Publicidade

Juízes 16

AFR53
Sansone a Gaza. È tradito da Delila. Sua morte

1 Sansone andò a Gaza, vide una prostituta, ed entrò da lei. 2 Fu detto a quelli di Gaza: "Sansone è venuto qua". Ed essi lo circondarono, stettero in agguato tutta la notte presso la porta della città, e tutta quella notte se ne stettero quieti dicendo: "Allo spuntare del giorno lo uccideremo". 3 E Sansone riposò fino a mezzanotte; e a mezzanotte si alzò, prese i battenti della porta della città e i due stipiti, li divelse insieme con la sbarra, se li mise sulle spalle, e li portò in cima al monte che è di fronte a Ebron. 4 Dopo questo, si innamorò di una donna della valle di Sorec, che si chiamava Delila. 5 E i prìncipi dei Filistei salirono da lei e le dissero: "Lusingalo, e vedi dove risieda quella sua gran forza, e come potremmo prevalere contro di lui per giungere a legarlo e a domarlo; e ti daremo ciascuno mille e cento sicli d’argento". 6 Delila dunque disse a Sansone: "Dimmi, ti prego, dove risieda la tua gran forza, e in che modo ti si potrebbe legare per domarti". 7 Sansone le rispose: "Se mi si legasse con sette corde d’arco fresche, non ancora secche, io diventerei debole e sarei come un uomo qualunque". 8 Allora i prìncipi dei Filistei le portarono sette corde d’arco fresche, non ancora secche, e lei lo legò con esse. 9 Ora c’era gente che stava in agguato, da lei, in una camera interna. E lei gli disse: "Sansone, i Filistei ti sono addosso!". Ed egli ruppe le corde, come si rompe un filo di stoppa quando sente il fuoco. Così il segreto della sua forza restò sconosciuto. 10 Poi Delila disse a Sansone: "Ecco, tu mi hai beffata e mi hai detto delle bugie; ora dunque, ti prego, dimmi con che ti si potrebbe legare". 11 Egli le rispose: "Se mi si legasse con funi nuove che non sono ancora state adoperate, io diventerei debole e sarei come un uomo qualunque". 12 Delila prese dunque delle funi nuove, lo legò, e gli disse: "Sansone, i Filistei ti sono addosso". L’agguato era posto nella camera interna. Ed egli ruppe, come un filo, le funi che aveva alle braccia. 13 Delila disse a Sansone: "Fino ad ora tu mi hai beffata e mi hai detto delle bugie; dimmi con che ti si potrebbe legare". Ed egli le rispose: "Non dovresti che tessere le sette trecce del mio capo con il tuo ordito". 14 Essa le fissò al subbio, poi gli disse: "Sansone, i Filistei ti sono addosso". Ma egli si svegliò dal sonno e strappò via il subbio del telaio con l’ordito. 15 E lei gli disse: "Come fai a dirmi: Ti amo!, mentre il tuo cuore non è con me? Già tre volte mi hai beffata, e non mi hai detto dove risiede la tua gran forza". 16 Ora, siccome lei lo importunava ogni giorno con le sue parole e lo tormentava, egli fu rattristato a morte, 17 e le aprì tutto il suo cuore e le disse: "Non è mai passato rasoio sulla mia testa, perché sono un Nazireo, consacrato a Dio, dal seno di mia madre; se fossi tosato, la mia forza se ne andrebbe, diventerei debole, e sarei come un uomo qualunque". 18 Delila, visto che egli le aveva aperto tutto il suo cuore, mandò a chiamare i prìncipi dei Filistei, e fece dire loro: "Venite su, questa volta, perché egli mi ha aperto tutto il suo cuore". Allora i prìncipi dei Filistei salirono da lei, e portarono con il denaro. 19 E lei lo addormentò sulle sue ginocchia, chiamò l’uomo fissato, e gli fece tosare le sette trecce della testa di Sansone; così giunse a domarlo; e la sua forza si allontanò da lui. 20 Allora lei gli disse: "Sansone, i Filistei ti sono addosso". Ed egli, svegliatosi dal sonno, disse: "Io ne uscirò come le altre volte, e mi svincolerò". Ma non sapeva che l’Eterno si era ritirato da lui. 21 E i Filistei lo presero e gli cavarono gli occhi; lo fecero scendere a Gaza e lo legarono con catene di bronzo. Ed egli girava la macina nella prigione. 22 Intanto, la capigliatura che gli avevano tosato cominciava a ricrescergli. 23 Ora i prìncipi dei Filistei si radunarono per offrire un gran sacrificio a Dagon, loro dio, e per rallegrarsi. Dicevano: "Il nostro dio ci ha dato nelle mani Sansone, nostro nemico". 24 E quando il popolo lo vide, cominciò a lodare il suo dio e a dire: "Il nostro dio ci ha dato nelle mani il nostro nemico, colui che ci devastava il paese e che ha ucciso tanti di noi". 25 E nella gioia del loro cuore, dissero: "Chiamate Sansone, che ci faccia divertire!". Fecero quindi uscire Sansone dalla prigione, ed egli si mise a fare il buffone in loro presenza. Lo posero fra le colonne; 26 e Sansone disse al fanciullo che lo teneva per la mano: "Lasciami, così che io possa toccare le colonne sulle quali posa la casa, e mi appoggi a esse". 27 Ora la casa era piena di uomini e di donne; e tutti i prìncipi dei Filistei erano ; vi erano sul tetto circa tremila persone, fra uomini e donne, che stavano a guardare mentre Sansone faceva il buffone. 28 Allora Sansone invocò l’Eterno, e disse: "O Signore, o Eterno, ti prego, ricordati di me! Dammi forza per questa volta soltanto, o Dio, perché io mi vendichi in un colpo solo dei Filistei, per la perdita dei miei due occhi". 29 E Sansone abbracciò le due colonne di mezzo, sulle quali posava la casa; si appoggiò a esse: all’una con la destra, all’altra con la sinistra, e disse: 30 "Che io muoia insieme con i Filistei!". Si curvò con tutta la sua forza, e la casa crollò addosso ai prìncipi e a tutto il popolo che c’era dentro; così quelli che uccise mentre moriva furono di più di quanti ne aveva uccisi durante la sua vita. 31 Poi i suoi fratelli e tutta la casa di suo padre scesero e lo portarono via; quindi risalirono e lo seppellirono fra Sorea ed Estaol nel sepolcro di Manoa suo padre. Egli era stato giudice d’Israele per vent’anni.

