Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 5

SYNOD

Nakomelinge van Adam deur Set tot op Noag.

1 DIT is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.

2 Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is.

3 Toe Adam honderd-en-dertig jaar oud was, het hy 'n seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.

4 En die dae van Adam, die geboorte van Set, was agthonderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.

5 So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, negehonderd-en-dertig jaar, en hy het gesterwe.

6 Toe Set honderd-en-vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword.

7 En Set het die geboorte van Enos nog agthonderd-en-sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

8 So was dan al die dae van Set negehonderd-en-twaalf jaar, en hy het gesterwe.

9 Toe Enos negentig jaar oud was, het hy die vader van Kenan geword.

10 En Enos het die geboorte van Kenan nog agthonderd-en-vyftien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

11 So was dan al die dae van Enos negehonderd-en-vyf jaar, en hy het gesterwe.

12 Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahalálel geword.

13 En Kenan het die geboorte van Mahalálel nog agthonderd-en-veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

14 So was dan al die dae van Kenan negehonderd-en-tien jaar, en hy het gesterwe.

15 Toe Mahalálel vyf-en-sestig jaar oud was, het hy die vader van Jered geword.

16 En Mahalálel het die geboorte van Jered nog agthonderd-en-dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

17 So was dan al die dae van Mahalálel agthonderd-vyf-en-negentig jaar, en hy het gesterwe.

18 Toe Jered honderd-twee-en-sestig jaar oud was, het hy die vader van Henog geword.

19 En Jered het die geboorte van Henog nog agthonderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

20 So was dan al die dae van Jered negehonderd-twee-en-sestig jaar, en hy het gesterwe.

21 Toe Henog vyf-en-sestig jaar oud was, het hy die vader van Metúsalag geword.

22 En Henog het die geboorte van Metúsalag nog driehonderd jaar met God gewandel. En hy het seuns en dogters gehad.

23 So was dan al die dae van Henog driehonderd-vyf-en-sestig jaar.

24 En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.

25 Toe Metúsalag honderd-sewen-en-tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword.

26 En Metúsalag het die geboorte van Lameg nog sewehonderd-twee-en-tagtig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

27 So was dan al die dae van Metúsalag negehonderd-nege-en-sestig jaar, en hy het gesterwe.

28 Toe Lameg honderd-twee-en-tagtig jaar oud was, het hy 'n seun verwek

29 en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat die Here vervloek het.

30 En Lameg het die geboorte van Noag nog vyfhonderd-vyf-en-negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

31 So was dan al die dae van Lameg sewehonderd-sewen-en-sewentig jaar, en hy het gesterwe.

32 En Noag was vyfhonderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.

1 Глава 5. [1]1 Пар 1:1.Быт 1:26–27;9:6.Прем 2:23.Сир 17:3. Вот родословие Адама: когда Бог сотворил человека, по подобию Божию создал его, 2 мужчину и женщину сотворил их, и благословил их, и нарек им имя: человек, в день сотворения их. 3 [3]Лк 3:38.1 Кор 15:48–49. Адам жил сто тридцать [230] лет и родил [сына] по подобию своему [и] по образу своему, и нарек ему имя: Сиф. 4 Дней Адама по рождении им Сифа было восемьсот [700] лет, и родил он сынов и дочерей. 5 Всех же дней жизни Адамовой было девятьсот тридцать лет; и он умер.

6 Сиф жил сто пять [205] лет и родил Еноса. 7 По рождении Еноса Сиф жил восемьсот семь [707] лет и родил сынов и дочерей. 8 Всех же дней Сифовых было девятьсот двенадцать лет; и он умер.

9 Енос жил девяносто [190] лет и родил Каинана. 10 По рождении Каинана Енос жил восемьсот пятнадцать [715] лет и родил сынов и дочерей. 11 Всех же дней Еноса было девятьсот пять лет; и он умер.

12 Каинан жил семьдесят [170] лет и родил Малелеила. 13 По рождении Малелеила Каинан жил восемьсот сорок [740] лет и родил сынов и дочерей. 14 Всех же дней Каинана было девятьсот десять лет; и он умер.

15 Малелеил жил шестьдесят пять [165] лет и родил Иареда. 16 По рождении Иареда Малелеил жил восемьсот тридцать [730] лет и родил сынов и дочерей. 17 Всех же дней Малелеила было восемьсот девяносто пять лет; и он умер.

18 Иаред жил сто шестьдесят два года и родил Еноха. 19 По рождении Еноха Иаред жил восемьсот лет и родил сынов и дочерей. 20 Всех же дней Иареда было девятьсот шестьдесят два года; и он умер.

21 Енох жил шестьдесят пять [165] лет и родил Мафусала. 22 И ходил Енох пред Богом, по рождении Мафусала, триста [200] лет и родил сынов и дочерей. 23 Всех же дней Еноха было триста шестьдесят пять лет. 24 [24]Сир 44:15;49:16.Евр 11:5. И ходил Енох пред Богом; и не стало его, потому что Бог взял его.

25 Мафусал жил сто восемьдесят семь лет и родил Ламеха. 26 По рождении Ламеха Мафусал жил семьсот восемьдесят два года и родил сынов и дочерей. 27 Всех же дней Мафусала было девятьсот шестьдесят девять лет; и он умер.

28 Ламех жил сто восемьдесят два [188] года и родил сына, 29 [29]1 Пет 3:20.Евр 11:7.Быт 3:17. и нарек ему имя: Ной, сказав: он утешит нас в работе нашей и в трудах рук наших при возделывании земли, которую проклял Господь [Бог]. 30 И жил Ламех по рождении Ноя пятьсот девяносто пять [565] лет и родил сынов и дочерей. 31 Всех же дней Ламеха было семьсот семьдесят семь [753] лет; и он умер.

32 [32]1 Пар 1:4. Ною было пятьсот лет и родил Ной [трех сынов]: Сима, Хама и Иафета.

Veja também