Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 33

SYNOD

1 EN Jakob het sy opgeslaan, en toe hy meteens Esau sien aankom en vierhonderd man saam met hom, het hy die kinders onder Lea en Ragel en onder die twee slavinne verdeel.

2 En hy het die slavinne met hulle kinders eerste, en Lea met haar kinders daaragter, en Ragel en Josef laaste opgestel;

3 maar hy self het voor hulle uit gegaan en hom sewe maal na die aarde gebuig, totdat hy by sy broer gekom het.

4 Toe loop Esau hom tegemoet en omhels hom en val hom om die hals en soen hom; en hulle het geween.

5 Daarna het hy sy opgeslaan en die vroue en kinders gesien en gesê: Wie het jy daar by jou? En hy antwoord: Die kinders wat God uit genade aan u dienaar geskenk het.

6 En die slavinne het nader gekom, hulle en hulle kinders, en hul neergebuig.

7 En Lea het ook nader gekom met haar kinders en hul neergebuig; en daarna het Josef nader gekom en Ragel en hul neergebuig.

8 Daarop hy: Wat is jou bedoeling met daardie hele laer wat ek teëgekom het? En hy antwoord: Om guns te vind in die van my heer.

9 Maar Esau : Ek het baie, my broer! Wat joue is, laat dit joue bly!

10 Toe antwoord Jakob: Ag nee, as ek nou guns in u gevind het, neem dan my geskenk uit my hand aan. Want juis daarom het ek u aangesig te sien gekry soos 'n mens die aangesig van God sien, en u het behae in my gehad.

11 Neem tog my begroetingsgeskenk wat u aangebied is, want God het my genade bewys, en ek het volop. En hy het by hom aangehou, sodat hy dit aangeneem het.

12 Daarop hy: Laat ons opbreek en verder trek, en ek sal langs jou trek.

13 Maar hy antwoord hom: My heer weet dat die kinders swak is, en dat ek lammerooie en melkkoeie by my het; as 'n mens hulle net een dag ooreis, dan sterf al die kleinvee.

14 My heer moet maar voor sy dienaar uit trek, en ék sal op my gemak trek na die gang van die vee wat voor my uit gaan, en na die gang van die kinders, tot ek by my heer in Seïr aankom.

15 Toe Esau: Laat my tog van die manskappe wat by my is, by jou laat staan. En hy antwoord: Waarvoor dan? Laat my guns in die van my heer vind!

16 So het Esau dan dié dag teruggegaan padlangs na Seïr toe.

17 Maar Jakob het na Sukkot weggetrek en vir hom 'n huis gebou en takkrale vir sy vee gemaak. Daarom het hy die plek genoem Sukkot.

18 En Jakob het behoue aangekom by die stad Sigem wat in die land Kanaän is, toe hy van Paddan-Aram gekom het hy het sy laer voor die stad opgeslaan

19 en die stuk grond gekoop waar hy sy tent opgeslaan het, van die seuns van Hemor, die vader van Sigem, vir honderd geldstukke.

20 Daar het hy ook 'n altaar opgerig en dit genoem: Die God van Israel is God.

1 Взглянул Иаков и увидел, и вот, идет Исав, [брат его,] и с ним четыреста человек. И разделил [Иаков] детей Лии, Рахили и двух служанок. 2 И поставил [двух] служанок и детей их впреди, Лию и детей ее за ними, а Рахиль и Иосифа позади. 3 А сам пошел пред ними и поклонился до земли семь раз, подходя к брату своему. 4 И побежал Исав к нему навстречу и обнял его, и пал на шею его и целовал его, и плакали [оба]. 5 И взглянул [Исав] и увидел жен и детей и сказал: кто это у тебя? Иаков сказал: дети, которых Бог даровал рабу твоему. 6 И подошли служанки и дети их и поклонились; 7 подошла и Лия и дети ее и поклонились; наконец подошли Иосиф и Рахиль и поклонились. 8 Глава 33. [8]Быт 32:17. И сказал Исав: для чего у тебя это множество, которое я встретил? И сказал Иаков: дабы [рабу твоему] приобрести благоволение в очах господина моего. 9 Исав сказал: у меня много, брат мой; пусть будет твое у тебя. 10 Иаков сказал: нет, если я приобрел благоволение в очах твоих, прими дар мой от руки моей, ибо я увидел лице твое, как бы кто увидел лице Божие, и ты был благосклонен ко мне; 11 прими благословение мое, которое я принес тебе, потому что Бог даровал мне, и есть у меня всё. И упросил его, и тот взял 12 и сказал: поднимемся и пойдем; и я пойду пред тобою. 13 Иаков сказал ему: господин мой знает, что дети нежны, а мелкий и крупный скот у меня дойный: если погнать его один день, то помрет весь скот; 14 пусть господин мой пойдет впреди раба своего, а я пойду медленно, как пойдет скот, который предо мною, и как пойдут дети, и приду к господину моему в Сеир. 15 Исав сказал: оставлю я с тобою несколько из людей, которые при мне. Иаков сказал: к чему это? только бы мне приобрести благоволение в очах господина моего! 16 И возвратился Исав в тот же день путем своим в Сеир. 17 [17]Нав 13:27.Суд 8:5. А Иаков двинулся в Сокхоф, и построил себе дом, и для скота своего сделал шалаши. От сего он нарек имя месту: Сокхоф. 18 Иаков, возвратившись из Месопотамии, благополучно пришел в город Сихем, который в земле Ханаанской, и расположился пред городом. 19 [19]Деян 7:16. И купил часть поля, на котором раскинул шатер свой, у сынов Еммора, отца Сихемова, за сто монет. 20 И поставил там жертвенник, и призвал имя Господа, Бога Израилева.

Veja também