Pular para o conteúdo
Publicidade

Juízes 17

TB

Miga voer 'n afgodediens in sy huis in.

1 DAAR was 'n man van die gebergte van Efraim met die naam van Miga.

2 Dié het aan sy moeder gesê: Die elfhonderd sikkels silwer wat van u geneem is en waaroor u 'n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het hier is die geld by my, ék het dit geneem. Toe sy moeder: Mag jy geseënd wees deur die Here, my seun!

3 En hy het aan sy moeder die elfhonderd sikkels silwer teruggegee. Maar sy moeder het gesê: Ek heilig plegtig die geld aan die Here; uit my hand is dit vir my seun om 'n gesnede en 'n gegote beeld te maak; ek sal dit dan nou aan jou teruggee.

4 Toe hy dan die geld aan sy moeder teruggegee het, neem sy moeder tweehonderd sikkels silwer en gee dit aan 'n goudsmid; en hy het daar 'n gesnede en 'n gegote beeld van gemaak wat in die huis van Miga gekom het.

5 Die man Miga het naamlik 'n godshuis gehad, en hy het 'n skouerkleed en huisgode gemaak en een van sy seuns aangestel om vir hom priester te wees.

6 In dié dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy .

7 En daar was 'n jongman van Betlehem-Juda, uit die geslag van Juda; hy was 'n Leviet wat daar as vreemdeling vertoef het.

8 En die man het uit die stad, uit Betlehem-Juda, getrek om te vertoef waar hy plek kon kry; en op sy reis het hy in die gebergte van Efraim gekom tot by die huis van Miga.

9 En Miga vra hom: Waar kom u vandaan? Toe hy vir hom: Ek is 'n Leviet, uit Betlehem-Juda, en ek is op trek om te vertoef waar ek plek kan kry.

10 En Miga vir hom: Bly by my, en wees vir my 'n vader en 'n priester, dan sal ek u jaarliks tien sikkels silwer gee en 'n stel klere en u lewensonderhoud. En die Leviet het gegaan,

11 en die Leviet het ingewillig om by die man te bly; en die jongman was vir hom soos een van sy seuns.

12 En Miga het die Leviet aangestel, sodat die jongman sy priester geword het, en hy was in die huis van Miga.

13 Toe Miga: Nou weet ek dat die Here aan my goed sal doen, omdat ek 'n Leviet as priester het.

Mica e os ídolos da sua casa

1 Havia um homem da região montanhosa de Efraim, cujo nome era Mica. 2 Ele disse a sua mãe: Os mil e cem siclos de prata que te foram tirados, por cuja causa praguejaste, e de que também falaste a mim, eis que está no meu poder; eu a tomei. Respondeu-lhe sua mãe: Bendito de Jeová seja meu filho! 3 Restituiu os mil e cem siclos de prata a sua mãe, que disse: Da minha mão solenemente dedico a prata a Jeová a favor de meu filho, Êx 20.4,23;34.17para fazer uma imagem de escultura e de fundição; agora, ta darei de novo. 4 Quando ele restituiu a prata a sua mãe, tomou ela duzentos siclos de prata e deu-os ao ourives, o qual fez uma imagem de escultura e de fundição. A imagem ficou em casa de Mica, 5 que tinha uma capelinha de Jz 18.24deuses; fez um Jz 8.27;18.14éfode e Gn 31.19terafins, e consagrou a um de seus filhos, Nm 3.10o qual lhe serviu de sacerdote. 6 Naqueles dias, Jz 18.1;19.1não havia rei em Israel; Dt 12.8cada qual fazia o que bem lhe parecia.

O levita em casa de Mica

7 Havia um mancebo, vindo de Jz 19.1;Rt 1.1-2;Mq 5.2;Mt 2.1Belém-Judá, da família de Judá, que era levita e habitava ali. 8 O homem partiu da cidade de Belém-Judá para ficar onde quer que achasse colocação. Seguindo o seu caminho, chegou à Js 24.33região montanhosa de Efraim, à casa de Mica. 9 Perguntou-lhe Mica: Donde vens? Respondeu-lhe ele: Sou levita de Belém-Judá, e vou ficar onde quer que ache colocação. 10 Disse-lhe Mica: Fica comigo e serve-me de Jz 18.19pai e de sacerdote; dar-te-ei cada ano dez siclos de prata, o vestuário e o sustento. Assim, o mancebo levita entrou, 11 e, concordando em ficar com o homem, foi-lhe como um de seus filhos. 12 Mica consagrou ao mancebo levita, Nm 16.10;18.1-7que lhe serviu de sacerdote, e ficou em sua casa. 13 Então, disse Mica: Agora sei que Jeová me fará o bem, visto que tenho um levita por sacerdote.

Veja também