae van die koringoes sy vrou besoek met 'n bokkie en gesê: Laat ek na my vrou in die kamer ingaan; maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie.

2 En haar vader het gesê: Ek het vir seker gedink dat jy niks om haar gee nie; daarom het ek haar aan jou metgesel gegee; is haar jonger suster nie mooier as sy nie? Laat sy tog joue word in haar plek.

3 Maar Simson het vir hulle gesê: Hierdie keer is ek onskuldig teenoor die Filistyne as ek hulle kwaad aandoen.

4 Toe gaan Simson weg en vang driehonderd jakkalse; en hy neem fakkels en draai stert teen stert, en sit 'n fakkel in die middel tussen elke twee sterte in;

5 en hy steek die fakkels aan die brand en los hulle in die ongesnyde graan van die Filistyne; en hy het die miede sowel as die ongesnyde graan en die wingerde en olyfbome aan die brand gesteek.

6 Toe vra die Filistyne: Wie het dit gedoen? En hulle : Simson, die skoonseun van die Timniet, omdat dié sy vrou geneem en haar aan sy metgesel gegee het. En die Filistyne het opgetrek en haar en haar vader se huis met vuur verbrand.

7 Daarop Simson vir hulle: As julle so maak, sal ek sekerlik nie rus voordat ek my op julle gewreek het nie.

8 En hy het hulle lendelam geslaan, 'n groot slag. En hy het afgegaan en gebly in die rotskloof van Etam.

9 Toe trek die Filistyne nader en slaan laer op in Juda en sprei hulleself uit by Legi.

10 En die manne van Juda vra: Waarom het julle teen ons opgetrek? En hulle : Ons het opgetrek om Simson te bind, om aan hom te doen soos hy aan ons gedoen het.

11 Daarop trek drieduisend man uit Juda af na die rotskloof van Etam en vra vir Simson: Weet jy nie dat die Filistyne oor ons heers nie, en wat het jy ons nou aangedoen? En hy aan hulle: Soos hulle aan my gedoen het, so het ek aan hulle gedoen.

12 Toe hulle vir hom: Ons het afgekom om jou te bind, om jou oor te gee in die hand van die Filistyne. En Simson aan hulle: Sweer vir my dat julle nie self op my sal aanval nie.

13 En hulle antwoord hom: Nee, ons sal jou net vasbind en oorgee in hulle hand, maar doodmaak sal ons jou stellig nie. Daarop bind hulle hom vas met twee nuwe toue en bring hom op uit die rots.

14 Toe hy tot by Legi kom, juig die Filistyne hom tegemoet; maar die Gees van die Here het oor hom vaardig geword, en die toue wat aan sy arms was, het geword soos linnedrade wat in die vuur brand, en sy bande het versmelt van sy hande af.

15 En hy het 'n vars eselskakebeen gevind en sy hand uitgesteek en dit geneem en daar duisend man mee verslaan.

16 En Simson het gesê: Met 'n eselskakebeen het ek een klomp, twee klompe, met 'n eselskakebeen het ek duisend man verslaan.

17 En toe hy klaar gespreek het, gooi hy die kakebeen uit sy hand en noem dié plek Kakebeenshoogte.

18 Daarop kry hy baie dors en roep die Here aan en : U het deur die hand van u kneg hierdie groot verlossing gegee, en moet ek nou van dors sterwe en in die hand van die onbesnedenes val?

19 Toe kloof God die holte wat by Legi is, en daar kom water uit; en hy het gedrink, en sy gees het teruggekom, en hy het weer opgelewe. Daarom noem hulle dit Roepersfontein, wat vandag nog by Legi is.

20 En hy het Israel gerig in die dae van die Filistyne, twintig jaar lank.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-