Publicidade

Deuteronômio 34

1 And Moses went up from the plains of Moab to mount Nebo, to the top of Pisgah, which is opposite Jericho. And Jehovah shewed him the whole land, Gilead to Dan,2 and all Naphtali, and the land of Ephraim, and Manasseh, and all the land of Judah, unto the hindmost sea,3 and the south, and the plain of the valley of Jericho, the city of palm-trees, to Zoar.4 And Jehovah said unto him, This is the land that I swore unto Abraham, unto Isaac, and unto Jacob, saying, Unto thy seed will I give it: I have caused thee to see it with thine eyes, but thou shalt not go over thither.5 And Moses the servant of Jehovah died there in the land of Moab, according to the word of Jehovah.6 And he buried him in the valley in the land of Moab, opposite Beth-Peor; and no man knows his sepulchre to this day.7 And Moses was a hundred and twenty years old when he died; his eye was not dim, nor his natural force abated.8 And the children of Israel wept for Moses in the plains of Moab thirty days; and the days of weeping and mourning for Moses were ended.9 And Joshua the son of Nun was filled with the spirit of wisdom, for Moses had laid his hands upon him; and the children of Israel hearkened unto him, and did as Jehovah had commanded Moses.10 And there arose no prophet since in Israel like Moses, whom Jehovah had known face to face;11 according to all the signs and wonders that Jehovah had sent him to do in the land of Egypt, to Pharaoh, and to all his servants, and to all his land;12 and according to all that mighty hand; and according to all the great terribleness that Moses had wrought in the sight of all Israel.

1 Toe het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moab na die berg Nebo, die top van Pisga wat teenoor J,rigo lê; en die HERE het hom die hele land, G¡lead tot Dan toe, laat sien;2 en die hele N ftali en die land Efraim en Manasse en die hele land Juda tot by die Westelike See;3 en die Suidland en die Jordaanstreek, die laagte van J,rigo, die palmstad, tot by Soar.4 En die HERE het vir hom gesê: Dit is die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek dit gee; Ek het jou dit met jou oë laat sien, maar jy sal daarheen nie oortrek nie.5 Toe het Moses, die kneg van die HERE, daar gesterwe in die land Moab, volgens die bevel van die HERE.6 En Hy het hom in die dal in die land Moab, teenoor Bet-Peor, begrawe; en niemand het tot vandag toe sy graf geken nie.7 En Moses was honderd en-twintig jaar oud toe hy gesterf het; sy oog was nie verswak nie, en sy krag het nie vergaan nie.8 Toe het die kinders van Israel Moses beween in die vlaktes van Moab, dertig dae lank. En die dae van die geween, van die rou oor Moses, het ten einde gekom.9 En Josua, die seun van Nun, was vol van die Gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê. En die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die HERE Moses beveel het.10 En soos Moses, vir wie die HERE van aangesig tot aangesig geken het, het daar geen profeet meer in Israel opgestaan nie --11 wat betref al die tekens en die wonders wat die HERE hom opgedra het om in Egipteland aan Farao en aan al sy dienaars en sy hele land te doen,12 en wat betref die hele magsopenbaring en al die groot, skrikwekkende dade wat Moses voor die oë van die hele Israel gedoen het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-