Pular para o conteúdo
Publicidade

Juízes 4

TB

Debóra en Barak verlos Israel van Jabin, 'n Kanaänitiese koning.

1 MAAR die dood van Ehud het die kinders van Israel weer gedoen wat verkeerd was in die van die Here.

2 Daarom het die Here hulle verkoop in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor geregeer het; en sy leërowerste was Sísera, 'n inwoner van Haróset van die heidene.

3 En die kinders van Israel het die Here aangeroep; want hy het negehonderd ysterwaens gehad en die kinders van Israel twintig jaar lank swaar verdruk.

4 En Debóra, 'n profetes, die vrou van Láppidot, het in dié tyd Israel gerig;

5 en sy het gesit onder die palm van Debóra, tussen Rama en Bet-el, op die gebergte van Efraim; en die kinders van Israel het na haar opgegaan vir regspraak.

6 Toe laat sy Barak, die seun van Abinóam, uit Kedes in Náftali, roep en vir hom: Het die Here, die God van Israel, nie bevel gegee nie: Gaan, trek na die berg Tabor, en neem tienduisend man van die kinders van Náftali en van die kinders van Sébulon met jou saam?

7 dan sal Ek Sísera, die leërowerste van Jabin, met sy strydwaens en sy menigte na jou, na die spruit Kison trek, en Ek sal hom in jou hand gee.

8 Maar Barak vir haar: As u met my saamtrek, sal ek gaan; maar as u nie met my saamtrek nie, gaan ek nie.

9 Toe sy: Ek sal sekerlik met jou saamtrek, maar die eer sal nie joue wees op die pad wat jy sal gaan nie; want die Here sal Sísera in die hand van 'n vrou verkoop; en Debóra het opgestaan en saam met Barak na Kedes getrek.

10 Daarop het Barak Sébulon en Náftali bymekaargeroep na Kedes toe, en tienduisend man het op sy voetspore opgetrek, en Debóra het saam met hom opgetrek.

11 En Heber, die Keniet, het hom afgeskei van Kain, van die kinders van Hobab, die swaer van Moses, en het sy tente opgeslaan tot by die terpentynboom by Saänáim, naby Kedes.

12 En toe hulle aan Sísera berig bring dat Barak, die seun van Abinóam, na die berg Tabor opgetrek het,

13 het Sísera al sy strydwaens, negehonderd ysterwaens, en al die manskappe wat by hom was, uit Haróset van die heidene na die spruit Kison bymekaargeroep.

14 Daarop Debóra vir Barak: Maak jou klaar, want dit is die dag waarop die Here Sísera in jou hand gee. Trek die Here nie voor jou uit nie? Toe trek Barak van die berg Tabor af, en tienduisend man agter hom aan.

15 En die Here het Sísera met al die waens en die hele leër deur die skerpte van die swaard in verwarring gebring voor Barak uit, en Sísera het van sy wa afgeklim en te voet gevlug.

16 Maar Barak het die waens en die leër agternagejaag tot by Haróset van die heidene, en die hele leër van Sísera het deur die skerpte van die swaard geval; daar het selfs nie een oorgebly nie.

17 Toe vlug Sísera te voet na die tent van Jael, die vrou van Heber, die Keniet; want daar was vrede tussen Jabin, die koning van Hasor, en die huis van Heber, die Keniet.

18 En Jael het uitgegaan Sísera tegemoet en vir hom gesê: Draai uit, my heer, draai uit na my! Moenie bang wees nie! En hy het na haar uitgedraai, na die tent, en sy het hom met 'n kombers toegemaak.

19 Daarop hy vir haar: Gee my tog 'n bietjie water om te drink, want ek het dors; sy maak toe die melksak oop en laat hom daaruit drink en maak hom weer toe.

20 En hy vir haar: Gaan staan by die tentdeur, en as iemand kom en jou vra en : Is hier iemand? antwoord dan: Nee.

21 Toe neem Jael, die vrou van Heber, 'n tentpen en vat die hamer in haar hand en gaan stilletjies na hom en dryf die pen terwyl hy vas aan die slaap was dwarsdeur die slaap van sy hoof, sodat dit in die grond indring. So het hy dan bewusteloos geword en gesterwe.

22 En kyk, terwyl Barak Sísera agtervolg, gaan Jael uit hom tegemoet en vir hom: Kom, en ek sal u die man wys wat u soek; en toe hy by haar inkom, Sísera daar dood, met die pen deur die slaap van sy hoof!

23 So het God dan op dié dag Jabin, die koning van Kanaän, voor die kinders van Israel onderwerp.

24 En die hand van die kinders van Israel het al swaarder gaan druk op Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, uitgeroei het.

