Pular para o conteúdo
Publicidade

Whakakitenga 6

AFR53

Ngā Hīri

1 Ā, i kite ahau i te wāhanga o tētahi o ngā hīri e te Reme, i rongo hoki i tētahi o ngā mea ora e whā e mea mai ana, ānō he reo whatitiri, "Haere mai!" 2 I kite anō ahau, , he hōiho ; ā, ko te tangata e noho ana i runga he kōpere tāna; ā, ka hoatu he karauna ki a ia. Ā, haere atu ana ia i runga i te wikitōria ki te wikitōria.

3 Ā, i tāna wāhanga i te rua o ngā hīri ka rongo ahau i te rua o ngā mea ora e mea ana, "Haere mai!" 4 , ka puta mai tētahi hōiho anō, he hōiho whero; ā, i hoatu ki te kainoho i runga kia tangohia atu e ia te rangimārie i runga i te whenua, kia patu ai rātou tētahi i tētahi. I hoatu anō hoki he hoari nui ki a ia.

5 Ā, i tāna wāhanga i te toru o ngā hīri ka rongo ahau i te toru o ngā mea ora e mea ana, "Haere mai!" Ā, i kite ahau, , he hōiho mangu; me te kainoho i runga he pāuna taimaha tāna kei tōna ringaringa. 6 Ā, ka rongo ahau i te reo, anō i waenganui o ngā mea ora e whā, e mea ana, "He koata wīti te pene, e toru koata pārei te pene; kei kino hoki tāu mahi ki te hinu, ki te wāina."

7 Ā, i tāna wāhanga i te whā o ngā hīri, ka rongo ahau i te reo o te whā o ngā mea ora, e mea ana, "Haere mai!" 8 Ā, ka kite ahau, , he hōiho hāmā; ā, ko te kainoho i runga, tōna ingoa ko te Mate, me te aru anō te Rēinga i a ia. , i hoatu ki a rāua te tikanga ki te tuawhā o ngā wāhi o te whenua, kia whakamatea ki te hoari, ki te matekai, ki te mate tūroro, ki ngā kararehe hoki o te whenua.

9 Ā, i tāna wāhanga i te rima o ngā hīri, ka kitea e ahau i raro i te āta ngā wairua o te hunga i whakamatea te kupu a te Atua, rātou whakaatu hoki. 10 Nui atu rātou reo ki te karanga, ki te mea, "Kia pēhea te roa, e te Ariki, e te tapu, e te pono, ā, kore ana koe e whakawā, e rapu utu ō mātou toto, i te hunga e noho ana i runga i te whenua?" 11 Ā, i hoatu he kākahu ki tēnei, ki tēnei o rātou; ā, i kīia atu ki a rātou, kia okioki rātou he iti nei, kia rite anō ō rātou hoa pononga me ō rātou tēina, i meinga nei kia patua, kia pērātia me rātou.

12 Ā, ka kite ahau i tāna wāhanga i te ono o ngā hīri, , ko te nui; ā, ka mangu te ānō he kākahu taratara, pūhuruhuru, ā, ko te marama pēnā katoa i te toto; 13 ā, ka taka iho ngā whetū o te rangi, ānō he piki e whakangahoro nei i ōna hua kōriri, ina rurea ia i te hau nui. 14 , ka tahia atu te rangi me te pukapuka e whakakopaia ana; ā, ka nekehia atu ngā maunga katoa me ngā motu i ō rātou tūranga.

15 , ko ngā kīngi o te whenua, ko ngā tāngata nunui, ko ngā tāngata taonga, ko ngā rangatira mano, ko ngā tāngata kaha, ko ngā pononga katoa, me ngā rangatira katoa, piri ana rātou ki roto ki ngā ana, ki ngā toka o ngā maunga; 16 me te ake anō rātou ki ngā maunga, ki ngā toka, "E hinga ki runga ki a mātou, hei huna i a mātou i te kanohi o tērā e noho i runga i te torōna, i te riri hoki o te Reme; 17 kua taea hoki te nui o tōna riri; ā, ko wai e ?"

Die oopmaak van die eerste ses seëls.

1 EN ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor , soos die geluid van 'n donderslag: Kom kyk!

2 En ek het gesien, en kyk, daar was 'n wit perd. En hy wat daarop sit, het 'n boog; en aan hom is 'n kroon gegee, en hy het uitgegaan as 'n oorwinnaar en om te oorwin.

3 En toe Hy die tweede seël oopgemaak het, hoor ek die tweede lewende wese : Kom kyk!

4 En 'n ander perd, 'n vuurrooie, het uitgekom, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en 'n groot swaard is aan hom gegee.

5 En toe Hy die derde seël oopgemaak het, hoor ek die derde lewende wese : Kom kyk! En ek het gesien, en kyk, daar was 'n swart perd; en hy wat daarop sit, het 'n skaal in sy hand.

6 En ek het 'n stem tussen die vier lewende wesens hoor : 'n Rantsoen koring vir 'n penning en drie rantsoene gars vir 'n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie.

7 En toe Hy die vierde seël oopgemaak het, hoor ek die stem van die vierde lewende wese : Kom kyk!

8 En ek het gesien, en kyk, daar was 'n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde.

9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.

10 En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?

11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.

12 En ek het gesien toe Hy die sesde seël oopgemaak het, en kyk, daar was 'n groot aardbewing; en die son het swart geword soos 'n harige sak, en die maan het geword soos bloed;

13 en die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos 'n vyeboom wat deur 'n groot wind geskud word, sy navye laat afval;

14 en die hemel het weggewyk soos 'n boek wat toegerol word, en al die berge en eilande is uit hulle plekke versit;

15 en die konings van die aarde en die grotes en die rykes en die owerstes oor duisend en die magtiges en al die slawe en al die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge,

16 en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;

17 want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?

Veja também