Publicidade

1 Reis 6

1 And it came to pass in the four hundred and eightieth year after the children of Israel were come out of the land of Egypt, in the fourth year of Solomon's reign over Israel, in the month Zif, which is the second month, that he began to build the house of Jehovah.2 And the house that king Solomon built for Jehovah was sixty cubits in length, and twenty in breadth, and thirty cubits in height.3 And the porch, in front of the temple of the house, was twenty cubits in length, in front of the house broadways, {and} ten cubits was its breadth, in front of the house.4 And for the house he made closed windows with fixed lattices.5 And against the wall of the house he built floors round about, {against} the walls of the house, round about the temple and the oracle; and he made side-chambers round about.6 The lowest floor was five cubits broad, and the middle one was six cubits broad, and the third was seven cubits broad; for in the {thickness of the wall of} the house he made resets round about outside, that nothing should be fastened in the walls of the house.7 And the house, when it was being built, was built of stone entirely made ready before it was brought thither; so that there was neither hammer nor axe nor any tool of iron heard in the house while it was being built.8 The entrance to the side-chambers of the middle {floor} was in the right side of the house; and they went up by winding stairs into the middle {floor}, and out of the middle into the third.9 And he built the house, and finished it; and covered the house with beams and boards of cedar.10 And he built the floors against all the house, five cubits high; and they held to the house by the timbers of cedar.11 And the word of Jehovah came to Solomon saying,12 As to this house which thou art building, if thou wilt walk in my statutes, and practise mine ordinances, and keep all my commandments to walk in them, then will I perform my word as to thee which I spoke unto David thy father;13 and I will dwell among the children of Israel, and will not forsake my people Israel.14 And Solomon built the house and finished it.15 And he built the walls of the house within with boards of cedar, from the floor of the house to the walls of the roof; he overlaid {them} on the inside with wood, and overlaid the floor of the house with boards of cypress.16 And he built twenty cubits of the innermost part of the house, both floor and walls, with boards of cedar; and he built {them} for it within, to {be} the oracle, the most holy place.17 And the house, that is, the temple before it, was forty cubits {long}.18 And the cedar of the house within was carved with colocynths and half-open flowers: all was cedar; there was no stone seen.19 And he prepared the oracle in the midst of the house within, to set there the ark of the covenant of Jehovah.20 And the oracle within was twenty cubits in length, and twenty cubits in breadth, and twenty cubits in the height thereof; and he overlaid it with pure gold; and he overlaid the cedar-wood altar-21 and Solomon overlaid the house within with pure gold, and shut off the oracle in front with chains of gold, and overlaid it with gold.22 And the whole house he overlaid with gold, the whole house entirely; also the whole altar that was by the oracle he overlaid with gold.23 And he made in the oracle two cherubim of olive-wood, ten cubits high;24 and one wing of the cherub was five cubits, and five cubits the other wing of the cherub, ten cubits from the end of one wing to the end of the other wing;25 and the other cherub was ten cubits: both the cherubim were of one measure and one form.26 The height of the one cherub was ten cubits, and so of the other cherub.27 And he set the cherubim in the midst of the inner house; and the wings of the cherubim were stretched forth, so that the wing of the one touched the wall, and the wing of the other cherub touched the other wall; and their wings touched, wing to wing, in the midst of the house.28 And he overlaid the cherubim with gold.29 And he carved all the walls of the house round about with carved sculptures of cherubim, and palm-trees, and half-open flowers, within and without.30 And the floor of the house he overlaid with gold, within and without.31 And for the entrance of the oracle he made doors of olive-wood: the lintel {and} side posts were the fifth part {of the breadth of the house}.32 The two doors were of olive-wood; and he carved on them carvings of cherubim, and palm-trees and half-open flowers, and overlaid them with gold, and spread gold on the cherubim and on the palm-trees.33 And he also made for the doorway of the temple posts of olive-wood, of the fourth part {of the breadth of the house}.34 And the two folding-doors were of cypress-wood: the two leaves of the one door were folding, and the two leaves of the other door were folding.35 And he carved on them cherubim, and palm-trees, and half-open flowers; and overlaid them with gold fitted on the carved work.36 And he built the inner court of three rows of hewn stone, and a row of cedar-beams.37 In the fourth year was the foundation of the house of Jehovah laid, in the month Zif;38 and in the eleventh year, in the month Bul, which is the eighth month, was the house finished in all its parts, and according to all the fashion of it. So he was seven years in building it.

