1 all the people gathered together as one man to the open place that was before the water-gate; and they spoke to Ezra the scribe to bring the book of the law of Moses, which Jehovah had commanded Israel.2 And Ezra the priest brought the law before the congregation, both of men and women, and all that could hear with understanding, on the first day of the seventh month.3 And he read in it before the open place that was before the water-gate from the morning until midday, in presence of the men and the women, and those that could understand. And the ears of all the people were {attentive} to the book of the law.4 And Ezra the scribe stood upon a high stage of wood, which they had made for the purpose. And beside him stood Mattithiah, and Shema, and Anaiah, and Urijah, and Hilkijah, and Maaseiah on his right hand; and on his left hand, Pedaiah, and Mishael, and Malchijah, and Hashum, and Hashbaddana, Zechariah, Meshullam.5 And Ezra opened the book in the sight of all the people, for he was above all the people; and when he opened it, all the people stood up.6 And Ezra blessed Jehovah, the great God; and all the people answered, Amen, Amen! with lifting up of their hands; and they bowed their heads, and worshipped Jehovah with their faces to the ground.7 And Jeshua, and Bani, and Sherebiah, Jamin, Akkub, Shabbethai, Hodijah, Maaseiah, Kelita, Azariah, Jozabad, Hanan, Pelaiah, and the Levites, caused the people to understand the law; and the people {stood} in their place.8 And they read in the law of God distinctly out of the book, and gave the sense, and caused {them} to understand the reading.9 And Nehemiah, that is, the Tirshatha, and Ezra the priest the scribe, and the Levites that explained to the people, said to all the people, This day is holy to Jehovah your God: mourn not, nor weep. For all the people wept when they heard the words of the law.10 And he said to them, Go your way, eat the fat, and drink the sweet, and send portions to them for whom nothing is prepared; for the day is holy to our Lord; and be not grieved, for the joy of Jehovah is your strength.11 And the Levites quieted all the people, saying, Be still! for the day is holy; neither be grieved.12 And all the people went their way, to eat and to drink, and to send portions, and to make great rejoicing. For they had understood the words that were declared to them.13 And on the second day were gathered together the chief fathers of all the people, the priests, and the Levites, to Ezra the scribe, even to gain wisdom as to the words of the law.14 And they found written in the law which Jehovah had commanded through Moses, that the children of Israel should dwell in booths in the feast of the seventh month,15 and that they should publish and proclaim through all their cities, and at Jerusalem, saying, Go forth to the mount, and fetch olive-branches, and wild olive-branches, and myrtle-branches, and palm-branches, and branches of thick trees, to make booths, as it is written.16 And the people went forth and brought {them}, and made themselves booths, everyone upon the roof of his house, and in their courts, and in the courts of the house of God, and in the open space of the water-gate, and in the open space of the gate of Ephraim.17 And all the congregation of them that had come back from the captivity made booths, and dwelt in the booths. For since the days of Jeshua the son of Nun until that day had not the children of Israel done so. And there was very great gladness.18 Also day by day, from the first day to the last day, he read in the book of the law of God. And they observed the feast seven days; and on the eighth day was a solemn assembly, according to the ordinance.
1 En toe die sewende maand aankom, terwyl die kinders van Israel in hulle stede was,2 het die hele volk soos een man op die plein voor die Waterpoort bymekaargekom en aan Esra, die skrifgeleerde, gesê om die boek van die wet van Moses, wat die HERE Israel beveel het, te bring.3 En Esra, die priester, het die wet voor die vergadering gebring, manne sowel as vroue en almal wat met verstand kon luister, op die eerste dag van die sewende maand.4 En hy het daaruit voorgelees voor die plein wat voor die Waterpoort was, vandat dit lig geword het tot die middag, in teenwoordigheid van die manne en die vroue en die wat kon verstaan; en die ore van die hele volk was op die wetboek gerig.5 En Esra, die skrifgeleerde, het op 'n houtverhoog gestaan wat hulle vir die geleentheid gemaak het, en langs hom het aan sy regterhand gestaan: Matt¡tja en Sema en An ja en Ur¡a en Hilk¡a en Ma„s,ja; en aan sy linkerhand: Ped ja en M¡sael en Malk¡a en Hasum en Hasbadd na, Sagar¡a, Mesullam.6 En Esra het die boek oopgemaak voor die oë van die hele volk, want hy het bokant die hele volk gestaan; en toe hy dit oopmaak, het die hele volk opgestaan.7 En Esra het die HERE, die grote God, geloof, en die hele volk het geantwoord: Amen, amen! met opheffing van hulle hande; en hulle het hul gebuig en die HERE aanbid met die aangesig na die aarde toe.8 En J,sua en Bani en Ser,bja, Jamin, Akkub, S bbetai, Hod¡a, Ma„s,ja, Kel¡ta, As rja, Josabad, Hanan, Pel ja en die Leviete het die volk in die wet onderrig, onderwyl die volk op hulle plek bly staan.9 En hulle het uit die boek, uit die wet van God, duidelik voorgelees en dit verklaar, sodat hulle verstaan het wat voorgelees is.10 Daarop het Nehem¡a -- hy was die goewerneur -- en Esra, die priester, die skrifgeleerde, en die Leviete wat die volk onderrig, aan die hele volk gesê: Hierdie dag is heilig aan die HERE julle God; treur nie en ween nie! Want die hele volk het geween toe hulle die woorde van die wet hoor.11 Verder het hy vir hulle gesê: Gaan, eet lekker spys en drink soet dranke en stuur porsies aan hulle vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig aan onse Here. Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE -- dit is julle beskutting.12 En die Leviete het die hele volk tot bedaring gebring en gesê: Wees stil! want hierdie dag is heilig; wees dus nie bedroef nie.13 Toe het die hele volk weggegaan om te eet en te drink en porsies te stuur en groot vreugde te bedrywe; want hulle het ag gegee op die woorde wat aan hulle bekend gemaak is.14 En op die tweede dag het die familiehoofde van die hele volk, die priesters en die Leviete by Esra, die skrifgeleerde, vergader om naamlik die woorde van die wet te ondersoek.15 Toe vind hulle uit dat in die wet wat die HERE deur die diens van Moses beveel het, geskrywe was dat die kinders van Israel op die fees in die sewende maand in hutte moes woon,16 en dat hulle moes afkondig en rondstuur deur al hulle stede en in Jerusalem om te sê: Trek uit op die gebergte en bring olyftakke en oliewenhouttakke en mirtetakke en palmtakke en takke van digte bome om hutte te maak soos geskrywe is.17 En die volk het uitgetrek en dit gebring en vir hulle hutte gemaak, elkeen op sy dak en op hulle erwe en in die voorhowe van die huis van God en op die plein van die Waterpoort en op die plein van die Efraimspoort.18 En die hele vergadering wat uit die gevangenskap teruggekom het, het hutte gemaak en in die hutte gewoon; want van die dae van J,sua af, die seun van Nun, tot op daardie dag het die kinders van Israel nie so gedoen nie; en daar was baie groot blydskap. [ (Nehemiah 8:19) En hy het dag vir dag, van die eerste dag af tot die laaste dag toe, voorgelees uit die wetboek van God; en hulle het sewe dae lank fees gehou en op die agtste dag 'n feestyd volgens verordening. ]