Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Crônicas 21

BIBEL1930

Telling van die volk. Pes in Israel.

1 TOE het Satan teen Israel opgetree en Dawid aangehits om Israel te tel.

2 En Dawid het aan Joab en die owerstes van die volk gesê: Gaan tel Israel van Berséba tot Dan, en bring vir my berig, dat ek hulle getal kan weet.

3 En Joab : Mag die Here by sy volk honderd maal meer byvoeg as wat hulle is; hulle is tog almal, my heer koning, my heer se dienaars. Waarom verlang my heer dit? Waarom moet Israel skuldig word?

4 Maar die woord van die koning het die oorhand gehad oor Joab, en Joab het uitgetrek en die hele Israel deurgetrek en in Jerusalem aangekom.

5 En Joab het die getal van die volkstelling aan Dawid gegee; en die hele Israel was elfhonderdduisend man wat die swaard uittrek, en Juda vierhonderd-en-sewentigduisend man wat die swaard uittrek.

6 Maar Levi en Benjamin het hy nie onder hulle getel nie, want die woord van die koning was vir Joab 'n gruwel.

7 En hierdie saak was verkeerd in die van God; daarom het Hy Israel swaar getref.

8 Toe Dawid tot God: Ek het swaar gesondig, dat ek hierdie ding gedoen het; maar vergeef tog nou die skuld van u kneg, want ek het my baie besondig.

9 En die Here het met Gad, die siener van Dawid, gespreek en gesê:

10 Gaan heen en spreek met Dawid en : So spreek die Here: Drie dinge Ek jou voor; kies vir jou een daaruit, dat Ek dit aan jou kan doen.

11 Toe kom Gad by Dawid en vir hom: So spreek die Here: Kies vir jou

12 òf drie jaar lank hongersnood, òf om drie maande lank om te kom vanweë jou teëstanders deurdat die swaard van jou vyande jou inhaal, òf drie dae lank die swaard van die Here, naamlik pes in die land deurdat die engel van die Here verderf aanrig in die hele grondgebied van Israel; oorweeg dan nou watter antwoord ek my Sender moet bring.

13 Daarop Dawid vir Gad: Ek is baie benoud; laat my tog in die hand van die Here val, want sy barmhartighede is baie groot, maar laat my in die hand van mense nie val nie.

14 En die Here het 'n pes onder Israel beskik, en van Israel het daar sewentigduisend man geval.

15 En God het 'n engel na Jerusalem gestuur om dit te verwoes; en terwyl hy dit verwoes, het die Here dit gesien, en dit het Hom berou oor die onheil, en Hy het aan die engel wat die verwoesting moes aanrig, gesê: Genoeg, trek nou jou hand terug! En die engel van die Here het by die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, gestaan.

16 Toe Dawid sy opslaan, sien hy die engel van die Here staan tussen die aarde en die hemel met sy ontblote swaard in sy hand oor Jerusalem uitgestrek. Daarop val Dawid en die oudstes, met rouklere bedek, op hulle aangesig.

17 En Dawid tot God: Is dit nie ék wat beveel het om die volk te tel nie? Ja, dit is ek wat gesondig en baie verkeerd gehandel het; maar hierdie skape, wat het hulle gedoen? Here, my God, laat u hand tog teen my en my familie wees, maar nie as 'n plaag teen u volk nie.

18 Daarop gee die engel van die Here bevel aan Gad om aan Dawid te dat Dawid moet opgaan om vir die Here 'n altaar op te rig op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.

19 En Dawid het opgegaan volgens die woord van Gad wat hy in die Naam van die Here gespreek het.

20 Toe Ornan hom omdraai, sien hy die engel; en sy vier seuns wat by hom was, het hulle weggesteek; Ornan het naamlik koring gedors.

21 Toe Dawid by Ornan kom, het Ornan opgekyk en Dawid gesien, en hy het van die dorsvloer uitgegaan en hom voor Dawid met sy aangesig na die aarde gebuig.

22 Daarop Dawid vir Ornan: Gee aan my die plek van die dorsvloer, dat ek daarop vir die Here 'n altaar kan bou; gee dit aan my vir die volle geld, sodat die plaag van die volk afgewend kan word.

23 Maar Ornan vir Dawid: Neem dit vir u, en laat my heer die koning doen wat goed is in sy ; kyk, ek gee die beeste as brandoffers en die sleë as hout en die koring as 'n spysoffer; ek gee dit alles.

24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: Nee, maar ek wil dit verseker koop vir die volle geld; want ek wil nie wat aan jou behoort, vir die Here neem, dat ek verniet 'n brandoffer sou bring nie.

25 En Dawid het vir die plek seshonderd sikkels goud in gewig aan Ornan gegee.

26 En Dawid het daar vir die Here 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring. Onderwyl hy die Here aanroep, het Hy hom met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord.

27 En die Here het die engel beveel om sy swaard weer in die skede te steek.

28 In dié tyd, toe Dawid sien dat die Here hom geantwoord het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, het hy daar geoffer;

29 want die tabernakel van die Here wat Moses in die woestyn gemaak het, en die brandofferaltaar was in dié tyd op die hoogte in Gíbeon.

