Publicidade

Neemias 12

1 And these are the priests and the Levites that went up with Zerubbabel the son of Shealtiel, and Jeshua: Seraiah, Jeremiah, Ezra,2 Amariah, Malluch, Hattush,3 Shechaniah, Rehum, Meremoth,4 Iddo, Ginnethoi, Abijah,5 Mijamin, Maadiah, Bilgah,6 Shemaiah, and Joiarib, Jedaiah,7 Sallu, Amok, Hilkijah, Jedaiah. These were the chief of the priests and of their brethren in the days of Jeshua.8 And the Levites: Jeshua, Binnui, Kadmiel, Sherebiah, Judah, Mattaniah, {who was} over the thanksgiving, he and his brethren;9 and Bakbukiah and Unni, their brethren, were over against them as watches.10 And Jeshua begot Joiakim, and Joiakim begot Eliashib, and Eliashib begot Joiada,11 and Joiada begot Jonathan, and Jonathan begot Jaddua.12 And in the days of Joiakim were priests, chief fathers: of Seraiah, Meraiah; of Jeremiah, Hananiah;13 of Ezra, Meshullam; of Amariah, Jehohanan;14 of Melicu, Jonathan; of Shebaniah, Joseph;15 of Harim, Adna; of Meraioth, Helkai;16 of Iddo, Zechariah; of Ginnethon, Meshullam;17 of Abijah, Zichri; of Miniamin {and} Moadiah, Piltai;18 of Bilgah, Shammua; of Shemaiah, Jehonathan;19 and of Joiarib, Mattenai; of Jedaiah, Uzzi;20 of Sallai, Kallai; of Amok, Eber;21 of Hilkijah, Hashabiah; of Jedaiah, Nethaneel.22 of the Levites, the chief fathers were recorded in the days of Eliashib, Joiada, and Johanan, and Jaddua, and the priests, until the reign of Darius the Persian.23 The children of Levi, the chief fathers, were recorded in the book of the chronicles, even until the days of Johanan the son of Eliashib.24 And the chief Levites: Hashabiah, Sherebiah, and Jeshua the son of Kadmiel, with their brethren over against them, to praise {and} to give thanks, according to the commandment of David the man of God, ward over against ward.25 Mattaniah and Bakbukiah, Obadiah, Meshullam, Talmon, Akkub, were doorkeepers keeping the ward at the storehouses of the gates.26 These were in the days of Joiakim the son of Jeshua the son of Jozadak, and in the days of Nehemiah the governor, and of Ezra the priest, the scribe.27 And at the dedication of the wall of Jerusalem they sought the Levites out of all their places, to bring them to Jerusalem, to hold the dedication with gladness, both with thanksgivings, and with singing, {with} cymbals, lutes and harps.28 And the children of the singers were assembled, both from the plain {of Jordan} round about Jerusalem, and from the villages of the Netophathites,29 also from Beth-Gilgal, and out of the fields of Geba and Azmaveth; for the singers had built themselves hamlets round about Jerusalem.30 And the priests and the Levites purified themselves; and they purified the people, and the gates and the wall.31 And I brought up the princes of Judah upon the wall, and appointed two great choirs and processions, on the right hand upon the wall towards the dung-gate.32 And after them went Hoshaiah, and half of the princes of Judah,33 and Azariah, Ezra, and Meshullam,34 Judah and Benjamin, and Shemaiah, and Jeremiah,35 and {certain} of the priests' sons with trumpets: Zechariah the son of Jonathan, the son of Shemaiah, the son of Mattaniah, the son of Micaiah, the son of Zaccur, the son of Asaph;36 and his brethren, Shemaiah, and Azareel, Milalai, Gilalai, Maai, Nethaneel, and Judah, Hanani, with the musical instruments of David the man of God; and Ezra the scribe before them.37 And at the fountain-gate, and over against them, they went up by the stairs of the city of David, at the ascent of the wall, above the house of David, even to the water-gate eastward.38 And the second choir went in the opposite direction upon the wall, and I after them, and the half of the people, from beyond the tower of the furnaces even to the broad wall;39 and from above the gate of Ephraim, and above the gate of the old {wall}, and above the fish-gate, and the tower of Hananeel, and the tower of Meah, even to the sheep-gate; and they stood still in the prison-gate.40 And both choirs stood in the house of God, and I, and the half of the rulers with me;41 and the priests, Eliakim, Maaseiah, Miniamin, Micaiah, Elioenai, Zechariah, Hananiah, with trumpets;42 and Maaseiah, and Shemaiah, and Eleazar, and Uzzi, and Jehohanan, and Malchijah, and Elam, and Ezer. And the singers sang loud; and Jizrahiah was their overseer.43 And that day they offered great sacrifices, and rejoiced: for God had made them rejoice with great joy; and also the women and the children rejoiced. And the joy of Jerusalem was heard even afar off.44 And at that time men were appointed over the chambers of the treasures for the heave-offerings, for the first-fruits, and for the tithes, to gather into them, out of the fields of the cities, the portions assigned by the law for the priests and the Levites; for Judah rejoiced over the priests, and over the Levites that waited.45 And, with the singers and the doorkeepers, they kept the ward of their God, and the ward of the purification, according to the commandment of David {and} of Solomon his son.46 For of old, in the days of David and Asaph, there were the chiefs of the singers, and songs of praise and thanksgivings to God.47 And all Israel, in the days of Zerubbabel and in the days of Nehemiah, gave the portions of the singers and the doorkeepers, every day what was needed, and they consecrated things for the Levites; and the Levites consecrated for the children of Aaron.