1 En in die vier honderd en tagtigste jaar n die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vierde jaar van Salomo se regering oor Israel, in die maand Sif -- dit is die tweede maand -- het hy die huis vir die HERE gebou.2 En die huis wat koning Salomo vir die HERE gebou het, was sestig el in sy lengte en twintig in sy breedte en dertig el in sy hoogte.3 En die voorportaal, aan die voorkant van die hoofvertrek van die huis, was twintig el in sy lengte, oor die breedte van die huis; tien el in sy breedte aan die voorkant van die huis.4 En hy het aan die huis vensters gemaak met smal latwerk.5 En teen die muur van die huis het hy rondom 'n aanbousel opgetrek, aan die mure van die huis rondom die hoofvertrek en die binneste vertrek, en hy het dit rondom in verdiepings gemaak.6 Die onderste verdieping was vyf el in sy breedte en die middelste ses el in sy breedte en die derde sewe el in sy breedte; want hy het vir die huis rondom buitekant inkortings gemaak, om nie in die mure van die huis in te las nie.7 En toe die huis gebou is, is dit opgetrek van klippe, kant en klaar uit die breekplek: hamers en koubeitels, enige ystergereedskap, is nie gehoor by die huis toe dit gebou is nie.8 Die ingang van die onderste verdieping was aan die suidelike sykant van die huis, en wenteltrappe het opgegaan na die middelste, en van die middelste na die derde.9 En toe hy die huis klaar gebou het, het hy die huis oordek, by wyse van vakke en rye, met sederhout.10 En hy het die aanbousel teen die hele huis gebou; vyf el was elke verdieping hoog; en hy het dit aan die huis bevestig met sederbalke.11 En die woord van die HERE het tot Salomo gekom en gesê:12 Wat hierdie huis betref, wat jy besig is om te bou -- as jy wandel in my insettinge en my verordeninge uitvoer en al my gebooie onderhou om daarin te wandel, dan sal Ek my woord wat Ek tot jou vader Dawid gespreek het, aan jou vervul;13 dan sal Ek onder die kinders van Israel woon en my volk Israel nie verlaat nie.14 Toe Salomo die huis klaar gebou het,15 het hy die mure van die huis van binne bedek met sederplanke; van die vloer van die huis af tot by die balke van die plafon het hy dit van binne met hout belê, en die vloer van die huis het hy met sipresplanke belê.16 Verder het hy die twintig el van die agterkant van die huis met sederplanke bedek, van die vloer af tot by die balke, en dit aan die binnekant as 'n binneste vertrek, as 'n Allerheiligste, gebou.17 En vooraan was die huis, dit is die hoofvertrek, veertig el.18 En sederhout was aan die huis binnekant: snywerk van kolokwinte en oop blomknoppe, dit alles van sederhout; geen klip was daar te sien nie.19 So het hy dan 'n binneste vertrek binnekant in die middel van die huis ingerig om die verbondsark van die HERE daar neer te sit.20 En die binneste vertrek was twintig el in lengte en twintig el in breedte en twintig el in sy hoogte, en hy het dit oorgetrek met fyn goud; en die altaar het hy met sederhout bedek.21 Verder het Salomo die huis van binne met fyn goud oorgetrek, en hy het 'n afsluiting met goue kettings gemaak voor die binneste vertrek, wat hy met goud oorgetrek het.22 En die hele huis het hy met goud oorgetrek, totdat die hele huis daarmee bedek was; en die hele altaar wat by die binneste vertrek behoort, het hy met goud oorgetrek.23 Verder het hy in die binneste vertrek twee g,rubs gemaak van oliewenhout, tien el hoog.24 En vyf el was die een vlerk van die g,rub, en vyf el was die ander vlerk van die g,rub: tien el van die een punt van sy vlerke tot by die ander punt daarvan.25 En tien el die tweede g,rub: altwee die g,rubs het een maat en een gestalte gehad.26 Die hoogte van die een g,rub was tien el, en net so die ander g,rub.27 Toe het hy die g,rubs in die middel van die binneste vertrek gesit, en die vlerke van die g,rubs was uitgesprei, sodat die vlerk van die een aan die een muur en die vlerk van die ander g,rub aan die ander muur raak, terwyl hulle vlerke, na die middel van die vertrek toe, vlerk teen vlerk raak.28 Verder het hy die g,rubs met goud oorgetrek.29 En aan al die mure van die huis rondom, van die binneste en die buitenste vertrek, het hy figure van g,rubs en palmbome en oop blomknoppe laat uitsny.30 En die vloer van die huis, van die binneste en die buitenste vertrek, het hy met goud oorgetrek.31 En as ingang van die binneste vertrek het hy deure van oliewenhout gemaak; die uitspringende raamwerk van die deurposte het die vorm van 'n vyfhoek gehad.32 En die twee deurvleuels was van oliewenhout, en daarop het hy figure van g,rubs en palmbome en oop blomknoppe laat uitsny en dit met goud oorgetrek, en die goud op die g,rubs en op die palmbome ingeslaan.33 En net so het hy vir die ingang van die hoofvertrek gemaak: deurposte van oliewenhout, vierkantig;34 en twee deurvleuels van sipreshout: die een vleuel van twee draaibare helftes en die ander vleuel van twee draaibare helftes.35 En hy het daarop g,rubs en palmbome en oop blomknoppe uitgesny, en met goud, dun oor die snywerk uitgeslaan, oorgetrek.36 Verder het hy die binneste voorhof gebou van drie lae gekapte klip en een laag sederbalke.37 In die vierde jaar is die fondament van die huis van die HERE gelê, in die maand Sif,38 en in die elfde jaar, in die maand Bul -- dit is die agtste maand -- was die huis voltooi in al sy dele en volgens al sy vereistes, sodat hy sewe jaar daaraan gebou het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-