Publicidade

Deuteronômio 3

1 And we turned, and went up the way to Bashan; and Og the king of Bashan came out against us, he and all his people, for battle at Edrei.2 And Jehovah said to me, Fear him not; for into thy hand have I given him, and all his people, and his land; and thou shalt do unto him as thou didst unto Sihon the king of the Amorites, who dwelt at Heshbon.3 And Jehovah our God gave into our hand Og the king of Bashan also, and all his people; and we smote him until none was left to him remaining.4 And we took all his cities at that time: there was not a town which we took not from them, sixty cities, the whole region of Argob, the kingdom of Og in Bashan.5 All these cities were fortified with high walls, gates, and bars; besides unwalled towns very many.6 And we utterly destroyed them, as we had done to Sihon the king of Heshbon, utterly destroying every city, men, women and little ones.7 But all the cattle and the spoil of the cities we took as booty for ourselves.8 And we took at that time the land out of the hand of the two kings of the Amorites, that were on this side the Jordan, from the river Arnon to mount Hermon9 (the Sidonians call Hermon Sirion, and the Amorites call it Senir):10 all the cities of the plateau, and all Gilead, and all Bashan, as far as Salchah and Edrei, the cities of the kingdom of Og in Bashan.11 For only Og the king of Bashan remained of the residue of giants: behold, his bedstead was a bedstead of iron; is it not in Rabbah of the children of Ammon? its length was nine cubits, and its breadth four cubits, after the cubit of a man.12 And this land we took in possession at that time. From Aroer, which is by the river Arnon, and the half of mount Gilead, and its cities, I gave to the Reubenites and to the Gadites;13 and the rest of Gilead, and all Bashan, the kingdom of Og, I gave to half the tribe of Manasseh. (The whole region of Argob, even all Bashan, is called a land of giants.14 Jair the son of Manasseh took the whole region of Argob as far as the border of the Geshurites and Maachathites, and called Bashan after his own name, Havoth-Jair, to this day.)15 And I gave Gilead to Machir.16 And to the Reubenites and to the Gadites I gave from Gilead even to the river Arnon, the middle of the ravine and its border, as far as the river Jabbok, the border of the children of Ammon;17 the plain also, and the Jordan, and {its} border from Chinnereth as far as the sea of the plain, the salt sea, under the slopes of Pisgah eastward.18 And I commanded you at that time, saying, Jehovah your God hath given you this land to take possession of it: ye shall pass over armed before your brethren the children of Israel, all {who are} combatants.19 Only your wives, and your little ones, and your cattle, -I know that ye have much cattle, -shall abide in your cities which I have given you,20 until Jehovah give rest to your brethren, as well as to you, and they also take possession of the land that Jehovah your God giveth them beyond the Jordan; then shall ye return, each man to his possession, which I have given you.21 And I commanded Joshua at that time, saying, Thine eyes have seen all that Jehovah your God hath done to these two kings: so will Jehovah do to all the kingdoms to which thou shalt go.22 Ye shall not fear them; for Jehovah your God, he will fight for you.23 And I besought Jehovah at that time, saying,24 Lord Jehovah, thou hast begun to shew thy servant thy greatness, and thy powerful hand; for what *God is in the heavens or in the earth that can do like to thy works, and like to thy might?25 Let me go over, I pray thee, and see the good land that is beyond the Jordan, that goodly mountain, and Lebanon.26 But Jehovah was wroth with me on your account, and did not hear me; and Jehovah said to me, Let it suffice thee; speak no more unto me of this matter!27 Go up to the top of Pisgah, and lift up thine eyes westward, and northward, and southward, and eastward, and behold it with thine eyes; for thou shalt not go over this Jordan.28 But charge Joshua, and encourage him and strengthen him; for he shall go over before this people, and he shall put them in possession of the land which thou shalt see.29 And we abode in the valley opposite to Beth-Peor.

