Publicidade

1 Reis 16

1 And the word of Jehovah came to Jehu the son of Hanani against Baasha, saying,2 Forasmuch as I exalted thee out of the dust, and made thee prince over my people Israel, and thou hast walked in the way of Jeroboam, and hast made my people Israel to sin, provoking me to anger with their sins;3 behold, I will take away Baasha and his house, and will make thy house like the house of Jeroboam the son of Nebat.4 Him that dieth of Baasha in the city shall the dogs eat, and him that dieth of his in the field shall the fowl of the heavens eat.5 And the rest of the acts of Baasha, and what he did, and his might, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?6 And Baasha slept with his fathers, and was buried in Tirzah; and Elah his son reigned in his stead.7 And also through the prophet Jehu the son of Hanani the word of Jehovah came against Baasha, and against his house, even for all the evil that he did in the sight of Jehovah, provoking him to anger with the work of his hands, in being like the house of Jeroboam; and because he had smitten him.8 In the twenty-sixth year of Asa king of Judah, Elah the son of Baasha began to reign over Israel in Tirzah for two years.9 And his servant Zimri, captain of half {his} chariots, conspired against him; and he was in Tirzah, drinking himself drunk in the house of Arza, who was the steward of his house in Tirzah;10 and Zimri went in and smote him, and killed him, in the twenty-seventh year of Asa king of Judah, and he reigned in his stead.11 And it came to pass when he began to reign, as soon as he sat on his throne, he slew all the house of Baasha: he left him not a male, neither of his kinsmen nor of his friends.12 And Zimri destroyed all the house of Baasha, according to the word of Jehovah, which he spoke against Baasha through Jehu the prophet,13 for all the sins of Baasha, and the sins of Elah his son, which they sinned and wherewith they made Israel to sin, provoking Jehovah the God of Israel to anger with their vanities.14 And the rest of the acts of Elah, and all that he did, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?15 In the twenty-seventh year of Asa king of Judah, Zimri reigned seven days in Tirzah. Now the people were encamped against Gibbethon, which {belonged} to the Philistines.16 And the people that were encamped heard say, Zimri has conspired, and has also smitten the king; and all Israel made Omri, the captain of the host, king over Israel that day in the camp.17 And Omri went up from Gibbethon, and all Israel with him, and they besieged Tirzah.18 And it came to pass when Zimri saw that the city was taken, that he went into the citadel of the king's house, and burned the king's house over him with fire;19 and he died for his sins which he sinned in doing evil in the sight of Jehovah, in walking in the way of Jeroboam, and in his sin which he did, making Israel to sin.20 And the rest of the acts of Zimri, and his conspiracy which he wrought, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?21 Then were the people of Israel divided into two parts: half of the people followed Tibni the son of Ginath, to make him king; and half followed Omri.22 But the people that followed Omri overcame the people that followed Tibni the son of Ginath; and Tibni died, and Omri reigned.23 In the thirty-first year of Asa king of Judah, Omri began to reign over Israel, -twelve years; he reigned six years in Tirzah.24 And he bought the hill Samaria of Shemer for two talents of silver; and built on the hill, and called the name of the city that he built, after the name of Shemer, owner of the hill, Samaria.25 And Omri wrought evil in the sight of Jehovah, and did worse than all that were before him.26 And he walked in all the way of Jeroboam the son of Nebat, and in his sins wherewith he made Israel to sin, provoking Jehovah the God of Israel to anger with their vanities.27 And the rest of the acts of Omri, what he did, and his might which he shewed, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Israel?28 And Omri slept with his fathers, and was buried in Samaria; and Ahab his son reigned in his stead.29 And Ahab the son of Omri began to reign over Israel in the thirty-eighth year of Asa king of Judah; and Ahab the son of Omri reigned over Israel in Samaria twenty-two years.30 And Ahab the son of Omri wrought evil in the sight of Jehovah more than all that were before him.31 And it came to pass, as if it was a light thing for him to walk in the sins of Jeroboam the son of Nebat, that he took as wife Jezebel the daughter of Ethbaal king of the Zidonians; and he went and served Baal and worshipped him.32 And he reared up an altar for Baal in the house of Baal, which he built in Samaria.33 And Ahab made the Asherah; and Ahab did more to provoke Jehovah the God of Israel to anger than all the kings of Israel that were before him.34 In his days Hiel the Bethelite built Jericho; he laid its foundation in Abiram his firstborn, and set up its gates in Segub his youngest, according to the word of Jehovah which he spoke through Joshua the son of Nun.

