1 And the princes of the people dwelt in Jerusalem; and the rest of the people cast lots, to bring one of ten to dwell in Jerusalem, the holy city, and nine parts in the cities.2 And the people blessed all the men that willingly offered themselves to dwell in Jerusalem.3 And these are the chiefs of the province that dwelt in Jerusalem; but in the cities of Judah dwelt every one in his possession in their cities, Israel, the priests, and the Levites, and the Nethinim, and the children of Solomon's servants.4 And in Jerusalem dwelt some of the children of Judah and of the children of Benjamin. Of the children of Judah: Athaiah the son of Uzziah, the son of Zechariah, the son of Amariah, the son of Shephatiah, the son of Mahalaleel, of the children of Pherez;5 and Maaseiah the son of Baruch, the son of Col-hozeh, the son of Hazaiah, the son of Adaiah, the son of Joiarib, the son of Zechariah, the son of Shiloni.6 All the children of Pherez that dwelt in Jerusalem were four hundred and sixty-eight valiant men.7 And these are the children of Benjamin: Sallu the son of Meshullam, the son of Joed, the son of Pedaiah, the son of Kolaiah, the son of Maaseiah, the son of Ithiel, the son of Isaiah;8 and after him, Gabbai, Sallai, nine hundred and twenty-eight:9 and Joel the son of Zicri was their overseer, and Judah the son of Senuah was second over the city.10 Of the priests: Jedaiah {the son of} Joiarib, Jachin,11 Seraiah the son of Hilkijah, the son of Meshullam, the son of Zadok, the son of Meraioth, the son of Ahitub, the ruler of the house of God.12 And their brethren that did the work of the house, eight hundred and twenty-two; and Adaiah the son of Jeroham, the son of Pelaliah, the son of Amzi, the son of Zechariah, the son of Pashhur, the son of Malchijah;13 and his brethren, chief fathers, two hundred and forty-two; and Amassai the son of Azareel, the son of Ahzai, the son of Meshillemoth, the son of Immer;14 and their brethren, mighty men of valour, a hundred and twenty-eight: and their overseer was Zabdiel the son of Gedolim.15 And of the Levites: Shemaiah the son of Hasshub, the son of Azrikam, the son of Hashabiah, the son of Bunni;16 and Shabbethai and Jozabad, of the chiefs of the Levites, {who were} over the outward work of the house of God;17 and Mattaniah the son of Mica, the son of Zabdi, the son of Asaph, {who was} the principal to begin the thanksgiving in prayer; and Bakbukiah, the second among his brethren; and Abda the son of Shammua, the son of Galal, the son of Jeduthun:18 all the Levites in the holy city were two hundred and eighty-four.19 And the doorkeepers, Akkub, Talmon, and their brethren, that kept watch at the gates, were a hundred and seventy-two.20 And the residue of Israel, the priests, {and} the Levites, were in all the cities of Judah, every one in his inheritance.21 And the Nethinim dwelt in Ophel; and Ziha and Gispa were over the Nethinim.22 And the overseer of the Levites at Jerusalem was Uzzi the son of Bani, the son of Hashabiah, the son of Mattaniah, the son of Mica, of the sons of Asaph, the singers, for the work of the house of God.23 For it was the king's commandment concerning them, and there was a settled portion for the singers, due for each day.24 And Pethahiah the son of Meshezabeel, of the children of Zerah the son of Judah, was at the king's hand in all matters concerning the people.25 And as to the hamlets in their fields, {some} of the children of Judah dwelt in Kirjath-Arba and its dependent villages, and in Dibon and its dependent villages, and in Jekabzeel and its dependent villages,26 and in Jeshua, and in Moladah, and in Beth-phelet,27 and in Hazar-Shual, and in Beer-sheba and its dependent villages,28 and in Ziklag, and in Meconah and its dependent villages;29 and in En-Rimmon, and in Zorah, and in Jarmuth,30 Zanoah, Adullam, and their hamlets, in Lachish and its fields, in Azekah and its dependent villages: and they encamped from Beer-sheba unto the valley of Hinnom.31 And the children of Benjamin from Geba {dwelt} in Michmash and Aija and Bethel, and their dependent villages,32 in Anathoth, Nob, Ananiah,33 Hazor, Ramah, Gittaim,34 Hadid, Zeboim, Neballat,35 Lod, and Ono, the valley of craftsmen.36 And of the Levites there were divisions of Judah {dwelling} in Benjamin.