1 En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua opgetrek het: Ser ja, Jerem¡a, Esra,2 Am rja, Mallug, Hattus,3 Seg nja, Rehum, M,remot,4 Iddo, G¡nnetoi, Ab¡a,5 M¡jamin, Ma„dja, Bilga,6 Sem ja en Jojarib, Jed ja,7 Sallu, Amok, Hilk¡a, Jed ja; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van J,sua.8 En die Leviete was: J,sua, B¡nnu‹, K dmiël, Ser,bja, Juda, Matt nja wat met sy broers die leiding by die kore gehad het.9 En Bakbukja en Unni, hulle broers, het by die dienste teenoor hulle gestaan.10 En J,sua was die vader van Jojakim; en Jojakim was die vader van ljasib, en ljasib die vader van Jojada,11 en Jojada die vader van Jonatan, en Jonatan die vader van Jaddua.12 En in die dae van Jojakim was die priesterlike familiehoofde: van Ser ja, Mer ja; van Jerem¡a, Han nja;13 van Esra, Mesullam; van Am rja, Johanan;14 van Mallugi, Jonatan; van Seb nja, Josef;15 van Harim, Adna; van M,rajot, H,lkai;16 van Iddo, Sagar¡a; van G¡nneton, Mesullam;17 van Ab¡a, Sigri; van M¡njamin, van Mo dja, P¡ltai;18 van Bilga, S mmua; van Sem ja, Jonatan;19 en van Jojarib, M ttenai; van Jed ja, Ussi;20 van S llai, K llai; van Amok, Heber;21 van Hilk¡a, Has bja; van Jed ja, Net neël.22 Wat die Leviete betref -- in die dae van ljasib, Jojada en Johanan en Jaddua is die familiehoofde opgeskrywe, en die priesters tot aan die regering van Dar¡us, die Pers.23 Die kinders van Levi, die familiehoofde, is opgeskrywe in die boek van die kronieke tot die dae van Johanan, die seun van ljasib.24 En die hoofde van die Leviete was: Has bja, Ser,bja en J,sua, K dmiël, en hulle broers was teenoor hulle om te loof en te dank volgens die bevel van Dawid, die man van God, wag naas wag:25 Matt nja en Bakbukja, Ob dja. Mesullam, Talmon, Akkub was poortwagters wat wag gehou het by die voorraadkamers van die poorte.26 Hulle was in die dae van Jojakim, die seun van J,sua, die seun van Josadak, en in die dae van Nehem¡a, die goewerneur, en van die priester Esra, die skrifgeleerde.27 En by die inwyding van die muur van Jerusalem is die Leviete uit al hulle woonplekke gesoek, om hulle na Jerusalem te bring ten einde die inwyding te hou met vreugde en dankliedere en met gesang, simbale, harpe en siters.28 Toe het die seuns van die sangers byeengekom uit die streek rondom Jerusalem sowel as uit die dorpe van die Netofatiete,29 en uit Bet-Gilgal en uit die buiteveld van Geba en Asm wet, want die sangers het vir hulle dorpe rondom Jerusalem gebou.30 En die priesters en die Leviete het hulleself gereinig, en die volk en die poorte en die muur gereinig.31 En ek het die owerstes van Juda bo-op die muur laat klim en twee groot kore opgestel en