Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 38

SYNOD

Juda en Tamar.

1 IN dié tyd het Juda afgetrek, van sy broers af weg, en uitgedraai na 'n man van Adúllam met die naam van Hira.

2 En Juda het daar die dogter van 'n Kanaänitiese man gesien met die naam van Sua; en hy het met haar getrou en by haar ingegaan.

3 En sy het bevrug geword en 'n seun gebaar, en sy het hom Er genoem.

4 Daarna het sy weer bevrug geword en 'n seun gebaar en hom Onan genoem.

5 En sy het nog weer 'n seun gebaar en hom Sela genoem; en hy was in Kesib toe sy hom gebaar het.

6 En Juda het vir Er, sy eersgeborene, 'n vrou geneem, en haar naam was Tamar.

7 Maar Er, die eersgeborene van Juda, het die Here mishaag. Daarom het die Here hom laat sterwe.

8 Toe Juda vir Onan: Gaan in by die vrou van jou broer en sluit die swaershuwelik met haar en verwek vir jou broer 'n nageslag.

9 Maar Onan het geweet dat die nageslag nie syne sou wees nie; daarom het hy, elke keer as hy by die vrou van sy broer ingaan, dit op die grond verderwe om vir sy broer geen nageslag te gee nie.

10 En dit was verkeerd in die van die Here wat hy gedoen het; daarom het Hy hom ook laat sterwe.

11 Toe Juda vir Tamar, sy skoondogter: Bly 'n weduwee in die huis van jou vader totdat my seun Sela groot is. Want hy het gedink: Anders sterwe hy ook soos sy broers! So het Tamar dan gaan woon in die huis van haar vader.

12 En verloop van geruime tyd het die dogter van Sua, die vrou van Juda, gesterwe. En toe Juda klaar getreur het, het hy opgegaan na die skeerders van sy kleinvee, na Timna toe, hy en sy vriend Hira, die Adullamiet.

13 En hulle het Tamar te kenne gegee en gesê: Kyk, jou skoonvader gaan op na Timna om sy kleinvee te skeer.

14 Toe trek sy die klere van haar weduweeskap uit en bedek haar met 'n sluier en draai haar toe; en sy het gaan sit by die ingang van Enaim wat op die pad na Timna . Want sy het gesien dat Sela groot geword het, maar sy was aan hom nie as vrou gegee nie.

15 Toe Juda haar sien, het hy haar vir 'n hoer gehou, omdat sy haar gesig toegebind het;

16 en hy het na haar uitgedraai by die pad en gesê: Kom tog, laat my by jou ingaan; want hy het nie geweet dat dit sy skoondogter was nie. En sy vra: Wat sal jy my gee as jy by my ingaan?

17 En hy antwoord: Ek sal jou 'n boklam van die kleinvee af stuur. Toe sy: As jy 'n pand gee totdat jy dit stuur.

18 En hy : Wat is die pand wat ek jou moet gee? Toe antwoord sy: Jou seëlring met die bandjie en jou staf wat in jou hand is. Hy gee dit toe aan haar en gaan by haar in, en sy het by hom swanger geword.

19 En sy het opgestaan en weggegaan en haar sluier afgehaal en die klere van haar weduweeskap aangetrek.

20 En Juda het die boklam gestuur deur middel van sy vriend, die Adullamiet, om die pand uit die hand van die vrou te gaan haal. Maar hy het haar nie gevind nie.

21 Toe vra hy die mense van haar woonplek: Waar is daardie hoer wat in Enaim by die pad was? En hulle antwoord: Hier was geen hoer nie.

22 Daarop gaan hy na Juda terug met die berig: Ek het haar nie gevind nie. En die mense van die plek het ook gesê: Hier was geen hoer nie.

23 Toe Juda: Laat sy dit hou, dat ons nie 'n bespotting word nie. Kyk, ek het hierdie boklam gestuur, maar jy het haar nie gevind nie.

24 omtrent drie maande het hulle Juda laat weet en gesê: Tamar, jou skoondogter, het gehoereer, en sy is ook swanger deur hoerery! En Juda : Bring haar uit, dat sy verbrand kan word.

25 Terwyl sy uitgebring word, laat sy haar skoonvader dit weet: By die man aan wie hierdie dinge behoort, is ek swanger. En sy het gesê: Kyk tog mooi aan wie hierdie seëlring en bandjies en staf behoort.

26 En Juda het dit herken en gesê: Sy het reg teenoor my, want ek het haar mos nie aan my seun Sela gegee nie. En hy het haar verder nie meer beken nie.

27 En toe sy sou baar, was daar 'n tweeling in haar skoot.

28 En terwyl sy baar, het een die hand uitgesteek; en die vroedvrou het dit gegryp en 'n rooi draad om sy hand gebind en gesê: Hierdie een is eerste gebore.

