Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 26

OTTT

Die owerstes van die Jode hou saam raad.

1 EN toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, Hy vir sy dissipels:

2 Julle weet dat oor twee dae die pasga kom, dan word die Seun van die mens oorgelewer om gekruisig te word.

3 Toe kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die ouderlinge van die volk bymekaar in die paleis van die hoëpriester wat Kájafas genoem word,

4 en hou saam raad om Jesus met lis gevange te neem en om die lewe te bring.

5 Maar hulle het gesê: Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien oproer onder die volk kom nie.

Die maaltyd in Betánië.

6 EN toe Jesus in Betánië was in die huis van Simon, die melaatse,

7 kom 'n vrou na Hom met 'n albaste fles met baie kosbare salf, en sy gooi dit op sy hoof uit terwyl Hy aan tafel was.

8 En toe sy dissipels dit sien, was hulle verontwaardig en : Waarvoor is hierdie verkwisting?

9 Want hierdie salf kon duur verkoop en die geld aan die armes gegee geword het.

10 Maar toe Jesus dit merk, Hy vir hulle: Waarom val julle die vrou lastig? Want sy het 'n goeie werk aan My gedoen.

11 Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie.

12 Want toe sy hierdie salf op my liggaam uitgegooi het, het sy dit gedoen met die oog op my begrafnis.

13 Voorwaar Ek vir julle, oral waar hierdie evangelie verkondig sal word in die hele wêreld, sal ook gespreek word van wat sy gedoen het, tot 'n gedagtenis aan haar.

Die loon van die verraad.

14 TOE gaan een van die twaalf, met die naam van Judas Iskáriot, na die owerpriesters

15 en : Wat wil u my gee, en ek sal Hom aan u oorlewer? En hulle het vir hom dertig silwerstukke afgeweeg.

16 En van toe af het hy 'n goeie geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.

Die laaste pasga. Die heilige nagmaal.

17 EN op die eerste dag van die ongesuurde brode kom die dissipels na Jesus en vir Hom: Waar wil U moet ons vir U klaarmaak om die pasga te eet?

18 En Hy antwoord: Gaan na die stad na 'n sekere iemand en vir hom: Die Meester laat weet: My tyd is naby. By jou sal Ek die pasga hou met my dissipels.

19 Daarop het die dissipels gedoen soos Jesus hulle beveel het, en hulle het die pasga berei.

20 En toe dit aand geword het, was Hy met die twaalf aan tafel.

21 En terwyl hulle eet, Hy: Voorwaar Ek vir julle, een van julle sal My verraai.

22 Toe word hulle baie bedroef en begin elkeen van hulle aan Hom te : Is dit miskien ek, Here?

23 Toe antwoord Hy en : Hy wat saam met My sy hand in die skottel insteek, hy sal My verraai.

24 Die Seun van die mens gaan wel heen soos daar van Hom geskrywe is, maar wee daardie man deur wie die Seun van die mens verraai word! Dit sou vir hom goed gewees het as daardie man nie gebore was nie.

25 En Judas, wat Hom sou verraai, antwoord en : Is dit miskien ek, Rabbi? Hy antwoord hom: Jy het dit gesê.

26 En terwyl hulle eet, neem Jesus die brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels en : Neem, eet, dit is my liggaam.

27 Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en : Drink almal daaruit.

28 Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergifnis van sondes.

29 Maar Ek vir julle: Ek sal van nou af nooit meer van hierdie vrug van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit met julle nuut sal drink in die koninkryk van my Vader.

30 En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.

Petrus gewaarsku.

31 TOE Jesus vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem aan My, want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word.

32 Maar nadat Ek opgestaan het, sal Ek voor julle uit na Galiléa gaan.

33 Daarop antwoord Petrus en vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie.

34 Jesus vir hom: Voorwaar Ek vir jou, in hierdie nag, voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verloën.

35 Petrus vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verloën nie! So het ook al die dissipels gesê.

Jesus in Getsémané.

36 TOE kom Jesus met hulle in 'n plek met die naam van Getsémané, en Hy vir die dissipels: Sit hier onderwyl Ek daar gaan bid.

37 En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saam en begin bedroef en benoud word.

38 Toe Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.

39 En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.

40 En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie?

41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

42 Weer het Hy vir die tweede maal gaan bid en gesê: My Vader, as hierdie beker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil geskied.

