Publicidade

1 Reis 15

1 And in the eighteenth year of king Jeroboam the son of Nebat began Abijam to reign over Judah.2 He reigned three years in Jerusalem; and his mother's name was Maachah, a daughter of Abishalom.3 And he walked in all the sins of his father, which he had done before him; and his heart was not perfect with Jehovah his God, as the heart of David his father.4 But for David's sake Jehovah his God gave him a lamp in Jerusalem, setting up his son after him, and establishing Jerusalem;5 because David did that which was right in the sight of Jehovah, and turned not aside from anything that he commanded him all the days of his life, except in the matter of Urijah the Hittite.6 And there had been war between Rehoboam and Jeroboam all the days of his life.7 And the rest of the acts of Abijam, and all that he did, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Judah? And there was war between Abijam and Jeroboam.8 And Abijam slept with his fathers; and they buried him in the city of David. And Asa his son reigned in his stead.9 And in the twentieth year of Jeroboam king of Israel, Asa began to reign over Judah;10 and he reigned forty-one years in Jerusalem; and his mother's name was Maachah, daughter of Abishalom.11 And Asa did what was right in the sight of Jehovah, as David his father.12 And he put away the sodomites out of the land, and removed all the idols that his father had made.13 And also Maachah his mother he removed from being queen, because she had made an idol for the Asherah; and Asa cut down her idol, and burned it in the valley of Kidron.14 But the high places were not removed; only, Asa's heart was perfect with Jehovah all his days.15 And he brought into the house of Jehovah the things which his father had dedicated, and the things which he himself had dedicated, silver and gold and vessels.16 And there was war between Asa and Baasha king of Israel all their days.17 And Baasha king of Israel came up against Judah, and built Ramah, in order to let none go out or come in to Asa king of Judah.18 And Asa took all the silver and the gold that were left in the treasures of the house of Jehovah, and in the treasures of the king's house, and gave them into the hand of his servants; and king Asa sent them to Ben-Hadad, the son of Tabrimmon, the son of Hezion, king of Syria, who dwelt at Damascus, saying,19 There is a league between me and thee, {as} between my father and thy father; behold, I send thee a present of silver and gold: go, break thy league with Baasha king of Israel, that he may depart from me.20 And Ben-Hadad hearkened to king Asa, and sent the captains of his forces against the cities of Israel, and smote Ijon, and Dan, and Abel-Beth-Maachah, and all Kinneroth, with all the land of Naphtali.21 And it came to pass when Baasha heard of it, that he left off building Ramah, and dwelt in Tirzah.22 And king Asa called together all Judah: none was exempted; and they carried away the stones and the timber from Ramah, with which Baasha had been building; and king Asa built with them Geba of Benjamin, and Mizpah.23 And the rest of all the acts of Asa, and all his might, and all that he did, and the cities that he built, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Judah? Only, in the time of his old age he was diseased in his feet.24 And Asa slept with his fathers, and was buried with his fathers in the city of David his father. And Jehoshaphat his son reigned in his stead.25 And Nadab the son of Jeroboam began to reign over Israel in the second year of Asa king of Judah; and he reigned over Israel two years.26 And he did evil in the sight of Jehovah, and walked in the way of his father, and in his sin with which he made Israel sin.27 And Baasha the son of Ahijah, of the house of Issachar, conspired against him; and Baasha smote him at Gibbethon, which {belonged} to the Philistines, when Nadab and all Israel were besieging Gibbethon.28 And Baasha slew him in the third year of Asa king of Judah, and reigned in his stead.29 And it came to pass when he was king, he smote all the house of Jeroboam; he left to Jeroboam none that breathed; until he had destroyed him, according to the word of Jehovah which he spoke by his servant Ahijah the Shilonite,30 because of the sins of Jeroboam which he sinned, and wherewith he made Israel to sin; by his provocation with which he provoked Jehovah the God of Israel to anger.31 And the rest of the acts of Nadab, and all that he did, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?32 And there was war between Asa and Baasha king of Israel all their days.33 In the third year of Asa king of Judah began Baasha the son of Ahijah to reign over all Israel in Tirzah, for twenty-four years.34 And he did evil in the sight of Jehovah, and walked in the way of Jeroboam, and in his sin where with he made Israel to sin.