29 Maar toe hy sy hand teruggetrek het, word sy broer gebore! En sy : Hoe kragtig het jy deurgebreek! En hulle het hom Peres genoem.

30 En daarna is sy broer gebore aan wie se hand die rooi draad was. En hulle het hom Serag genoem.

1 В то время Иуда отошел от братьев своих и поселился близ одного Одолламитянина, которому имя: Хира. 2 И увидел там Иуда дочь одного Хананеянина, которому имя: Шуа; и взял ее и вошел к ней. 3 Глава 38. [3]Быт 46:12.Чис 26:19.1 Пар 2:3. Она зачала и родила сына; и он нарек ему имя: Ир. 4 И зачала опять, и родила сына, и нарекла ему имя: Онан. 5 [5]Чис 26:20. И еще родила сына [третьего] и нарекла ему имя: Шела. Иуда был в Хезиве, когда она родила его. 6 И взял Иуда жену Иру, первенцу своему; имя ей Фамарь. 7 [7]Чис 26:19. Ир, первенец Иудин, был неугоден пред очами Господа, и умертвил его Господь. 8 [8]Втор 25:5.Мф 22:24.Мк 12:19. И сказал Иуда Онану: войди к жене брата твоего, женись на ней, как деверь, и восстанови семя брату твоему. 9 Онан знал, что семя будет не ему, и потому, когда входил к жене брата своего, изливал [семя] на землю, чтобы не дать семени брату своему. 10 Зло было пред очами Господа то, что он делал; и Он умертвил и его. 11 [11]Тов 7:11. И сказал Иуда Фамари, невестке своей [по смерти двух сыновей своих]: живи вдовою в доме отца твоего, пока подрастет Шела, сын мой. Ибо он сказал [в уме своем]: не умер бы и он подобно братьям его. Фамарь пошла и стала жить в доме отца своего.

12 [12]1 Цар 25:2. Прошло много времени, и умерла дочь Шуи, жена Иудина. Иуда, утешившись, пошел в Фамну к стригущим скот его, сам и Хира, друг его, Одолламитянин. 13 И уведомили Фамарь, говоря: вот, свекор твой идет в Фамну стричь скот свой. 14 [14]Притч 9:14.Иер 3:2. И сняла она с себя одежду вдовства своего, покрыла себя покрывалом и, закрывшись, села у ворот Енаима, что на дороге в Фамну. Ибо видела, что Шела вырос, и она не дана ему в жену. 15 [15]Притч 7:12. И увидел ее Иуда и почел ее за блудницу, потому что она закрыла лице свое. [И не узнал ее.] 16 [16]Лев 18:15;20:12. Он поворотил к ней и сказал: войду я к тебе. Ибо не знал, что это невестка его. Она сказала: что ты дашь мне, если войдешь ко мне? 17 Он сказал: я пришлю тебе козленка из стада [моего]. Она сказала: дашь ли ты мне залог, пока пришлешь? 18 Он сказал: какой дать тебе залог? Она сказала: печать твою, и перевязь твою, и трость твою, которая в руке твоей. И дал он ей и вошел к ней; и она зачала от него. 19 И, встав, пошла, сняла с себя покрывало свое и оделась в одежду вдовства своего. 20 Иуда же послал козленка чрез друга своего Одолламитянина, чтобы взять залог из руки женщины, но он не нашел ее. 21 И спросил жителей того места, говоря: где блудница, которая была в Енаиме при дороге? Но они сказали: здесь не было блудницы. 22 И возвратился он к Иуде и сказал: я не нашел ее; да и жители места того сказали: здесь не было блудницы. 23 Иуда сказал: пусть она возьмет себе, чтобы только не стали над нами смеяться; вот, я посылал этого козленка, но ты не нашел ее. 24 [24]Быт 20:3.Лев 21:9.Втор 22:22. Прошло около трех месяцев, и сказали Иуде, говоря: Фамарь, невестка твоя, впала в блуд, и вот, она беременна от блуда. Иуда сказал: выведите ее, и пусть она будет сожжена. 25 Но когда повели ее, она послала сказать свекру своему: я беременна от того, чьи эти вещи. И сказала: узнавай, чья эта печать и перевязь и трость. 26 Иуда узнал и сказал: она правее меня, потому что я не дал ее Шеле, сыну моему. И не познавал ее более. 27 [27]1 Пар 2:4.Мф 1:3. Во время родов ее оказалось, что близнецы в утробе ее. 28 И во время родов ее показалась рука [одного]; и взяла повивальная бабка и навязала ему на руку красную нить, сказав: этот вышел первый. 29 [29]Быт 46:12.1 Пар 4:1. Но он возвратил руку свою; и вот, вышел брат его. И она сказала: как ты расторг себе преграду? И наречено ему имя: Фарес. 30 Потом вышел брат его с красной нитью на руке. И наречено ему имя: Зара.

Veja também