43 Toe kom Hy en vind hulle weer aan die slaap, want hulle was swaar.

44 En Hy het hulle met rus gelaat en weer vir die derde maal gaan bid en dieselfde woorde gesê.

45 Daarop kom Hy by sy dissipels en vir hulle: Slaap maar voort en rus. Kyk, die uur is naby, en die Seun van die mens word oorgelewer in die hande van sondaars.

46 Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai.

Jesus word gevange geneem.

47 EN terwyl Hy nog spreek, daar kom Judas, een van die twaalf, en saam met hom 'n groot menigte met swaarde en stokke, gestuur deur die owerpriesters en ouderlinge van die volk.

48 En sy verraaier het vir hulle 'n teken gegee en gesê: Die een wat ek sal soen, dit is Hy, gryp Hom!

49 En dadelik gaan hy na Jesus en : Gegroet, Rabbi! en hy het Hom gesoen.

50 Maar Jesus vir hom: Vriend, waarvoor is jy hier? Toe kom hulle nader en slaan die hande aan Jesus en gryp Hom.

51 En een van die wat saam met Jesus was, het meteens sy hand uitgesteek en sy swaard getrek; en hy het die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.

52 Toe Jesus vir hom: Sit jou swaard in sy plek terug; want almal wat die swaard neem, sal deur die swaard vergaan.

53 Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?

54 Hoe sou die Skrifte dan vervul word dat dit so moet gebeur?

55 In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: Het julle soos teen 'n rower uitgekom met swaarde en stokke om My gevange te neem? Dag vir dag het Ek by julle gesit en leer in die tempel, en julle het My nie gegryp nie.

56 Maar dit het alles gebeur, dat die Skrifte van die profete vervul sou word. Toe het al die dissipels Hom verlaat en gevlug.

Jesus voor die Joodse Raad.

57 EN die wat Jesus gevange geneem het, het Hom weggelei na Kájafas, die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouderlinge vergader het.

58 En Petrus het Hom van ver af gevolg tot by die paleis van die hoëpriester, en hy het ingegaan en by die dienaars gaan sit om die einde te sien.

59 En die owerpriesters en die ouderlinge en die hele Raad het valse getuienis teen Jesus gesoek om Hom dood te maak, en niks gevind nie.

60 En alhoewel daar baie valse getuies gekom het, het hulle niks gevind nie.

61 Maar oplaas kom daar twee valse getuies en : Hierdie man het gesê: Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.

62 Daarop staan die hoëpriester op en vir Hom: Antwoord U niks nie? Wat getuig hierdie manne teen U?

63 Maar Jesus het stilgebly. En die hoëpriester antwoord en vir Hom: Ek besweer U by die lewende God dat U vir ons of U die Christus, die Seun van God, is?

64 Jesus antwoord hom: U het dit gesê. Maar Ek vir u almal: Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God en kom op die wolke van die hemel.

65 Toe verskeur die hoëpriester sy klere en : Hy het godslasterlik gespreek, wat het ons nog getuies nodig? Kyk, nou het julle sy godslastering gehoor!

66 Wat dink julle? En hulle antwoord en : Hy is die dood skuldig.

67 Toe het hulle in sy aangesig gespuug en Hom met die vuis geslaan,

68 en ander het Hom met stokke geslaan en gesê: Profeteer vir ons, Christus! Wie is dit wat U geslaan het?

Jesus deur Petrus verloën.

69 EN Petrus het buitekant gesit in die binneplaas van die paleis, en 'n sekere diensmeisie het na hom gekom en gesê: Jy was ook by Jesus, die Galiléër!

70 Maar hy het dit voor almal ontken en gesê: Ek weet nie wat jy nie.

71 En terwyl hy uitgaan na die poort toe, sien 'n ander diensmeisie hom en aan die wat daar was: Hierdie een was ook by Jesus, die Nasaréner.

72 En met 'n eed ontken hy dit weer: Ek ken die man nie.

73 Maar 'n bietjie later kom die wat daar staan, en vir Petrus: Waarlik, jy is ook een van hulle, want ook jou spraak maak jou bekend.

74 Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.

75 En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween.

İsaʼyı öldürme planı

1 İsa bütün bunları söyledikten sonra öğrencilerine şöyle dedi: 2 "Biliyorsunuz, iki gün sonra Özgürlük Bayramı olacak. O zaman İnsan Oğlu Oʼnu çarmıha gerecek olanlara teslim edilecek."

