Publicidade

Miquéias 3

AFR53
Minacce contro i capi del popolo e i falsi profeti

1 Io dissi: "Ascoltate, vi prego, o capi di Giacobbe, e voi governanti della casa d’Israele: non spetta a voi conoscere ciò che è giusto? 2 Ma voi odiate il bene e amate il male, lacerate il mio popolo e gli strappate la carne dalle ossa. 3 Essi divorano la carne del mio popolo, gli strappano la pelle di dosso, gli spezzano le ossa; lo fanno a pezzi come ciò che si mette nel tegame, come carne da mettere nella pentola". 4 Allora grideranno all’Eterno, ma egli non risponderà loro; in quei giorni egli nasconderà loro la sua faccia, perché le loro azioni sono state malvagie.

5 Così parla l’Eterno riguardo ai profeti che sviano il mio popolo, che gridano: "Pace", quando i loro denti hanno qualcosa da mordere, e dichiarano la guerra contro chi non mette nulla nella loro bocca. 6 "Perciò si farà notte per voi e non avrete più visioni; si farà buio e non avrete più divinazioni; il sole tramonterà su questi profeti e il giorno si oscurerà su di loro. 7 I veggenti saranno coperti di vergogna e gli indovini arrossiranno; tutti quanti si copriranno la barba, perché non ci sarà risposta da Dio". 8 Ma, quanto a me, io sono pieno di forza, dello Spirito dell’Eterno, di giustizia e di coraggio, per far conoscere a Giacobbe la sua trasgressione e a Israele il suo peccato. 9 Ascoltate, vi prego, o capi della casa di Giacobbe, e voi governanti della casa d’Israele, che disprezzate ciò che è giusto e pervertite tutto ciò che è retto, 10 che costruite Sion con il sangue e Gerusalemme con l’iniquità! 11 I suoi capi giudicano per ottenere regali, i suoi sacerdoti insegnano per un profitto, i suoi profeti fanno predizioni per denaro, e tuttavia si appoggiano all’Eterno e dicono: "L’Eterno non è forse in mezzo a noi? Non ci verrà addosso nessun male!". 12 Perciò, a causa vostra, Sion sarà arata come un campo, Gerusalemme diventerà un mucchio di rovine e il monte del tempio un’altura boscosa.

Oordeel oor die leiers van die volk en die valse profete.

1 VERDER het ek gesê: Hoor tog, o hoofde van Jakob en owerstes van die huis van Israel! Betaam dit julle nie om die reg te ken nie?

2 Haters van wat goed is, en liefhebbers van wat sleg is, wat die vel van die mense aftrek en hulle vlees van hul gebeente;

3 en wat die vlees van my volk eet en hulle vel van hulle afslag; ook hulle gebeente verbrysel en hulle aan stukke kap soos vleis in 'n pot en soos vleis in 'n pan.

4 Dan sal hulle die Here aanroep, en Hy sal hulle nie antwoord nie; maar Hy sal sy aangesig in dié tyd vir hulle verberg, omdat hulle verkeerde dinge gedoen het.

5 So die Here aangaande die profete wat my volk verlei, wat as hulle maar iets het om met hulle tande te byt, vrede verkondig; maar teen hom wat niks in hulle mond steek nie, verklaar hulle 'n heilige oorlog!

6 Daarom sal dit nag word vir julle, sonder 'n gesig, en duister vir julle, sonder waarsêery; ja, die son sal oor die profete ondergaan, en die dag oor hulle verduister word.

7 En die sieners sal beskaamd staan, en die waarsêers sal bloos, en hulle almal sal die baard bedek, omdat daar geen antwoord van God kom nie.

8 Ek daarenteen is vol krag, mét die Gees van die Here, en reg en heldemoed, om aan Jakob sy oortreding te verkondig en aan Israel sy sonde.

9 Hoor tog dit, hoofde van die huis van Jakob en owerstes van die huis van Israel! Julle wat van die reg 'n afsku het en al wat reg is, verdraai;

10 julle wat Sion bou met bloed en Jerusalem met onreg!

11 Sy hoofde spreek vonnisse uit vir 'n geskenk, en sy priesters gee onderrig vir loon, en sy profete is waarsêers vir geld. Nogtans steun hulle op die Here en : Is die Here nie in ons midde nie? Geen onheil sal ons wedervaar nie!

12 Daarom sal Sion om julle ontwil soos 'n land omgeploeg en Jerusalem puinhope word en die tempelberg bosrante.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-