Simson deur Delíla verraai. Sy dood.

1 EN Simson het na Gasa gegaan en daar 'n hoer gesien en by haar ingegaan.

2 Toe die Gasiete die tyding kry: Simson het hier ingekom, omsingel hulle hom en hom die hele nag voor by die stadspoort, maar die hele nag het hulle hul stilgehou en gesê: Teen dagbreek sal ons hom doodmaak.

3 En Simson het gelê tot middernag; maar teen middernag het hy opgestaan en die deure van die stadspoort en die twee deurposte gegryp en dié met grendel en al uitgeruk en op sy skouers gesit en dit opgedra na die top van die berg wat teenoor Hebron .

4 Daarna het hy 'n vrou in die dal Sorek liefgekry, wie se naam Delíla was.

5 Toe kom die vorste van die Filistyne na haar op en vir haar: Haal hom oor en vind uit waardeur sy krag so groot is, en waardeur ons hom kan oorweldig en hom kan bind om hom te bedwing; dan sal ons jou elkeen elfhonderd sikkels silwer gee.

6 Toe vra Delíla vir Simson: Vertel my tog waardeur jou krag so groot is, en waarmee jy gebind kan word om jou te bedwing.

7 En Simson vir haar: As hulle my bind met sewe vars lyne wat nie uitgedroog is nie, dan sal ek swak word en wees soos 'n ander mens.

8 Daarop het die vorste van die Filistyne vir haar sewe vars lyne gebring wat nie uitgedroog was nie, en sy het hom daarmee gebind.

9 En terwyl haar spioene in die kamer klaarsit, sy vir hom: Die Filistyne op jou, Simson! Toe verbreek hy die lyne soos 'n vlasdraad breek as dit vuur ruik; maar sy krag het nie bekend geword nie.