3 O arada başrahipler ve halkın liderleri, Kayafa adındaki başrahibin evinde toplandılar. 4 İsaʼyı hileyle yakalayıp öldürmek için anlaştılar. 5 "Aman!" dediler. "Bayramda olmasın. Yoksa halkın arasında ayaklanma olabilir."

İsa Beytanya köyünde

6 İsa Beytanya köyünde, Simun adında bir adamın evindeydi. Simun daha önce cüzzam hastasıydı. 7 O zaman bir kadın kaymaktaşı bir kapla İsaʼya yaklaştı. Kabın içinde çok pahalı, güzel kokulu yağ vardı. İsa sofrada otururken, kadın yağı yavaşça Oʼnun başına döktü.

8 İsaʼnın öğrencileri bunu görünce kızdılar. "Nedir bu ziyan?" dediler. 9 "Bu yağ çok yüksek fiyata satılıp parası fakirlere dağıtılabilirdi."

10 İsa bunu fark edince onlara şöyle dedi: "Niçin kadını üzüyorsunuz? O bana güzel bir şey yaptı. 11 Fakirler her zaman sizinle olacak. Ama ben her zaman sizinle olmayacağım. 12 Kadın bu yağı bedenime sürerek beni gömülmeye hazırladı. 13 Size doğrusunu söylüyorum: Müjde dünyanın neresinde duyurulursa, bu kadının yaptığı da anılacak."

Yahudaʼnın ihaneti

14 Ondan sonra, İsaʼnın on iki elçisinden biri olan Yahuda İskariyot başrahiplere gitti. 15 Onlara şöyle dedi: "İsaʼyı size teslim edersem bana ne verirsiniz?" Ona otuz gümüş para saydılar. 16 Yahuda o zamandan sonra İsaʼyı onların eline vermek için uygun bir fırsat aradı.

Bayram yemeği

17 Mayasız Ekmek Bayramıʼnın birinci gününde, İsaʼnın öğrencileri Oʼna geldiler, "Özgürlük Bayram yemeğini sana nerede hazırlayalım?" diye sordular.

18 İsa dedi: "Şehre gidin, tanıdığım bir adamın yanına varıp şöyle deyin: Öğretmenimiz diyor ki, Artık vaktim geldi, Özgürlük Bayramıʼnı öğrencilerimle birlikte senin evinde kutlayacağım.’ " 19 Öğrenciler İsaʼnın dediğini yerine getirdiler. Böylece Özgürlük Bayram hazırlıklarını yaptılar.

20 Akşam olunca, İsa on iki elçisiyle birlikte sofraya oturdu. 21 Yemek yerlerken İsa şöyle dedi: "Size doğrusunu söylüyorum: sizden biri bana ihanet edecek."

22 Buna çok üzüldüler. Teker teker İsaʼya sormaya başladılar: "Efendimiz, beni demek istemedin ya?"

23 İsa şöyle cevap verdi: "Benimle birlikte eliyle ekmeğini çanağa bandıran adam bana ihanet edecek. 24 Gerçi, İnsan Oğlu tıpkı kendisi hakkında yazıldığı gibi ölüme gidiyor. Ama İnsan Oğluʼna ihanet eden adamın vay haline! O adam hiç doğmasaydı, onun için daha iyi olurdu."

25 İsaʼya ihanet edecek olan Yahuda, "Öğretmenim, herhalde bu ben değilim?" diye sordu.

İsa ona, "Sen kendin söyledin" dedi.

26 Onlar yemek yerken, İsa eline ekmek aldı, şükredip onu böldü. Ekmeği öğrencilerine verirken şöyle dedi: "Alın, yiyin! Bu benim bedenimdir."

27 Sonra eline bir bardak şarap aldı, şükretti ve onlara verip şöyle dedi: "Hepiniz bundan için. 28 Çünkü bu benim kanımdır, antlaşma kanıdır. Birçok insanın günahlarının bağışlanması için akıtılıyor. 29 Size söylüyorum, göksel Babamʼın Krallığıʼnda sizinle birlikte yenisini içeceğim güne kadar asmanın bu ürününden bir daha içmeyeceğim."

30 İlahi söyledikten sonra, İsa ve öğrencileri çıkıp Zeytin Dağıʼna doğru gittiler.