1 Toe het die woord van die HERE gekom tot Jehu, die seun van Han ni, teen Ba,sa, en gesê:2 Omdat Ek jou uit die stof opgehef en jou as 'n vors oor my volk Israel aangestel het, maar jy in die weg van Jerobeam gewandel en my volk Israel laat sondig het, om My te terg deur hulle sondes,3 daarom sal Ek Ba,sa en sy huis skoon wegvee, en Ek sal jou huis maak soos die huis van Jerobeam, die seun van Nebat.4 Die een wat van Ba,sa in die stad sterwe, hom sal die honde eet, en wie van hom in die veld sterwe, sal die voëls van die hemel eet.5 En die verdere geskiedenis van Ba,sa en wat hy gedoen het, en sy magtige dade, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?6 En Ba,sa het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in Tirsa; en sy seun Ela het in sy plek koning geword.7 Ook het die woord van die HERE deur die diens van Jehu, die seun van Han ni, die profeet, gekom teen Ba,sa en teen sy huis, nie alleen oor al die kwaad wat hy in die oë van die HERE gedoen het, deur Hom te terg met sy handewerk om soos die huis van Jerobeam te wees nie, maar ook omdat hy hom verslaan het.8 In die ses en twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Ela, die seun van Ba,sa, oor Israel koning geword in Tirsa, twee jaar lank.9 Maar sy dienaar Simri, die owerste oor die helfte van die strydwaens, het 'n sameswering teen hom gesmee: terwyl hy hom dronk gedrink het in Tirsa, in die huis van Arsa, wat oor die paleis in Tirsa was,10 het Simri ingekom en hom verslaan en hom gedood in die sewe en twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, en hy het in sy plek koning geword.11 En toe hy koning was, terwyl hy op die troon sit, het hy die hele huis van Ba,sa verwoes; hy het vir hom niemand laat oorbly wat manlik is nie, ook nie sy bloedwrekers en vriende nie.12 So het Simri dan die hele huis van Ba,sa verdelg volgens die woord van die HERE wat Hy gespreek het oor Ba,sa deur die diens van die profeet Jehu,13 vanweë al die sondes van Ba,sa en die sondes van sy seun Ela wat hulle gedoen het en waarmee hulle Israel laat sondig het, om die HERE, die God van Israel, te terg met hulle nietige afgode.14 En die verdere geskiedenis van Ela en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?15 In die sewe en twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, was Simri sewe dae lank koning in Tirsa, terwyl die manskappe G¡bbeton beleër wat aan die Filistyne behoort het.16 En toe die manskappe wat beleër, hoor sê: Simri het 'n sameswering gesmee en ook die koning doodgeslaan, het die hele Israel Omri, die leërowerste, koning gemaak oor Israel, dieselfde dag in die laer.17 En Omri het opgetrek en die hele Israel saam met hom van G¡bbeton af en Tirsa beleër.18 Net toe Simri sien dat die stad ingeneem is, het hy in die vesting van die koning se huis ingegaan en die huis van die koning bo-op hom aan die brand gesteek, sodat hy gesterf het,19 vanweë sy sondes wat hy begaan het deur te doen wat verkeerd was in die oë van die HERE, deur te wandel in die weg van Jerobeam en in sy sonde wat hy gedoen het om Israel te laat sondig.20 En die verdere geskiedenis van Simri en sy sameswering wat hy gesmee het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?21 Toe is die volk van Israel verdeel in twee helftes: een helfte van die volk het Tibni, die seun van Ginat, gevolg om hom koning te maak, en die ander helfte het Omri gevolg.22 Maar die volk wat Omri gevolg het, was te sterk vir die volk wat Tibni, die seun van Ginat, gevolg het; en Tibni het gesterwe, en Omri het koning geword.23 In die een en dertigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Omri oor Israel koning geword, twaalf jaar lank; in Tirsa was hy ses jaar koning.24 En hy het die berg Samar¡a van Semer gekoop vir twee talente silwer en die berg bebou en die stad wat hy gebou het, Samar¡a genoem na die naam van Semer, die eienaar van die berg.25 En Omri het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en meer kwaad gedoen as al sy voorgangers.26 Hy het naamlik gewandel in al die weë van Jerobeam, die seun van Nebat, en in sy sondes waarmee hy Israel laat sondig het, om die HERE, die God van Israel, te terg met hulle nietige afgode.27 En die verdere geskiedenis van Omri, wat hy gedoen het, en sy magtige dade wat hy verrig het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?28 En Omri het ontslaap met sy vaders en is in Samar¡a begrawe; en sy seun Agab het in sy plek koning geword.29 En Agab, die seun van Omri, het oor Israel koning geword in die agt en dertigste jaar van Asa, die koning van Juda; en Agab, die seun van Omri, het in Samar¡a oor Israel twee en twintig jaar geregeer.30 En Agab, die seun van Omri, het gedoen wat kwaad is in die oë van die HERE, meer as al sy voorgangers.31 En dit was nog die minste dat hy in die sondes van Jerobeam, die seun van Nebat, gewandel het: hy het Is,bel, die dogter van Et-Ba„l, die koning van die Sidoniërs, as vrou geneem, en Ba„l gaan dien en voor hom neergebuig,32 en vir Ba„l 'n altaar opgerig in die huis van Ba„l wat hy in Samar¡a gebou het.33 Ook het Agab die heilige boomstam gemaak, en Agab het nog meer gedoen om die HERE, die God van Israel, te terg as al die konings van Israel, sy voorgangers.34 In sy dae het Hiël, van Bet-el, J,rigo opgebou; ten koste van Ab¡ram, sy eersgeborene, het hy sy fondament gelê, en ten koste van Segub, sy jongste, sy poorte opgerig, volgens die woord van die HERE wat Hy deur die diens van Josua, die seun van Nun, gespreek het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-