Publicidade

Josué 3

AFR53
Il passaggio del Giordano

1 Giosuè si alzò la mattina di buon’ora e con tutti i figli d’Israele partì da Sittim. Essi arrivarono al Giordano, e si fermarono, prima di passarlo. 2 Trascorsi tre giorni, gli ufficiali percorsero l’accampamento, 3 e diedero quest’ordine al popolo: "Quando vedrete l’arca del patto dell’Eterno vostro Dio, portata dai sacerdoti levitici, partirete dal luogo dove siete accampati, e la seguirete. 4 Però, tra voi e l’arca vi sarà la distanza di circa duemila cubiti; non vi avvicinate a essa, affinché possiate vedere bene la via per la quale dovete andare; poiché non siete ancora mai passati per questa via". 5 Giosuè disse al popolo: "Santificatevi, poiché domani l’Eterno farà delle meraviglie in mezzo a voi". 6 Poi Giosuè parlò ai sacerdoti, dicendo: "Prendete in spalla l’arca del patto e passate davanti al popolo". Ed essi presero in spalla l’arca del patto e camminarono davanti al popolo. 7 L’Eterno disse a Giosuè: "Oggi comincerò a renderti grande agli occhi di tutto Israele, affinché riconoscano che, come fui con Mosè, così sarò con te. 8 Perciò daquest’ordine ai sacerdoti che portano l’arca del patto: Quando sarete giunti alla riva delle acque del Giordano, vi fermerete nel Giordano". 9 Allora Giosuè disse ai figli d’Israele: "Avvicinatevi e ascoltate le parole dell’Eterno, il vostro Dio". 10 Poi Giosuè disse: "Da questo riconoscerete che l’Iddio vivente è in mezzo a voi, e che egli scaccerà certamente davanti a voi i Cananei, gli Ittiti, gli Ivvei, i Ferezei, i Ghirgasei, gli Amorei e i Gebusei: 11 ecco, l’arca del patto del Signore di tutta la terra sta per passare davanti a voi per entrare nel Giordano. 12 Prendete dunque dodici uomini fra le tribù d’Israele, uno per tribù. 13 E avverrà che, appena i sacerdoti che portano l’arca dell’Eterno, del Signore di tutta la terra, avranno posato le piante dei piedi nelle acque del Giordano, le acque del Giordano, che scendono dalla parte superiore, saranno tagliate, e si fermeranno in un mucchio". 14 E avvenne che quando il popolo levò le tende per passare il Giordano, avevano davanti i sacerdoti che portavano l’arca del patto; 15 appena quelli che portavano l’arca giunsero al Giordano e i sacerdoti che portavano l’arca immersero i piedi nell’acqua della riva, il Giordano straripa dappertutto durante tutto il tempo della messe, 16 le acque che scendevano dalla parte superiore si fermarono e si elevarono in un mucchio, a una grandissima distanza, fino alla città di Adam che è vicino a Sartan; e quelle che scendevano verso il mare della pianura, il Mar Salato, furono interamente separate da esse; e il popolo passò di fronte a Gerico. 17 I sacerdoti che portavano l’arca del patto dell’Eterno stettero con i piedi fermi sull’asciutto, in mezzo al Giordano, mentre tutto Israele passava per l’asciutto, finché tutta la nazione ebbe finito di passare il Giordano.

Deurtog van die volk deur die droë bedding van die Jordaan.

1 DAAROP het Josua die môre vroeg klaargemaak, en hy met al die kinders van Israel het van Sittim af weggetrek en by die Jordaan aangekom en daar die nag oorgebly voordat hulle deurgetrek het.

2 En aan die einde van drie dae het die opsigters die laer deurgegaan

3 en aan die volk bevel gegee en gesê: Net soos julle die verbondsark van die Here julle God sien en die Levitiese priesters wat hom dra, moet julle van jul staanplek af opbreek en agter hom aan trek.

4 Maar laat daar 'n afstand van omtrent tweeduisend el tussen julle en hom wees; kom nie naby hom nie; sodat julle die pad kan weet waar julle langs moet trek; want gister en eergister het julle nie met dié pad getrek nie.

5 Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die Here wonders onder julle doen.

6 En Josua het met die priesters gespreek en gesê: Neem die verbondsark op en trek weg voor die volk uit; toe het hulle die verbondsark opgeneem en voor die volk uit getrek.

7 Daarop die Here vir Josua: Vandag sal Ek begin om jou groot te maak voor die van die hele Israel, sodat hulle kan weet dat Ek met jou sal wees soos Ek met Moses gewees het.

8 Gee jy dan bevel aan die priesters wat die verbondsark dra, en : Net soos julle aan die kant van die water van die Jordaan kom, moet julle in die Jordaan bly staan.

9 Toe Josua aan die kinders van Israel: Kom nader hierheen en luister na die woorde van die Here julle God.

10 Verder het Josua gesê: Hieraan sal julle erken dat daar 'n lewende God tussen julle is, en dat Hy sekerlik die Kanaäniete en Hetiete en Hewiete en Feresiete en Girgasiete en Amoriete en Jebusiete voor julle uit sal verdrywe:

11 Kyk, die verbondsark van die Here van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.

12 Neem dan nou vir julle twaalf manne uit die stamme van Israel, een man uit elke stam;

13 en net soos die voetsole van die priesters wat die ark van die Here, die Here van die hele aarde, dra, in die water van die Jordaan rus, sal die water van die Jordaan afgekeer word die water wat van die bokant afkom, en dit sal soos een wal bly staan.

14 En toe die volk wegtrek uit hulle tente om deur die Jordaan te gaan, met die priesters wat die verbondsark dra, op die voorpunt van die volk,

15 en net toe die draers van die ark by die Jordaan kom en die priesters wat die ark dra, hulle voete aan die kant van die water insteek, terwyl die Jordaan vol was op al sy walle al die dae van die oes,

16 bly die water staan wat van die bokant afkom: dit het opgerys soos een wal, baie ver weg by die stad Adam wat langs Sartan ; en die wat afstroom na die See van die Vlakte, die Soutsee, het heeltemal verdwyn; toe het die volk deurgetrek, teenoor Jérigo.

17 Maar die priesters wat die verbondsark van die Here gedra het, het onbeweeglik bly staan op droë grond binne-in die Jordaan, terwyl die hele Israel op droë grond deurtrek, totdat die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-