optogte, een na regs bo-op die muur na die Aspoort toe;32 en agter hulle aan het geloop: Hos ja en die helfte van die owerstes van Juda,33 en As rja, Esra en Mesullam,34 Juda en Benjamin en Sem ja en Jerem¡a,35 en van die seuns van die priesters met trompette, Sagar¡a, die seun van Jonatan, die seun van Sem ja, die seun van Matt nja, die seun van Mig ja, die seun van Sakkur, die seun van Asaf,36 en sy broers Sem ja en As reël, M¡lalai, G¡lalai, Ma„i, Net neël en Juda, Han ni, met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God; en Esra, die skrifgeleerde, voor hulle uit.37 En by die Fonteinpoort het hulle, reg voor hulle uit, met die trappe van die Dawidstad opgegaan, waar die muur opgaan bo die huis van Dawid, tot by die Waterpoort teen die ooste.38 En die tweede koor het in teenoorgestelde rigting getrek, en ek met die helfte van die volk agteraan, bo-op die muur by die Bakoond-toring langs tot by die Breë Muur;39 verder by die Efraimspoort langs en die Ou Poort en die Vispoort en die toring Han neël en die toring Hamm,a tot by die Skaapspoort; en hulle het bly staan by die Gevangenispoort.40 Toe het die twee kore in die huis van God gaan staan, en ek en die helfte van die leiers met my saam;41 en die priesters ljakim, Ma„s,ja, M¡njamin, Mig ja, Eljoënai, Sagar¡a, Han nja met trompette,42 en Ma„s,ja en Sem ja en Ele sar en Ussi en Johanan en Malk¡a en Elam en Eser. En die sangers het hulle laat hoor, en Jisr gja was die leier.43 En op die dag het hulle groot offers gebring en was vrolik; want God het hulle groot vreugde verskaf, en ook die vroue en kinders was vrolik, sodat die vreugde van Jerusalem tot ver weg gehoor is.44 En op die dag is manne aangestel oor die kamers vir die voorrade, die offergawes, die eerstelinge en die tiendes, om daarin die wetlike aandele volgens die landerye van die stede vir die priesters en die Leviete te versamel; want Juda was bly oor die priesters en die Leviete wat in die diens gestaan het.45 En hulle het die ordening van hulle God en die reinigingsordening onderhou; ook die sangers en die poortwagters, volgens die bevel van Dawid en sy seun Salomo.46 Want in die dae van Dawid en Asaf, van die voortyd af, lê die oorsprong van die sangers en leiers van die lofsang en die danksegging aan God.47 En die hele Israel het in die dae van Serubb bel en in die dae van Nehem¡a die aandele van die sangers en van die poortwagters gegee, na die eis van elke dag; en hulle het die heilige gawes afgegee aan die Leviete, en die Leviete aan die seuns van A„ron.

Veja também

Publicidade
Neemias
Ver todos os capítulos de Neemias
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-