1 En die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om in die heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede.2 En die volk het al die manne geseënwat hulle vrywillig aangebied het om in Jerusalem te woon.3 En dit is die hoofde van die provinsie wat in Jerusalem gewoon het. In die stede van Juda het hulle elkeen in sy besitting in hulle stede gewoon: Israeliete, die priesters en die Leviete en die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo.4 En in Jerusalem het van die kinders van Juda en van die kinders van Benjamin gewoon. Van die kinders van Juda: At ja, die seun van Uss¡a, die seun van Sagar¡a, die seun van Am rja, die seun van Sef tja, die seun van Mehal leël, van die seuns van Peres;5 en Ma„s,ja, die seun van Barug, die seun van Kolhose, die seun van Has ja, die seun van Ad ja, die seun van Jojarib, die seun van Sagar¡a, die Selaniet.6 Al die seuns van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was vier honderd agt en sestig, krygsmanne.7 En dit is die kinders van Benjamin: Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Joëd, die seun van Ped ja, die seun van Kol ja, die seun van Ma„s,ja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja;8 en n hom G bbai-S llai, nege honderd agt en twintig.9 En Joël, die seun van Sigri, was opsigter oor hulle; en Juda, die seun van Hass,nua, was tweede in rang oor die stad.10 Van die priesters: Jed ja, die seun van Jojarib, Jagin,11 Ser ja, die seun van Hilk¡a, die seun van Mesullam, die seun van Sadok, die seun van M,rajot, die seun van Ah¡tub, die vors van die huis van God.12 En hulle broers wat die werk verrig het in die tempel, was agt honderd twee en twintig; en Ad ja, die seun van Jeroham, die seun van Pel lja, die seun van Amsi, die seun van Sagar¡a, die seun van Pasgur, die seun van Malk¡a,13 en sy broers, familiehoofde, was twee honderd twee en veertig; en Am sai, die seun van As reël, die seun van Agsai, die seun van Mes¡llemot, die seun van Immer,14 en hulle broers, dapper helde, was honderd agt en twintig, en opsigter oor hulle was S bdiël, die seun van Haggedolim.15 En van die Leviete: Sem ja, die seun van Hassub, die seun van Asr¡kam, die seun van Has bja, die seun van Bunni,16 en S bbetai en Josabad, van die hoofde van die Leviete, was oor die buitewerk van die huis van God.17 En Matt nja, die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf, leier van die lofsang, wat die "Loof Hom" aanhef by die gebed; en Bakbukja, die tweede in rang onder sy broers; en Abda, die seun van S mmua, die seun van Galal, die seun van Jedutun.18 Al die Leviete in die heilige stad was twee honderd vier en tagtig.19 En die poortwagters: Akkub, Talmon, en hulle broers wat wag gehou het by die poorte, was honderd twee en sewentig.20 En die ander Israeliete, priesters en Leviete, was in al die stede van Juda, elkeen in sy erfdeel.21 En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel; en Siha en Gispa was oor die tempelbediendes.22 En opsigter van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Has bja, die seun van Matt nja, die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers, vir die werk in die huis van God;23 want daar was 'n bevel van die koning aangaande hulle: 'n vaste ordening vir die sangers, na die eis van elke dag.24 En Pet gja, die seun van Meses beël, van die seuns van Serag, die seun van Juda, was verteenwoordiger van die koning in enige saak van die volk.25 En wat die dorpe in hulle buiteveld betref, van die kinders van Juda het gewoon in Kirjat-Arba en sy onderhorige plekke, en in Dibon en sy onderhorige plekke, en in Jek bseël en sy dorpe,26 en in J,sua en in Mol da en in Bet-Pelet27 en in Hasar-Sual en in Bers,ba en sy onderhorige plekke,28 en in Siklag en in Megona en sy onderhorige plekke,29 en in en Rimmon en in Sorea en in Jarmut,30 Sanoag, Adullam en hulle dorpe, Lagis en sy buiteveld, As,ka en sy onderhorige plekke; en hulle het in laers gestaan van Bers,ba af tot by die dal Hinnom.31 En die kinders van Benjamin: van Geba af in Migmas en Aja en Bet-el en sy onderhorige plekke,32 Anatot, Nob, An nja,33 Hasor, Rama, G¡ttaim,34 Hadid, Seboim, Neb llat,35 Lod en Ono, die Handwerkersdal.36 En van die Leviete het afdelings van Juda by Benjamin behoort.