10 Toe Delíla vir Simson: Kyk, jy het my bedrieg en vir my leuens vertel; vertel my nou tog waarmee jy gebind kan word.

11 En hy antwoord haar: As hulle my stewig vasbind met nuwe toue waarmee geen werk gedoen is nie, dan sal ek swak word en wees soos 'n ander mens.

12 Toe het Delíla nuwe toue geneem en hom daarmee gebind en vir hom gesê: Die Filistyne op jou, Simson! terwyl die spioene in die kamer klaarsit; maar hy het dit soos 'n draad van sy arms af verbreek.

13 En Delíla vir Simson: Tot nou toe het jy my bedrieg en vir my leuens vertel; vertel my waarmee jy gebind kan word. En hy antwoord haar: As jy die sewe haarvlegsels van my hoof met die weefsel saam invleg.

14 Sy druk dié toe vas met die pen en vir hom: Die Filistyne op jou, Simson! En hy het wakker geword uit sy slaap en die weefpen met die weefsel uitgeruk.

15 Toe sy vir hom: Hoe kan jy : Ek het jou lief! terwyl jou hart nie met my is nie? Drie maal het jy my nou al bedrieg en my nie meegedeel waardeur jou krag so groot is nie.

16 En omdat sy hom met haar woorde aldae gepers en by hom aangedring het, het hy so ongeduldig geword, dat hy kon sterf.

17 En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit 'n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is 'n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense.

18 Toe Delíla sien dat hy sy hele hart aan haar bekend gemaak het, laat sy die vorste van die Filistyne roep en : Kom hierdie keer op, want hy het sy hele hart aan my bekend gemaak. Toe kom die vorste van die Filistyne na haar op en bring die geld met hulle saam.

19 En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en 'n man geroep en die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy het begin om hom te bedwing, en sy krag het van hom gewyk.

20 Toe sy: Die Filistyne op jou, Simson! En toe hy uit sy slaap wakker word, hy: Ek sal vry uitgaan soos die vorige kere en my losruk. Want hy het nie geweet dat die Here van hom gewyk het nie.

21 Daarop het die Filistyne hom gegryp en sy uitgesteek en hom afgebring na Gasa en met koperkettings gebind; en hy moes maal in die gevangenis.

22 Maar die hare van sy hoof het weer begin groei sodra dit afgeskeer was.

23 En die vorste van die Filistyne het vergader om 'n groot offer te bring aan hulle god Dagon en om vrolik te wees; en hulle het gesê: Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee.

24 En toe die volk hom sien, prys hulle hul god; want hulle het gesê: Ons god het ons vyand en die rinneweerder van ons land, wat ook baie van ons laat sneuwel het, in ons hand gegee.

25 En toe hulle hart vrolik was, hulle: Roep Simson, dat hy vir ons speel; en hulle het Simson uit die gevangenis geroep; en hy het voor hulle gespeel, en hulle het hom tussen die pilare laat staan.

26 Daarop Simson aan die dienaar wat hom aan die hand hou: Laat my staan, en laat my die pilare betas waar die huis op rus, dat ek daarteen kan leun.

27 En die huis was vol manne en vroue, en al die vorste van die Filistyne was daar, en op die dak omtrent drieduisend manne en vroue wat kyk hoe Simson speel.

28 Toe roep Simson die Here aan en : Here, Here, dink tog aan my en versterk my tog net hierdie keer, o God, dat ek my oor een van my twee op die Filistyne kan wreek!

29 En Simson slaan sy arms om die twee middelste pilare waar die huis op gerus het, die een met sy regter- en die ander met sy linkerhand, en leun teen hulle aan.

30 En Simson : Laat my sterwe saam met die Filistyne! En hy buig hom met krag, sodat die huis inval op die vorste en op al die mense wat daarin was. So was dan die dooies wat hy by sy sterwe gedood het, meer as die wat hy in sy lewe gedood het.

31 Sy broers en sy hele familie het toe afgekom en hom opgeneem en opwaarts gebring en hom begrawe tussen Sórea en Estáol in die graf van sy vader Manóag. En hy het Israel twintig jaar lank gerig.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-