30 En Dawid het nie daarvoor durf verskyn om God te soek nie, want hy was verskrik vanweë die swaard van die engel van die Here.

1 Men Satan stod op imot Israel og egget David til å telle Israel. 2 Da sa David til Joab og folkets høvedsmenn: avsted og tell Israel fra Be’rseba like til Dan og kom til mig med melding, jeg kan vite tallet dem. 3 Da sa Joab: Herren legge hundre ganger mange til sitt folk som de er nu! Er de ikke, herre konge, alle sammen min herres tjenere? Hvorfor krever min herre dette? Hvorfor skal det bli til skyld for Israel? 4 Men kongen holdt fast ved sin befaling og gav ikke efter for Joab. tok da Joab ut og drog omkring i hele Israel og kom tilbake til Jerusalem. 5 Og Joab opgav for David det tall som var utkommet ved folkemønstringen. I hele Israel var det elleve hundre tusen mann som kunde dra sverd, og i Juda fire hundre og sytti tusen.

6 Men Levi og Benjamin hadde han ikke mønstret sammen med de andre; for kongens ord var en vederstyggelighet for Joab.

7 Det som var skjedd, var ondt i Guds øine, og han slo Israel.

8 Da sa David til Gud: Jeg har syndet storlig ved å gjøre dette; men tilgi nu din tjeners misgjerning, for jeg har båret mig meget uforstandig at. 9 Men Herren talte til Gad, Davids seer, og sa:

10 og tal til David og si: sier Herren: Tre ting forelegger jeg dig; velg en av dem, sa vil jeg gjøre mot dig! 11 Da kom Gad til David og sa til ham: sier Herren: Velg nu 12 enten hungersnød i tre år eller å ligge under for dine motstandere i tre måneder, du ikke kan undfly dine fienders sverd, eller at Herrens sverd og pest skal komme over landet i tre dager, og Herrens engel skal volde ødeleggelse i hele Israels landemerke! Tenk nu efter hvad jeg skal svare ham som har sendt mig! 13 David sa til Gad: Jeg er i stor angst; la mig da helst falle i Herrens hånd! For hans barmhjertighet er stor, men i menneskers hånd vil jeg nødig falle. 14 lot Herren det komme en pest i Israel, og det falt sytti tusen mann av Israel.

15 Og Gud sendte en engel til Jerusalem for å ødelegge det. Men da han holdt med å ødelegge, Herren det, og han angret det onde og sa til engelen som gjorde ødeleggelse: Det er nok; dra nu din hånd tilbake! Herrens engel stod da ved jebusitten Ornans treskeplass. 16 Som nu David op, fikk han se Herrens engel, som stod mellem jorden og himmelen med draget sverd i sin hånd og rakte det ut mot Jerusalem. Da falt David og de eldste ned sitt ansikt, klædd i sekk. 17 Og David sa til Gud: Var det ikke jeg som bød at folket skulde telles? Det er jeg som har syndet og gjort ille; men denne min hjord, hvad har de gjort? Herre min Gud, la heller din hånd komme over mig og over min fars hus, men ikke over ditt folk, det blir hjemsøkt!

18 Da bød Herrens engel Gad å si til David at han skulde op og reise et alter for Herren jebusitten Ornans treskeplass.

19 gikk David dit op efter det ord som Gad hadde talt i Herrens navn. 20 Da nu Ornan vendte sig om, fikk han se engelen, og hans fire sønner, som var med ham, skjulte sig; Ornan holdt just med å treske hvete. 21 Da David kom til Ornan, Ornan ut og fikk se David; gikk han ut av treskeplassen og kastet sig ned for David med ansiktet mot orden. 22 Og David sa til Ornan: La mig det sted hvor du har din treskeplass, jeg kan bygge et alter for Herren der! La mig det for dets fulle pris, forat hjemsøkelsen kan stanse og vike fra folket! 23 Da sa Ornan til David: Ta det bare! Min herre kongen gjøre hvad han finner for godt! Her gir jeg dig oksene til brennofferne og treskesledene til ved og hveten til matofferet; alt sammen gir jeg som gave. 24 Men kong David svarte: Nei, jeg vil kjøpe det for full pris; jeg vil ikke ta til Herren det som ditt er, og ofre brennoffere som jeg har fått for intet. 25 gav David Ornan for stedet seks hundre sekel gull efter vekt. 26 Og David bygget der et alter for Herren og ofret brennoffere og takkoffere; og han ropte til Herren, og han svarte ham med ild fra himmelen brennoffer-alteret. 27 Og Herren bød engelen at han skulde stikke sitt sverd i skjeden igjen. 28 Da David at Herren hadde bønnhørt ham jebusitten Ornans treskeplass, ofret han der den tid.

29 Herrens tabernakel, som Moses hadde latt gjøre i ørkenen, og brennoffer-alteret stod dengang haugen i Gibeon; 30 men David torde ikke ditt for å søke Gud; forferdet var han for Herrens engels sverd.

Veja também