1 Daarna het ons weggedraai en op pad na Basan opgetrek; en Og, die koning van Basan, het uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te veg by Edr,‹.2 Toe het die HERE vir my gesê: Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en sy hele volk en sy land in jou hand; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.3 En die HERE onse God het ook Og, die koning van Basan, en sy hele volk in ons hand gegee, sodat ons hom verslaan het, totdat daar van hom niemand oor was wat vrygeraak het nie.4 En ons het in die tyd al sy stede ingeneem; daar was geen vesting wat ons van hulle nie afgeneem het nie: sestig stede, die hele landstreek Argob, die koninkryk van Og in Basan.5 Al hierdie stede was versterk met hoë mure, poorte en grendels, behalwe 'n groot menigte onbemuurde stede.6 En ons het hulle met die banvloek getref soos ons met Sihon, die koning van Hesbon, gedoen het deur elke stad, manne, vroue en kinders met die banvloek te tref.7 Maar al die vee en die buit van die stede het ons vir ons geroof.8 So het ons dan in die tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete duskant die Jordaan geneem, van die Arnonrivier af tot by die berg Hernon --9 die Sidoniërs noem Hermon Sirjon; maar die Amoriete noem dit Senir --10 al die stede van die gelykveld en die hele G¡lead en die hele Basan tot by Salga en Edr,‹, stede van die koninkryk van Og in Basan.11 Want Og, die koning van Basan, het net alleen oorgebly van die Refa‹ete. Is sy ledekant, 'n ysterledekant, nie daar in Rabba van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, gewone elle.12 En hierdie land het ons in die tyd in besit geneem: van Aroër af, wat by die Arnonrivier lê, en die helfte van die gebergte van G¡lead met die stede daarvan het ek aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.13 En die orige deel van G¡lead saam met die hele Basan, die koninkryk van Og, het ek aan die halwe stam van Manasse gegee -- die hele landstreek Argob. Daardie hele Basan word land van die Refa‹ete genoem.14 Ja‹r, die seun van Manasse, het die hele landstreek Argob tot by die grens van die Gesuriete en die Ma„gatiete gekry en dit, naamlik Basan, na sy naam Ja‹rsdorpe genoem tot vandag toe.15 En aan Magir het ek G¡lead gegee.16 Maar aan die Rubeniete en die Gadiete het ek van G¡lead af tot by die Arnonrivier gegee, die middel van die rivier, saam met sy oewerland, en tot by die Jabbokrivier, die grens van die kinders van Ammon.17 Daarby die Vlakte en die Jordaan, saam met sy grondgebied, van Kinn,ret af tot by die See van die Vlakte, die Soutsee, onder aan die hange van Pisga teen die ooste.18 Verder het ek in die tyd aan julle bevel gegee en gesê: Die HERE julle God het aan julle hierdie land gegee om dit in besit te neem; gewapend moet julle voor jul broers, die kinders van Israel, oortrek -- al die dapper manne.19 Net julle vroue en julle kinders en julle vee -- ek weet dat julle baie vee het -- kan in julle stede bly wat ek aan julle gegee het;20 totdat die HERE aan julle broers soos aan julle rus gee, en hulle ook die land in besit neem wat die HERE julle God aan hulle oorkant die Jordaan sal gee; dan kan julle teruggaan elkeen na sy besitting wat ek aan julle gegee het.21 Ook het ek Josua in die tyd beveel en gesê: Jou oë het alles gesien wat die HERE julle God aan hierdie twee konings gedoen het. So sal die HERE aan al die koninkryke doen waarheen jy oortrek.22 Julle moet vir hulle nie bang wees nie, want dit is die HERE julle God wat vir julle stry.23 Ook het ek die HERE in die tyd gesmeek en gesê:24 Here, HERE! U het begin om u kneg u grootheid en u sterke hand te laat sien; want watter God is daar in die hemel en op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade kan doen soos U?25 Laat my tog oortrek en die mooi land sien wat oorkant die Jordaan lê, daardie goeie bergland en die L¡banon!26 Maar die HERE het toornig op my geword om julle ontwil en my nie verhoor nie; maar die HERE het vir my gesê: Dit is nou genoeg! Moenie nog verder met My oor hierdie saak spreek nie.27 Klim op die top van Pisga en slaan jou oë op na die weste en na die noorde en na die suide en na die ooste, en bekyk dit met jou oë; want jy mag oor hierdie Jordaan nie gaan nie.28 Gee dan bevel aan Josua, en versterk hom en bemoedig hom, want hy sal voor hierdie volk uit deurtrek, en hy sal hulle die land wat jy sal sien, laat erwe.29 En ons het in die dal teenoor Bet-Peor gebly.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-