Publicidade

Juízes 13

AFR53
Israele oppresso dai Filistei. Nascita di Sansone

1 E i figli d’Israele continuarono a fare ciò che era male agli occhi dell’Eterno, e l’Eterno li diede nelle mani dei Filistei per quarant’anni. 2 Ora c’era un uomo di Sorea, della famiglia dei Daniti, di nome Manoa; sua moglie era sterile e non aveva figli. 3 E l’angelo dell’Eterno apparve a questa donna, e le disse: "Ecco, tu sei sterile e non hai figli; ma concepirai e partorirai un figlio. 4 Ora dunque, guardati bene dal bere vino o bevanda alcolica, e dal mangiare qualcosa di impuro. 5 Poiché ecco, tu concepirai e partorirai un figlio, sulla testa del quale non passerà rasoio, poiché il fanciullo sarà un Nazireo consacrato a Dio dal seno di sua madre, e sarà lui che comincerà a liberare Israele dalle mani dei Filistei". 6 E la donna andò a dire a suo marito: "Un uomo di Dio è venuto da me; aveva l’aspetto di un angelo di Dio: un aspetto davvero tremendo. Io non gli ho domandato di dove fosse, ed egli non mi ha detto il suo nome; 7 ma mi ha detto: Ecco, tu concepirai e partorirai un figlio; ora dunque non bere vino bevanda alcolica, e non mangiare niente d’impuro, poiché il fanciullo sarà un Nazireo, consacrato a Dio dal seno di sua madre e fino al giorno della sua morte". 8 Allora Manoa supplicò l’Eterno, e disse: "O Signore, ti prego che l’uomo di Dio mandato da te torni di nuovo da noi e ci insegni quello che dobbiamo fare per il bambino che nascerà". 9 E Dio esaudì la preghiera di Manoa; e l’angelo di Dio tornò ancora dalla donna, che era seduta nel campo; ma Manoa, suo marito, non era con lei. 10 La donna corse in fretta a informare suo marito del fatto, e gli disse: "Ecco, quell’uomo che venne da me l’altro giorno, mi è apparso". 11 Manoa si alzò, andò dietro a sua moglie e, raggiunto quell’uomo, gli disse: "Sei tu che parlasti a questa donna?". Ed egli rispose: "Sono io". 12 E Manoa: "Quando la tua parola si sarà avverata, quale norma si dovrà seguire per il bambino? e che si dovrà fare per lui?". 13 L’angelo dell’Eterno rispose a Manoa: "La donna si astenga da tutto quello che le ho detto. 14 Non mangi nessun prodotto della vigna, beva vino o bevanda alcolica, e non mangi niente di impuro; osservi tutto quello che le ho comandato". 15 E Manoa disse all’angelo dell’Eterno: "Ti prego, permettici di trattenerti e di prepararti un capretto!". 16 E l’angelo dell’Eterno rispose a Manoa: "Anche se tu mi trattenessi, non mangerei del tuo cibo; ma, se vuoi fare un olocausto, offrilo all’Eterno". Ora Manoa non sapeva che quello fosse l’angelo dell’Eterno. 17 Poi Manoa disse all’angelo dell’Eterno: "Qual è il tuo nome, affinché, quando si saranno adempiute le tue parole, noi ti rendiamo onore?". 18 E l’angelo dell’Eterno gli rispose: "Perché mi chiedi il mio nome? esso è meraviglioso". 19 E Manoa prese il capretto e l’oblazione e li offrì all’Eterno sulla roccia. Allora avvenne una cosa prodigiosa, mentre Manoa e sua moglie stavano guardando: 20 mentre la fiamma saliva dall’altare al cielo, l’angelo dell’Eterno salì con la fiamma dell’altare. E Manoa e sua moglie, vedendo questo, caddero con la faccia a terra. 21 E l’angelo dell’Eterno non apparve più a Manoa a sua moglie. Allora Manoa riconobbe che quello era l’angelo dell’Eterno. 22 E Manoa disse a sua moglie: "Noi moriremo sicuramente, perché abbiamo visto Dio". 23 Ma sua moglie gli disse: "Se l’Eterno avesse voluto farci morire, non avrebbe accettato dalle nostre mani l’olocausto e l’oblazione; non ci avrebbe fatto vedere tutte queste cose e non ci avrebbe fatto udire proprio ora delle cose come queste". 24 Poi la donna partorì un figlio che chiamò Sansone. Il bambino crebbe, e l’Eterno lo benedisse. 25 E lo Spirito dell’Eterno cominciò ad agitarlo quando era a Maane-Dan, fra Sorea ed Estaol.