İsa Petrusʼun inkârını önceden bildiriyor

31 Sonra İsa onlara şöyle dedi: "Bu gece başıma gelenler yüzünden hepinizin inancı sarsılacak. Çünkü şöyle yazılmıştır: Allah diyor ki,

Çobanı vuracağım,

sürüdeki koyunlar da darmadağın olacak.26:31 Zekeriya 13:7

32 Ama ben ölüp dirildikten sonra önünüzden Celileʼye gideceğim."

33 Petrus İsaʼya şöyle cevap verdi: "Senin başına gelenler yüzünden herkesin inancı sarsılsa da, benimki asla sarsılmaz."

34 İsa ona şöyle dedi: "Sana doğrusunu söylüyorum: bu gece, horoz ötmeden, sen beni üç defa inkâr edeceksin."

35 Petrus şöyle karşılık verdi: "Seninle birlikte ölmem lazımsa bile, seni asla inkâr etmem." Bütün öğrenciler de aynısını söylediler.

Getsemani bahçesinde

36 Bunun üzerine İsa onlarla birlikte Getsemani denilen bahçeye gitti. İsa öğrencilerine şöyle dedi: "Ben şuraya kadar gidip dua edeceğim. Siz burada oturun." 37 Yanına Petrusʼu ve Zebediʼnin iki oğlunu aldı. Üzüntü ve derin bir sıkıntı hissetmeye başladı. 38 Bunun üzerine onlara şunu söyledi: "Ben ölüm derecesinde üzüntülüyüm. Burada kalın ve benimle birlikte uyanık durun."

39 İsa biraz ileri gitti, yüzüstü yere kapandı ve şöyle dua etmeye başladı: "Baba, mümkünse, bu bardak26:39 Bardak Allahʼın insanları cezalandırması bardaktan boşaltılan sersemletici içkiye benzetilir. Buradaki "bardak" sözü, İsaʼnın çarmıhta insanların yerine günahlarının cezasını çekmesini anlatır. benden geçsin. Yine de, benim istediğim değil, senin istediğin olsun."

40 İsa öğrencilerine döndü, onları uykuda buldu. Petrusʼa şöyle dedi: "Demek ki, bir saat bile, benimle birlikte uyanık duramadınız. 41 Uyanık durun. Denendiğinizde günaha düşmemek için dua edin. Ruh istekli, ama beden zayıftır."

42 İsa ikinci defa gidip şöyle dua etti: "Baba, eğer ben içmeden bu bardağın26:42 Bu bardağın Bakınız ayet 39ʼdaki dipnota. benden alınması mümkün değilse, o vakit senin istediğin olsun."

43 Bir daha geldiğinde onları uykuda buldu, çünkü gözlerini açık tutamıyorlardı. 44 Bu sefer onları bırakıp döndü ve üçüncü defa aynı sözlerle dua etti.

45 Bunun üzerine öğrencilere gelip şöyle dedi: "Hâlâ uyuyor ve dinleniyorsunuz! Bakın, İnsan Oğluʼnun günahkârların eline teslim edileceği saat geldi. 46 Kalkın, gidelim. Bakın, bana ihanet eden adam yaklaşıyor!"

İsa tutuklanıyor

47 İsa daha konuşurken, işte, on iki elçisinden biri olan Yahuda geldi. Yanında büyük bir kalabalık vardı. Kılıçlar ve sopalar taşıyorlardı. Başrahipler ve halkın liderleri onları yollamıştı. 48 İsaʼya ihanet eden Yahuda onlara şöyle bir işaret vermişti: "Ben kimi öpersem, İsa Oʼdur. Oʼnu yakalayın." 49 Dosdoğru İsaʼya yaklaşıp, "Selam, Öğretmenim!" dedi ve Oʼnu öptü.

50 İsa ona, "Arkadaş!" dedi. "Yapmaya geldiğin işi yap!"

Sonra adamlar gelip İsaʼyı yakalayıp tutukladılar. 51 İsaʼyla birlikte olanlardan biri ani bir hareketle kılıcını çekip başrahibin kölesinin kulağını kesti.

52 O vakit İsa o kişiye, "Kılıcını yerine koy!" dedi. "Çünkü her kim kılıç çekerse, kendisi kılıçla ölür. 53 Yoksa göksel Babamʼdan yardım rica edemez miyim sanıyorsun? O zaman O hemen emrime on iki ordudan fazla melek koyar. 54 Ama o vakit her şeyin böyle olması gerektiğini söyleyen Kutsal Yazılar nasıl yerine gelecek?"

