Publicidade

Efésios 5

1 Be ye therefore imitators of God, as beloved children,2 and walk in love, even as the Christ loved us, and delivered himself up for us, an offering and sacrifice to God for a sweet-smelling savour.3 But fornication and all uncleanness or unbridled lust, let it not be even named among you, as it becomes saints;4 and filthiness and foolish talking, or jesting, which are not convenient; but rather thanksgiving.5 For this ye are {well} informed of, knowing that no fornicator, or unclean person, or person of unbridled lust, who is an idolater, has inheritance in the kingdom of the Christ and God.6 Let no one deceive you with vain words, for on account of these things the wrath of God comes upon the sons of disobedience.7 Be not ye therefore fellow-partakers with them;8 for ye were once darkness, but now light in {the} Lord; walk as children of light,9 (for the fruit of the light {is} in all goodness and righteousness and truth,)10 proving what is agreeable to the Lord;11 and do not have fellowship with the unfruitful works of darkness, but rather also reprove {them},12 for the things that are done by them in secret it is shameful even to say.13 But all things having their true character exposed by the light are made manifest; for that which makes everything manifest is light.14 Wherefore he says, Wake up, {thou} that sleepest, and arise up from among the dead, and the Christ shall shine upon thee.15 See therefore how ye walk carefully, not as unwise but as wise,16 redeeming the time, because the days are evil.17 For this reason be not foolish, but understanding what {is} the will of the Lord.18 And be not drunk with wine, in which is debauchery; but be filled with the Spirit,19 speaking to yourselves in psalms and hymns and spiritual songs, singing and chanting with your heart to the Lord;20 giving thanks at all times for all things to him {who is} God and {the} Father in the name of our Lord Jesus Christ,21 submitting yourselves to one another in {the} fear of Christ.22 Wives, {submit yourselves} to your own husbands, as to the Lord,23 for a husband is head of the wife, as also the Christ {is} head of the assembly. *He* {is} Saviour of the body.24 But even as the assembly is subjected to the Christ, so also wives to their own husbands in everything.25 Husbands, love your own wives, even as the Christ also loved the assembly, and has delivered himself up for it,26 in order that he might sanctify it, purifying {it} by the washing of water by {the} word,27 that *he* might present the assembly to himself glorious, having no spot, or wrinkle, or any of such things; but that it might be holy and blameless.28 So ought men also to love their own wives as their own bodies: he that loves his own wife loves himself.29 For no one has ever hated his own flesh, but nourishes and cherishes it, even as also the Christ the assembly:30 for we are members of his body; {we are of his flesh, and of his bones.}31 Because of this a man shall leave his father and mother, and shall be united to his wife, and the two shall be one flesh.32 This mystery is great, but *I* speak as to Christ, and as to the assembly.33 But *ye* also, every one of you, let each so love his own wife as himself; but as to the wife {I speak} that she may fear the husband.

1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders;2 en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.3 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam;4 ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging.5 Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat 'n afgodedienaar is, 'n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie.6 Laat niemand julle met ydel woorde verlei nie, want daardeur kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.7 Wees dan nie hulle deelgenote nie.8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here -- wandel soos kinders van die lig.9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.10 En beproef wat die Here welbehaaglik is;11 en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.12 Want wat in die geheim deur hulle gedoen word, is skandelik selfs om te noem.13 Maar al die dinge wat deur die lig bestraf word, word openbaar; want alles wat openbaar word, is lig.14 Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn.15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse;16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.18 Moenie dronk word van wyn nie -- daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here,20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus,21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord,27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.28 So behoort die mans hulle eie vroue lief te hê soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief;29 want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente.30 Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy bene.31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef en hulle twee sal een vlees word.32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente.33 In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die man eerbiedig.

Veja também

Publicidade
Efésios
Ver todos os capítulos de Efésios
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-