Servidão sob Jabim, rei de Canaã

1 Os filhos de Israel tornaram a fazer o mal à vista de Jeová, depois da morte de Eúde. 2 Entregou-os Jeová nas mãos de Js 11.1,10Jabim, rei de Canaã, que reinou em Hazor; o general do seu exército era Sísera, que habitava em Jz 4.13,16Harosete dos Gentios. 3 Clamaram os filhos de Israel a Jeová, porque Jabim tinha Jz 1.19novecentos carros de ferro e, por vinte anos, oprimia cruelmente os filhos de Israel.

Débora e Baraque livram-nos

4 Débora, profetisa, mulher de Lapidote, julgava a Israel naquele tempo. 5 Ela se assentava debaixo da palmeira de Débora, entre Ramá e Betel, na região montanhosa de Efraim; e os filhos de Israel subiam a ter com ela a juízo. 6 Esta mandou chamar a Hb 11.32Baraque, filho de Abinoão, de Quedes-Naftali, e lhe disse: Não te ordena Jeová, Deus de Israel: Vai, e marcha para o monte Tabor, e leva contigo dez mil homens dos filhos de Naftali e dos filhos de Zebulom? 7 Atrairei a ti ao rio Quisom Sísera, general das hostes de Jabim, juntamente com os seus carros e com as suas tropas, e Sl 83.9to entregarei nas mãos. 8 Disse-lhe Baraque: Se vieres comigo, irei; mas, se não vieres comigo, não irei. 9 Respondeu ela: Certamente irei contigo. Contudo, não será tua a glória na expedição em que vais; Jz 4.21porque Jeová entregará a Sísera nas mãos duma mulher. Levantou-se Débora e foi com Baraque a Quedes. 10 Baraque convocou a Jz 5.18Zebulom e a Naftali em Quedes; subiram dez mil homens Jz 4.14;5.15;8.5após ele; também Débora subiu com ele.

11 Ora, Héber, Jz 1.16queneu, se tinha separado dos queneus, a saber, dos filhos de Hobabe, sogro de Moisés, e tinha armado as suas tendas até chegar ao terebinto em Js 19.33Zaanim, que está junto a Quedes.

12 Anunciaram a Sísera que Baraque, filho de Abinoão, tinha subido ao monte Tabor. 13 Sísera ajuntou todos os seus carros, Jz 4.3novecentos carros de ferro, e todo o povo que estava com ele, desde Jz 4.2Harosete dos Gentios até o rio Quisom. 14 Disse Débora a Baraque: Levanta-te, porque este é o dia em que Jeová entregou nas tuas mãos a Sísera; não saiu Jeová diante de ti? Desceu Baraque do monte Tabor e dez mil homens após ele. 15 Diante de Baraque Dt 7.23;Js 10.10Jeová desbaratou ao fio da espada a Sísera com todos os seus carros e todas as suas hostes; Sísera desceu do seu carro e fugiu a . 16 Mas Baraque perseguiu os carros e as hostes até Harosete dos Gentios. Todas as hostes de Sísera caíram ao fio da espada; Êx 14.28;Sl 83.9não escapou nem sequer um homem.

Jael mata a Sísera

17 Entretanto, Sísera fugiu a à tenda da Jael, mulher de Héber, queneu, porque havia paz entre Jabim, rei de Hazor, e a casa de Héber, queneu. 18 Saindo Jael ao encontro de Sísera, disse-lhe: Entra, senhor meu, entra na minha tenda; não temas. Sísera entrou-lhe na tenda, e ela o cobriu com uma coberta. 19 Jz 5.24-27Ele lhe disse: Dá-me de beber um pouco de água, porque estou com sede. Ela abriu um odre de leite, e lhe deu a beber, e o cobriu. 20 Ele lhe disse mais: Põe-te à porta da tenda, e quando alguém vier e te perguntar: Está aqui alguém? responderás: Não. 21 Jael, mulher de Héber, tomou uma estaca da tenda e, levando um martelo na mão, chegou-se a ele mansamente e cravou-lhe a estaca na fonte, de sorte que penetrou na terra; pois estava num profundo sono e mui exausto. Assim morreu. 22 Eis que, seguindo Baraque a Sísera, saiu-lhe Jael ao encontro e disse-lhe: Vem, e mostrar-te-ei o homem a quem procuras. Entrou-lhe na tenda; e eis que Sísera jazia morto, e o prego estava encerrado na sua fonte.

23 Naquele dia, humilhou Deus a Jabim, rei de Canaã, diante dos filhos de Israel. 24 A mão dos filhos de Israel prevalecia cada vez mais contra Jabim, rei de Canaã, até que de todo o destruíram.

Veja também