Publicidade

Efésios 6

1 Children, obey your parents in {the} Lord, for this is just.2 Honour thy father and thy mother, which is the first commandment with a promise,3 that it may be well with thee, and that thou mayest be long-lived on the earth.4 And {ye} fathers, do not provoke your children to anger, but bring them up in {the} discipline and admonition of {the} Lord.5 Bondmen, obey masters according to flesh, with fear and trembling, in simplicity of your heart as to the Christ;6 not with eye-service as men-pleasers; but as bondmen of Christ, doing the will of God from {the} soul,7 serving with good will as to the Lord, and not to men;8 knowing that whatever good each shall do, this he shall receive of {the} Lord, whether bond or free.9 And, masters, do the same things towards them, giving up threatening, knowing that both their and your Master is in heaven, and there is no acceptance of persons with him.10 For the rest, brethren, be strong in {the} Lord, and in the might of his strength.11 Put on the panoply of God, that ye may be able to stand against the artifices of the devil:12 because our struggle is not against blood and flesh, but against principalities, against authorities, against the universal lords of this darkness, against spiritual {power} of wickedness in the heavenlies.13 For this reason take {to you} the panoply of God, that ye may be able to withstand in the evil day, and, having accomplished all things, to stand.14 Stand therefore, having girt about your loins with truth, and having put on the breastplate of righteousness,15 and shod your feet with {the} preparation of the glad tidings of peace:16 besides all {these}, having taken the shield of faith with which ye will be able to quench all the inflamed darts of the wicked one.17 Have also the helmet of salvation, and the sword of the Spirit, which is God's word;18 praying at all seasons, with all prayer and supplication in {the} Spirit, and watching unto this very thing with all perseverance and supplication for all the saints;19 and for me in order that utterance may be given to me in {the} opening of my mouth to make known with boldness the mystery of the glad tidings,20 for which I am an ambassador {bound} with a chain, that I may be bold in it as I ought to speak.21 But in order that *ye* also may know what concerns me, how I am getting on, Tychicus, the beloved brother and faithful minister in {the} Lord, shall make all things known to you;22 whom I have sent to you for this very thing, that ye may know of our affairs and that he may encourage your hearts.23 Peace to the brethren, and love with faith, from God {the} Father and {the} Lord Jesus Christ.24 Grace with all them that love our Lord Jesus Christ in incorruption.

1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.2 Eer jou vader en jou moeder -- dit is die eerste gebod met 'n belofte --3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.4 En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.5 Diensknegte, wees gehoorsaam aan julle here na die vlees, met vrees en bewing, in opregtheid van julle hart, soos aan Christus;6 nie met oëdiens soos mensebehaers nie, maar soos diensknegte van Christus wat die wil van God van harte doen7 en met goedwilligheid die Here dien en nie mense nie,8 omdat julle weet dat elkeen vir die goeie wat hy doen, loon van die Here sal ontvang, of hy 'n slaaf is of 'n vryman.9 En, here, doen dieselfde teenoor hulle en laat staan die dreigemente, omdat julle weet dat ook julle eie Here in die hemele is en by Hom geen aanneming van die persoon is nie.10 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.13 Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.14 Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan,15 en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.17 En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees -- dit is die woord van God --18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges19 en vir my, sodat 'n woord my gegee mag word as ek my mond oopmaak om met vrymoedigheid die verborgenheid van die evangelie bekend te maak,20 waarvoor ek 'n gesant is in kettings, sodat ek daarin vrymoediglik mag spreek soos ek moet spreek.21 En dat julle ook my omstandighede kan ken, hoe dit met my gaan, alles sal T¡chikus, die geliefde broeder en getroue dienaar in die Here, julle bekend maak.22 Ek het hom juis daarvoor na julle gestuur, dat julle ons omstandighede kan ken en hy julle harte kan troos.23 Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!24 Die genade sy met almal wat onse Here Jesus Christus in onverganklikheid liefhet! Amen.

Veja também

Publicidade
Efésios
Ver todos os capítulos de Efésios
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-