Israel oorgelewer aan die Filistyne. Geboorte van Simson.

1 EN toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die van die Here, het die Here hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig jaar lank.

2 En daar was 'n man uit Sórea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van Manóag; en sy vrou was onvrugbaar en het geen kinders gehad nie.

3 Maar die Engel van die Here het aan die vrou verskyn en vir haar gesê: Kyk, jy is onvrugbaar en het geen kinders gehad nie, maar jy sal swanger word en 'n seun baar.

4 Neem jou dan nou tog in ag en drink geen wyn of sterk drank nie en eet niks wat onrein is nie.

5 Want kyk, jy sal swanger word en 'n seun baar, en geen skeermes mag op sy hoof kom nie; want die seun sal van die moederskoot af 'n nasireër van God wees, en hy sal Israel begin verlos uit die hand van die Filistyne.

6 Daarop kom die vrou in en spreek met haar man en : 'n Man van God het na my gekom, en sy voorkoms was soos die voorkoms van die Engel van God, baie vreeslik; maar ek het Hom nie gevra waar Hy vandaan was nie, en sy naam het hy my nie meegedeel nie.

7 Maar Hy het vir my gesê: Kyk, jy sal swanger word en 'n seun baar; drink dan nou geen wyn of sterk drank nie, en eet niks wat onrein is nie; want die seun sal 'n nasireër van God wees van die moederskoot af tot die dag van sy dood toe.

8 En Manóag het tot die Here gebid en gesê: Ag, Here, laat tog die man van God wat U gestuur het, nog 'n keer na ons toe kom, dat hy ons kan leer hoe ons moet maak met die seun wat gebore sal word.

9 En God het geluister na die stem van Manóag, sodat die Engel van God nog 'n keer na die vrou gekom het terwyl sy in die veld sit en haar man Manóag nie by haar was nie.

10 En die vrou het haastig geloop en haar man dit vertel en vir hom gesê: Kyk, die man het aan my verskyn wat die ander dag na my gekom het.

11 Toe staan Manóag op en loop agter sy vrou aan, en hy kom by die man en vra hom: Is U die man wat met dié vrou gespreek het? Toe Hy: Ja.

12 Daarop vra Manóag: As u woorde nou uitkom, wat moet die leefwyse en die werk van die seun wees?

13 Toe die Engel van die Here aan Manóag: Vir alles wat Ek aan die vrou gesê het, moet sy haar in ag neem.

14 Van alles wat van die wingerdstok afkomstig is, mag sy nie eet nie; en geen wyn of sterk drank moet sy drink nie en niks eet wat onrein is nie; alles wat Ek haar beveel het, moet sy onderhou.

15 Manóag aan die Engel van die Here: Laat ons U tog ophou, dat ons 'n bokkie vir U kan berei.

16 En die Engel van die Here antwoord Manóag: Al hou jy My op, Ek sal nie van jou brood eet nie; maar as jy 'n brandoffer wil berei, offer dit dan aan die Here. Want Manóag het nie geweet dat dit die Engel van die Here was nie.

17 Daarop vra Manóag die Engel van die Here: Wat is u naam, dat ons U kan vereer as u woord uitkom?

18 En die Engel van die Here vir hom: Waarom vra jy dan na my naam terwyl hy wonderbaar is?

19 Toe neem Manóag die bokkie en die spysoffer en offer dit op die rots aan die Here terwyl Hy wonderbaarlik handel voor die van Manóag en sy vrou:

20 toe die vlam van die altaar opstyg na bo, het die Engel van die Here in die vlam van die altaar opgevaar; en Manóag en sy vrou het dit gesien en met hulle aangesig op die grond geval.

21 En die Engel van die Here het verder nie meer aan Manóag en sy vrou verskyn nie. Daarop bemerk Manóag dat dit die Engel van die Here was.

22 En Manóag vir sy vrou: Ons sal sekerlik sterwe, omdat ons God gesien het.

23 Maar sy vrou vir hom: As die Here ons wou laat sterwe, sou Hy nie uit ons hand 'n brandoffer en 'n spysoffer aangeneem en ons al hierdie dinge laat sien en ons nou sulke dinge laat hoor het nie.

24 En die vrou het 'n seun gebaar en hom Simson genoem; en die kind het groot geword, en die Here het hom geseën.

25 En die Gees van die Here het hom begin drywe in die laer van Dan tussen Sórea en Estáol.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-