1 Paulus, 'n gevangene van Christus Jesus, en die broeder Timothes, aan Fil,mon, die geliefde en ons medearbeider,

2 en aan Appia, die geliefde suster, en aan Arch¡ppus, ons medestryder, en aan die gemeente wat in jou huis is:

3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

4 Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink,

5 omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het,

6 dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus.

7 Want ons het groot blydskap en troos oor jou liefde, omdat deur jou, broeder, die harte van die heiliges verkwik is.

8 Daarom, al het ek baie vrymoedigheid in Christus om jou te beveel wat betaamlik is,

9 pleit ek liewer ter wille van die liefde. Ek, Paulus, as 'n ou man en nou ook 'n gevangene van Jesus Christus,

10 pleit by jou vir my kind, On,simus, wat ek verwek het in my boeie,

11 wat vroeër vir jou nutteloos was, maar nou baie nuttig vir jou en vir my. Ek stuur hom terug;

12 maar neem jy hom, dit is my eie hart, aan.

13 Ek wou hom by my hou, sodat hy my in die boeie van die evangelie in jou plek kan dien.

14 Maar sonder jou goedkeuring wou ek niks doen nie, sodat jou goedheid nie uit dwang sou wees nie, maar uit vrye keuse.

15 Want miskien is hy om hierdie rede 'n tydjie van jou geskei, dat jy hom vir altyd kan besit,

16 nie meer as 'n slaaf nie, maar m,,r as 'n slaaf, as 'n geliefde broeder in die vlees sowel as in die Here, veral vir my, hoeveel te meer vir jou.

17 As jy my dan vir 'n metgesel hou, neem hom aan net soos vir my.

18 En as hy jou benadeel het of iets skuld, sit dit op my rekening --

19 ek, Paulus, het dit met my eie hand geskrywe: ek sal betaal -- om nie te sê jou rekening nie, want jy is daarby jou eie persoon ook aan my verskuldig.

20 Ja, broeder, mag ek tog van jou voordeel trek in die Here! Verkwik my hart in die Here.

21 In vertroue op jou gehoorsaamheid het ek aan jou geskrywe, omdat ek weet dat jy nog meer sal doen as wat ek sê.

22 En berei tegelykertyd ook herberg vir my, want ek hoop dat ek op julle gebede aan julle sal geskenk word.

23 pafras, my medegevangene in Christus Jesus, groet jou;

24 ook Markus, Arist rchus, Demas en Lukas, my mede-arbeiders.

25 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen.

1 为基督耶稣被囚禁的保罗, 和提摩太弟兄, 写信给我们所爱的, 又一同作工的腓利门,

2 和亚腓亚姊妹, 并我们的战友亚基布, 以及在你家里的教会。

3 愿恩惠平安从我们的父 神和主耶稣基督临到你们。

4 我听见你对主耶稣和众圣徒有爱心和信心, 我每逢祷告提到你的时候, 就常常感谢我的 神。

6 愿你与众人分享你的信心的时候, 会产生功效, 使我们可以知道在我们中间的一切善事, 都是为基督作的。

7 弟兄啊, 众圣徒的心既然从你得到舒畅, 我也因你的爱心, 得到更大的喜乐和安慰。

8 我在基督里虽然可以放胆吩咐你作应作的事,

9 然而像我这上了年纪的保罗, 现在又是为基督耶稣被囚禁的, 宁愿凭着爱心请求你,

10 就是为我在囚禁时所生的儿子欧尼西慕求你;

11 他从前对你没有什么好处, 但现在对你我都有好处。

12 我现在打发他亲自回到你那里去; 他是我所心爱的。

13 我本来想把他留在我这里, 使他在我为福音被囚禁时, 可以替你服事我。

14 但还没有得到你的同意, 我就不愿意这样作, 好叫你的善行不是出于勉强, 而是出于甘心。

15 也许他暂时离开你, 正是为了使你永远得着他,

16 不再是奴仆, 而是高过奴仆, 是亲爱的弟兄。对我固然是这样, 对你来说, 不论按肉身或在主内的关系, 更是这样。

17 所以, 你要是把我看作同伴, 就接纳他好像接纳我一样。

18 如果他使你受了损失, 或欠你什么, 都记在我的帐上。

19 "我必偿还", 这是我保罗亲手写的。用不着我说, 甚至你的生命, 你也是欠我的。

20 所以弟兄啊! 让我在主里得到你的帮助, 使我的心在基督里得着畅快。

21 我深信你会听从, 也知道你所作的必超过我所说的, 因此才写信给你。

22 同时, 还请你为我预备住的地方, 因为我盼望借着你们的祷告, 可以获得释放到你们那里去。

23 为基督耶稣的缘故和我一同坐监的以巴弗,

24 以及我的同工马可、亚里达古、底马、路加都问候你。

25 愿主耶稣基督的恩惠常与你们同在。("与你们同在"原文作"与你们的心灵同在"; 好些抄本在这书末有"阿们"一词。)