1 En in die agttiende jaar van koning Jerobeam, die seun van Nebat, het Ab¡a oor Juda koning geword.2 Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was M äga, die dogter van Ab¡salom.3 En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy voor hom gedoen het; en sy hart was nie volkome met die HERE sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.4 Maar ter wille van Dawid het die HERE sy God vir hom 'n lamp in Jerusalem gegee deur sy seun n hom te verwek en Jerusalem in stand te hou,5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van die HERE, sonder om af te wyk van alles wat Hy hom beveel het, al die dae van sy lewe, behalwe in die saak van Ur¡a, die Hetiet.6 En daar was oorlog tussen Reh beam en Jerobeam, al die dae van sy lewe.7 En die verdere geskiedenis van Ab¡a en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Daar was ook oorlog tussen Ab¡a en Jerobeam.8 En Ab¡a het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Asa het in sy plek koning geword.9 In die twintigste jaar dan van Jerobeam, die koning van Israel, het Asa koning van Juda geword.10 En hy het een en veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was M äga, 'n dogter van Ab¡salom.11 En Asa het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid:12 hy het die skandseuns uit die land laat wegtrek en al die drekgode verwyder wat sy vaders gemaak het.13 Ja, selfs sy moeder M äga het hy as gebiedster afgesit, omdat sy 'n afgryslike voorwerp vir Asj,ra gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en in die dal Kidron verbrand.14 Die hoogtes is wel nie afgeskaf nie, maar Asa se hart was volkome met die HERE al sy dae.15 En hy het die heilige gawes van sy vader en sy heilige gawes in die huis van die HERE gebring: silwer en goud en allerhande voorwerpe.16 En daar was oorlog tussen Asa en Ba,sa, die koning van Israel, al hulle dae.17 En Ba,sa, die koning van Israel, het teen Juda opgetrek en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit-- of ingaan nie.18 Toe neem Asa al die silwer en die goud wat oorgebly het in die skatkamers van die huis van die HERE en die skatte van die huis van die koning, en gee dit in die hand van sy dienaars; en koning Asa het hulle gestuur na B,nhadad, die seun van Tabr¡mmon, die seun van H,sjon, die koning van Aram wat in Damaskus gewoon het, om te sê:19 Daar is 'n verbond tussen my en u, tussen my vader en u vader; kyk, ek stuur 'n geskenk van silwer en goud; gaan verbreek u verbond met Ba,sa, die koning van Israel, dat hy kan optrek, weg van my af.20 En B,nhadad het geluister na koning Asa en die owerstes van sy leërmagte teen die stede van Israel gestuur, en Ijon en Dan en Abel-Bet-M äga en die hele K¡nnerot met die hele land N ftali verwoes.21 En net toe Ba,sa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en in Tirsa gebly.22 Toe roep koning Asa die hele Juda op -- niemand was vry nie -- en hulle het die klippe en balke van Rama, waarmee Ba,sa gebou het, weggedra; en daarmee het koning Asa Geba in Benjamin en Mispa gebou.23 En die res van die verdere geskiedenis van Asa en al sy magtige dade en alles wat hy gedoen het, en die stede wat hy gebou het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Maar in die tyd van sy ouderdom het hy aan sy voete gely.24 En Asa het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Josafat het in sy plek koning geword.25 En Nadab, die seun van Jerobeam, het koning geword oor Israel in die tweede jaar van Asa, die koning van Juda, en hy het twee jaar oor Israel geregeer.26 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en gewandel in die weg van sy vader en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.27 Maar Ba,sa, die seun van Ah¡a, van die huis van Issaskar, het 'n sameswering teen hom gesmee, en Ba,sa het hom verslaan by G¡bbeton wat aan die Filistyne behoort, terwyl Nadab en die hele Israel besig was om G¡bbeton te beleër.28 So het Ba,sa hom dan gedood in die derde jaar van Asa, die koning van Juda, en koning geword in sy plek.29 En sodra hy koning was, het hy die hele huis van Jerobeam omgebring; hy het van Jerobeam niks laat oorbly wat asemhaal nie, totdat hy hom verdelg het, volgens die woord van die HERE wat Hy gespreek het deur die diens van sy kneg Ah¡a, die Siloniet --30 vanweë die sondes van Jerobeam wat hy gedoen en waarmee hy Israel laat sondig het, deur sy geterg waarmee hy die HERE, die God van Israel, geterg het.31 En die verdere geskiedenis van Nadab en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?32 En daar was oorlog tussen Asa en Ba,sa, die koning van Israel, al hulle dae.33 In die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Ba,sa, die seun van Ah¡a, oor die hele Israel koning geword in Tirsa, vier en twintig jaar lank.34 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en gewandel in die weg van Jerobeam en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-