Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 28

OTTT

Die opstanding.

1 EN laat die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdaléna en die ander Maria om na die graf te gaan kyk.

2 En daar kom 'n groot aardbewing, want 'n engel van die Here het uit die hemel neergedaal en gekom en die steen van die opening weggerol en daarop gaan sit.

3 En sy gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu.

4 En uit vrees vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword.

5 Maar die engel antwoord en vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is.

6 Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het. Kom kyk na die plek waar die Here gelê het;

7 en gaan haastig, vir sy dissipels: Hy het opgestaan uit die dode en gaan voor julle uit na Galiléa. Daar sal julle Hom sien. Kyk, ek het julle dit gesê.

8 En hulle het haastig weggegaan van die graf met vrees en groot blydskap, en gehardloop om dit aan sy dissipels te vertel.

9 En terwyl hulle op weg was om dit aan sy dissipels te vertel, kom Jesus hulle meteens teë en : Wees gegroet! Toe kom hulle nader en gryp sy voete en aanbid Hom.

10 En Jesus vir hulle: Moenie vrees nie. Gaan heen en vertel my broeders dat hulle na Galiléa moet gaan; en daar sal hulle My sien.

Die verhaal wat onder die Jode versprei is.

11 EN terwyl hulle op weg was, kom daar sommige van die wag in die stad en vertel die owerpriesters alles wat gebeur het.

12 En nadat hulle saam met die ouderlinge vergader en raad gehou het, het hulle die soldate baie geld gegee

13 en gesê: Julle moet : Sy dissipels het in die nag gekom en Hom gesteel terwyl ons aan die slaap was.

14 En as dit by die goewerneur gehoor word, sal ons hom tevrede stel en maak dat julle sonder sorg is.

15 Hulle het toe die geld geneem en gedoen soos hulle geleer was. En hierdie verhaal is versprei onder die Jode, tot vandag toe.

Die verskyning van Jesus in Galiléa.

16 EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het.

17 En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel.

18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.

19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

İsaʼnın ölümden dirilişi

1 Şabat gününden sonra, yani pazar günü güneşin doğmasından az önce, Mecdelli Meryem ve öteki Meryem mezarı görmeye gittiler.

2 Aniden büyük bir deprem oldu. Rabbin bir meleği gökten indi. Mezara yaklaşarak taşı kenara yuvarladı ve o taşın üstüne oturdu. 3 Onun görünüşü şimşek gibi parlak, elbiseleri de kar gibi beyazdı. 4 Kollayıcı askerler korkudan titreyip ölü gibi yere yıkıldılar.

5 Melek kadınlara şöyle dedi: "Korkmayın! Biliyorum, siz çarmıha gerilmiş İsaʼyı arıyorsunuz. 6 O burada yok, söylediği gibi dirildi. Gelin, Oʼnun yattığı yeri görün. 7 Hemen gidin ve Oʼnun öğrencilerine şöyle deyin: İsa ölümden dirildi. O sizden önce Celileʼye gidiyor. Oʼnu orada göreceksiniz.İşte, size haber verdim."

8 Kadınlar çabucak mezardan ayrıldılar. Hem korku, hem de büyük sevinç içindeydiler. İsaʼnın öğrencilerine haber vermeye koştular. 9 Tam o sırada İsa onlarla karşılaştı ve selam verdi. Onlar da yaklaşıp İsaʼnın ayaklarına sarıldılar ve Oʼna tapındılar. 10 O zaman İsa onlara şöyle dedi: "Korkmayın! Gidin, imanlı kardeşlerime haber verin, Celileʼye doğru yola çıksınlar. Orada beni görecekler."

Kollayıcı askerler haber getiriyor

11 Kadınlar daha yoldayken, kollayıcı askerlerden bazıları şehre gittiler ve olup biten her şeyi başrahiplere bildirdiler. 12 Onlar da halk liderleriyle toplanıp birbirlerine danıştılar. Sonra askerlere çok para verdiler. 13 Onlara şöyle dediler: "Şunu söyleyin: İsaʼnın öğrencileri gece gelip biz uyurken cesedini çaldılar.14 Bu haber valinin kulağına giderse, biz onu kandırıp sizi beladan uzak tutacağız." 15 Askerler de parayı alıp, kendilerine söyleneni yaptılar. Bu söz Yahudilerin arasında çok yayıldı, ve hâlâ yaygındır.

İsaʼnın son emirleri

16 On bir öğrenci de Celile bölgesine, İsaʼnın onlara buyurduğu dağa gitti. 17 İsaʼyı görünce, Oʼna tapınmaya başladılar. Bazıları ise, şüphe içindeydi. 18 İsa onlara yaklaşıp şöyle dedi: "Gökte ve yeryüzünde bütün yetki bana verildi. 19 Bunun için gidin, bütün milletleri öğrencilerim olarak yetiştirin. Onları Baba, Oğul ve Kutsal Ruh adıyla vaftiz edin. 20 Size emrettiğim her şeyi yerine getirmeyi onlara öğretin. Bakın, ben dünyanın sonuna kadar her zaman sizinle birlikteyim."

Veja também