55 Sonra İsa kalabalığa dönerek, "Haydut muyum ki beni kılıçlarla, sopalarla yakalamaya çıktınız?" dedi. "Her gün tapınak avlusunda oturup vaaz ederdim ve beni tutuklamadınız. 56 Ama bütün bunlar peygamberlerin yazdıkları yerine gelsin diye oldu." Bunun üzerine bütün öğrencileri İsaʼyı bırakıp kaçtılar.

İsa Yüksek Meclisʼin önünde

57 İsaʼyı yakalayanlar Oʼnu Başrahip Kayafaʼnın önüne götürdüler. Tevrat uzmanları ve liderler orada toplanmıştı. 58 Petrus ise İsaʼyı uzaktan izledi. Sonunda başrahibin avlusuna yetişti. İçeri girip görevlilerle birlikte oturdu. Bu işin sonu ne olacak diye merak ediyordu.

59 Başrahipler ve Meclisʼin öbür üyeleri İsaʼyı ölüm cezasına çarptırabilmek için Oʼna karşı şahitlik yapacak birilerini bulmaya çalışıyorlardı.

60 Bir sürü yalancı şahit öne çıktıysa da, aradıklarını bulamadılar. En sonunda iki kişi öne çıkıp şöyle dedi: 61 "Bu adam, Allahʼın tapınağını yıkabilirim ve üç gün sonra onu yeniden kurabilirimdedi."

62 Başrahip ayağa kalkıp İsaʼya şunu sordu: "Bu adamların sana karşı yaptıkları şahitliklere cevabın yok mu?" 63 Ama İsa hep sustu.

Başrahip Oʼna şöyle dedi: "Diri olan Allahʼın adına sana yemin ettiriyorum, söyle bize, Allahʼın Oğlu Mesih sen misin?"

64 İsaʼnın cevabı şuydu: "Sen kendin söyledin. Yine de size söylüyorum: Bundan sonra İnsan Oğluʼnun kudret Sahibiʼnin sağında oturduğunu,26:64 kudret Sahibiʼnin sağında oturduğunu İsa kendisinin Allahʼın yanında en önemli ve en yetkili yere layık olduğunu söylüyordu. ve gökteki bulutların üzerinde geldiğini göreceksiniz."

65 Bunun üzerine başrahip elbiselerini yırttı26:65 Başrahip elbiselerini yırttı Allahʼa hakaret etme suçunun ne kadar ağır bir suç olduğunu gösteren törensel davranış. ve şöyle dedi: "Allahʼa hakaret etti. Artık şahitlere ne ihtiyacımız var? Kendini Allahʼla bir saydığını siz kendiniz işittiniz. 66 Kararınız ne?"

Meclisʼtekiler şöyle cevap verdiler: "Ölümü hak etti!"

67 Ondan sonra İsaʼnın yüzüne tükürdüler. Oʼnu yumruklayarak dövdüler. Bazıları Oʼnu tokatladılar. 68 "Ey Mesih! Haydi peygamberliğini göster! Sana vuran kim?" dediler.

Petrus İsaʼyı inkâr ediyor

69 Bu arada Petrus dışarda avluda oturuyordu. Bir hizmetçi kız gelip ona şöyle dedi: "Sen de Celileli İsaʼyla birlikteydin."

70 Ama Petrus bunu herkesin önünde inkâr edip, "Ne söylediğini anlamıyorum!" dedi.

71 Sonra avlunun kapısının önüne çıktı. O vakit başka bir hizmetçi kız Petrusʼu gördü ve orada duranlara, "Bu adam Nasıralı İsaʼyla birlikteydi" dedi.

72 Petrus ise yemin ederek "Ben o adamı tanımıyorum!" diye yine inkâr etti.

73 Az sonra orada duranlar yaklaşıp Petrusʼa şöyle dediler: "Elbette sen de onlardansın. Konuşman seni ele veriyor."

74 Bunun üzerine Petrus lanet okuyarak yemin etti: "O adamı tanımıyorum!"

O anda horoz öttü. 75 O vakit Petrus, İsaʼnın ona söylediği sözleri hatırladı: "Horoz ötmeden sen beni üç defa inkâr edeceksin." Dışarı çıkıp acı acı ağladı.

Veja também